Tuesday, 10 December 2013

SOW/REAP: THE PARABLE OF THE SOWER. / SAAI/OES: DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER.

Tuesday 10 December 2013.
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 58:10]
And if you spend yourselves on behalf of the hungry and satisfy the needs of the oppressed, then your light will rise in the darkness, and your night will become like the noonday. 

WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 58:10]
As jy jou siel laat uitgaan na die hongerige, en die neergeboë siel versadig; dan sal jou lig opgaan in die duisternis en jou donkerheid soos die middag. 
              < -  -  -  -  -  -  -  - >
Tuesday 10 December 2013.
MESSAGE OF THE DAY - 
THE PARABLE OF THE SOWER:
Part 1.
1. English - (New International Version)
[Matthew 13:18-21]
18. Listen then to what the parable of the sower means:
19. When anyone hears the message about the kingdom and does not understand it, the evil one comes and snatches away what was sown in his heart. This is the seed sown along the path.
20. The one who received the seed that fell on rocky places is the man who hears the word and at once receives it with joy.
21. But since he has no root, he lasts only a short time. When trouble or persecution comes because of the Word, he quickly falls away. 

Dinsdag 10 Desember 2013.
BOODSKAP VAN DIE DAG -
DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER:
Deel 1.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Mattheús 13:18-21]
18. Luister dan na die gelykenis van die saaier. 
19. As iemand die woord van die koninkryk hoor en nie verstaan nie, kom die bose en roof wat in sy hart gesaai is - dit is hy by wie langs die pad gesaai is.
20. En hy by wie op rotsagtige plekke gesaai is - dit is hy wat die Woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem;
21. Maar hy het geen wortel in homself nie, hy is net vir 'n tyd, en as daar verdrukking en vervolging kom terwille van die Woord, struikel hy dadelik.  
(God willing, I will share with you again tomorrow. / As dit die wil van God is, sal ek môre weer met u deel.)



No comments:

Post a Comment