Monday, 9 December 2013

SOW/REAP - THE PARABLE OF THE MINAS. / SAAI/OES - DIE GELYKENIS VAN DIE PONDE.

Monday 9 December 2013.
WORD OF THE DAY:
[Luke 9:26]
If anyone is ashamed of Me and My words, the Son of Man will be ashamed of him when He comes in His glory and in the glory of the Father and of the holy angels.

WOORD VAN DIE DAG:
[Lukas 9:26]
Want elkeen wat hom skaam vir My en My woorde, vir hom sal die Seun van die Mens Hom skaam wanneer Hy kom in Sy heerlikheid en dié van die Vader en van die heilige engele. 

MESSAGE OF THE DAY:
Monday 9 December 2013.
SOW/REAP - THE PARABLE OF THE MINAS:
1. English - (New International Version)
[Luke 19:13-19]
13. "So he called ten of his servants and gave them ten minas." 'Put this money to work,' he said, 'until I come back.'
14. "But his subjects hated him and sent a delegation after him to say: 'We don't want this man to be our king.'
15. "He was made king, however, and returned home. Then he sent for the servants to whom he had given the money, in order to find out what they had gained with it."
16. "The first one came and said: 'Sir, your mina has earned ten more.'
17. "'Well done, my good servant!' His master replied. 'Because you have been trustworthy in a very small matter, take charge of ten cities.'
18. "The second came and said: 'Sir, your mina has earned five more.'
19. "His master answered: 'You take charge of five cities.'"

BOODSKAP VAN DIE DAG:
Maandag 9 Desember 2013.
SAAI/OES - DIE GELYKENIS VAN DIE PONDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertrling)
[Lukas 19:13-19]
13. "En nadat hy tien van sy diensknegte geroep het, gee hy hulle tien ponde en sê vir hulle, 'dryf handel daarmee totdat ek kom.'
14. "Maar sy medeburgers het hom gehaat en 'n gesantskap agter hom aangestuur, en gesê: 'Ons wil nie hê dat hierdie man koning oor ons moet wees nie.'
15. "En toe hy terugkom, nadat hy die koningskap ontvang het, sê hy dat daardie diensknegte aan wie hy die geld gegee het, by hom geroep moes word, sodat hy kon weet wat elkeen met handel verdien het. 
16. "En die eerste het verskyn en gesê: 'Meneer, u pond het tien ponde wins gemaak.'
17. "En hy sê vir hom: 'Mooi so, goeie dienskneg, omdat jy in die minste getrou gewees het, moet jy gesag hê oor tien stede.'
18. "En die tweede kom en sê: 'Meneer, u pond het vyf ponde verdien.'
19. "En hy sê ook vir hierdie een: 'En jy moet wees oor vyf stede.'"
(God willing I will again share with you tomorrow. / As God wil, sal ek môre verder met u deel.)
       Cell phone photo. 

No comments:

Post a Comment