WORD OF THE DAY:
He will feed His flock like a shepherd; He will gather the lambs in His arm, He will carry them in His bosom and will gently lead those that have their young. (Isaiah 40:11)
Hy sal Sy kudde laat wei soos 'n herder; Hy sal die lammers in Sy arm vergader en aan Sy bors dra; die lammerooie sal Hy saggies lei. (Jesaja 40:11)
*+*+*+*+*+*+*+*+*+*
Wednesday 4 December 2013.
IT IS WELL WITH THE MAN WHO DISTRIBUTES FREELY TO THE POOR AND NEEDY:
Part 3.
1. English - (Amplified Bible Version)
[2 Corinthians 9:9-11]
9. As it is written: "He, (the benevolent person) scatters abroad; he gives to the poor; His deeds of goodness and justice and kindness and benevolence will go on and endure forever."
10. And (God) Who provides seed for the sower and bread for eating will also provide and multiply your (resources for) sowing, and increase the fruits of your righteousness; (which manifests itself in active goodness, kindness and charity.
11. Thus you will be enriched in all things and in any way, so that you can be generous, and (your generosity as it is) administered by us, will bring forth thanksgiving to God.)
Woensdag 4 Desember 2013.
DIT GAAN GOED MET DIE MAN WAT VRYELIK UITDEEL AAN DIE ARMES EN BEHOEFTIGES:
Deel 3.
2. Afrikaans (Ou Afrikaanse Vertaling)
[2 Korinthiƫrs 9:9-11]
9. Soos geskrywe is: "Hy het uitgestrooi, hy het aan die armes gegee, sy geregtigheid bly tot in ewigheid."
10. En mag Hy (God) wat saad verskaf aan die saaier, ook brood verskaf om te eet en julle saad vermeerder, en die vrug van julle geregtigheid laat toeneem.
11. Sodat julle in alles ryk kan word tot alle milddadigheid, wat danksegging aan God deur ons bewerk.
No comments:
Post a Comment