WORD OF THE DAY:
[Matthew 13:49-50]
49. "This is how it will be at the end of the age. The angels will come and separate the wicked from the righteous,
50. "And throw them into the fiery furnace, where there will be weeping and gnashing of teeth."
Saterdag 14 Desember 2013.
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 13:49-50]
49. "So sal dit wees in die voleinding van die wêreld; die engele sal uitgaan en die slegte mense onder die regverdiges uit afskei,
50. "En hulle in die vuuroond gooi. Daar sal geween wees en die gekners van die tande."
MESSAGE OF THE DAY:
THE PARABLE OF THE WEEDS:
Part 2.
1. (English - (New International Version)
[Matthew 13:28-30]
28. "'An enemy did this,' he replied. The servants asked Him: 'Do you want us to go and pull them up?'
29. "'No,' he answered, 'because while you are pulling the weeds, you may root up the wheat with them.'
30. "'Let them both grow together until the harvest. At that time, I will tell the harvesters: 'First collect the weeds and tie them in bundles to be burned; then, gather the wheat and bring it into my barn.'"
Saterdag 14 Desember 2013.
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GELYKENIS VAN DIE ONKRUID:
Deel 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 13: 28-30]
28. "En hy antwoord hulle: ''n Vyandige mens het dit gedoen.' Toe sê die diensknegte vir hom: 'Wil u dan hê dat ons dit moet gaan bymekaarmaak?'
29. "Maar hy antwoord: 'Nee, dat julle nie miskien, as julle die onkruid bymekaarmaak, die koring daarmee saam uittrek nie.'
30. "'Laat albei saam groei tot die oes toe, en in die oestyd sal ek vir die maaiers sê: 'Maak eers die onkruid bymekaar en bind dit in bondels om dit te verbrand, maar bring die koring bymekaar in my skuur.'"
(God willing, I will share with you again tomorrow. / As God wil, sal ek môre verder met u deel.)
No comments:
Post a Comment