Wednesday, 7 August 2013

WORD OF THE DAY: 8 August 2013

1. (English - NIV Translation)
[Psalm 139:1-6]
1. O Lord, You have searched me and You know me. 
2. You know when I sit and when I rise;
You perceive my thoughts from afar. 
3. You discern my going out and my lying down; you are familiar with all my ways. 
4. Before a word is on my tongue You know it completely, O Lord. 
5. You hem me in - behind and before; You have laid Your hand upon me. 
6. Such knowledge is too wonderful for me, too lofty for me to attain. 

2. (Afrikaans - Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 139:1-6]
1. Here, U deurgrond en ken my. 
2. U ken my sit en opstaan; U verstaan van ver my gedagte. 
3. U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. 
4. Want daar is nog geen woord op my tong nie - of U Here, U ken dit geheel en al. 
5. U sluit my in van agter en van voor, en U lê U hand op my. 
6. Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie. 

Photo by/Foto deur: Martin Heigan

WORD OF THE DAY: 7 August 2013

KEEP ON ASKING:
1. English - (Amplified Bible Version)
{Matthew 7:7-11} Jesus said:
7. "Keep on asking and it will be given you; keep on seeking and you will find; keep on knocking [reverently] and [the door] will be opened to you. 
8. For everyone who keeps on asking receives; and he who keeps on seeking finds; and to him who keeps on knocking [the door] will be opened. 
9. Or what man is there of you, if his son asks him a loaf of bread, will hand him a stone?
10. Or if he asks for a fish, will hand him a serpent?
11. If you then, evil as you are, know how to give good and advantageous gifts to your children, how much more will your Father Who is in heaven [perfect as He is] give good and advantageous things to those who keep on asking Him!

HOU AAN VRA:
2. Afrikaans - Ou Afrikaanse Vertaling:
{Matthéüs 7:7-11}  Jesus het gesê:
7. Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. 
8. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop sal oopgemaak word. 
9. Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip sal gee; 
10. En as hy 'n vis vra, aan hom 'n slang sal gee?
11. As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!

Photo by Martin Heigan



Monday, 5 August 2013

WORD OF THE DAY: 6 August 2013

AGREEMENT: (Matthew 18:19)
1. English - NKJ Translation. 
"Again I say to you, that if two of you agree on earth concerning anything that they ask, it will be done for them by My Father in heaven." 
2. Afrikaans - Ou Afrikaanse Vertaling. 
"Weer sê Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal hulle ten deel val van My Vader wat in die hemele is."

Photo by Martin Heigan. 

WORD OF THE DAY: 5 August 2013

1. (English - NIV Translation)
[Matthew 18:5-6]
5. And whoever welcomes a little child like this in My Name welcomes Me. 
6. But if anyone causes one of these little ones who believe in Me to sin, it would be better for him to have a large millstone hung around his neck and to drown in the depth of the sea. 

2. (Afrikaans -Ou Afrikaanse vertaling)  
[Matthéüs 18:5-6]
5. En elkeen wat sulke kindertjies in My Naam ontvang, ontvang My;
6. Maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat 'n meulsteen aan sy nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see. 

Photo by Martin Heigan. 

Saturday, 3 August 2013

WORD OF THE DAY: 4 August 2013

(Matthew 12:18-21) 
1. English [NIV translation]
18. "Here is my servant Whom I have chosen, the One I love; in Whom I delight; I will put My Sprit on Him, and He will proclaim justice to the nations. 
19. He will not quarrel or cry out; no one will hear His voice on the streets. 
20. A bruised reed He will not break, and a smouldering wick He will not snuff out, till He leads justice to victory. 
21. In His Name the nations will put their hope."

2. Afrikaans [Ou Afrikaanse vertaling]
18." Kyk, My Kneg wat Ek uitverkies het, My Geliefde in Wie My siel 'n welbehae het! Ek sal My Gees op Hom lê, en Hy sal aan die nasies die reg aankondig. 
19. Hy sal nie twis of uitroep nie, en niemand sal Sy stem op die strate hoor nie. 
20. 'N geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en 'n lamppit wat rook sal Hy nie uitblis nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring. 
21. En op Sy Naam sal die heidene hoop. 

Photo by Martin Heigan. 




Friday, 2 August 2013

WORD FOR THE DAY: (3 August 2013)

1. English - NIV version:
(Matthew 12:15-16)
15. Aware of this, Jesus withdrew from that place. Many followed Him, and He healed all their sick. 
16. Warning them not to tell Who He was. 
2. Afrikaans - Ou Afrikaanse vertaling:
15. Toe Jesus dit bemerk, het Hy daarvandaan weggegaan, en groot menigtes het Hom gevolg, en Hy het almal gesond gemaak. 
16. En Hy het hulle 'n streng bevel gegee dat hulle Hom nie bekend moes maak nie. 

Foto deur Martin Heigan. 

WORD FOR THE DAY: (2 August 2013)

Matthew 11:28-30 [NIV]
(1. English - 2. Afrikaans). 1.
28. "Come to Me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest. 
29. Take My yoke upon you and learn from Me, for I Am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls.
30. For My yoke is easy and My burden is light. 
2.
28. Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.  
29. Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;
30. Want My juk is sag en My las is lig. 

Photo by Martin Heigan.