WORD OF THE DAY:
[Psalm 145:8]
The Lord is gracious and full of compassion. Slow to anger, and great in mercy.
MESSAGE OF THE DAY:
PSALM 107, Third section ...
1. English - (New English Translation)
[Psalm 107:25-34]
25. For He commands and raises up the stormy wind, which lifts up the waves of the sea.
26. (Those aboard) mount up to the heavens, they go down again to the deeps; their courage melts away because of their plight.
27. They reel to and fro and stagger like a drunken man, and are at their wits' end. (All their wisdom has come to nothing.)
28. Then they cry to the Lord in their trouble, and He brings them out of their distresses.
29. He hushes the storm to be calm and to a gentle whisper, so that the waves of the sea are still.
30. Then the men are glad because of the calm, and He brings them to their desired haven.
31. Oh that men would praise (and confess to) the Lord for His goodness and loving-kindness and His wonderful works to the children of men!
32. Let them exalt Him also in the congregation of the people and praise Him in the company of the elders.
33. He turns rivers into a wilderness, and the watersprings into dry ground.
34. A fruitful land into a barren, salt waste, because of the wickedness of those who dwell in it.
Vrydag 24 Julie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 145:8]
Get. Genadig en barmhartig is die Here, lankmoedig en groot van goedertierenheid.
BOODSKAP VAN DIE DAG:
PSALM 107, Derde gedeelte ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
[Psalm 107:25-34]
25. Want Hy het gespreek en 'n stormwind laat opsteek wat die golwe daarvan opgesweep het.
26. Hulle het opgerys na die hemel, neergedaal na die dieptes - hulle siel het vergaan van wee.
27. Hulle het gewaggel en getuimel soos 'n dronk man, en al hulle wysheid is verwar.
28. Toe het hulle die Here aangeroep in hul benoudheid, en uit hulle angste het Hy hulle uitgelei.
29. Hy het die storm 'n gesuis gemaak, en hulle golwe het stil geword.
30. Toe was hulle bly, omdat dit rustig geword het, en Hy het hulle gelei tot die hawe van hul begeerte.
31. Laat hulle die Here loof om Sy goedertierenheid en om Sy wonderdade aan die mensekinders.
32. En laat hulle Hom loof in die vergadering van die volk, en Hom roem in die kring van die oudstes.
33. Hy het riviere 'n woestyn gemaak en waterfonteine 'n dorsland,
34. Vrugbare land 'n brak aarde, oor die boosheid van die wat daarin woon.
(DV. I will share some well-known and favourite sections of the Psalms with you, as often as I possibly can. /
DV. Sal ek sommige welbekende en gunsteling gedeeltes uit die Psalms met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
(Psalm 28:7) Many thanks to whoever posted this on Face Book, for this most beautiful photo that I could use as ilustration of my Psalm series. (God bless you!)
No comments:
Post a Comment