Wednesday 28 January 2015

THE RICH YOUNG MAN. / DIE RYK JONGMAN.

)
Saturday 31January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 89:9,11]
9. You rule the raging of the sea; when its waves arise, You still them. 
11. The heavens are Yours, the earth also is Yours; the world and all that is in it, You have founded them. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE RICH YOUNG MAN:
1. English - (Amplified Bible Version). 
[Luke 18:18-27]
18. And a certain ruler asked Him: "Good Teacher, (You Who are essentially and perfectly, morally good), what shall I do to inherit eternal life (to partake of eternal salvation in the Messiah's kingdom)?"
19. Jesus said to him: "Why do you call Me (essentially and perfectly, morally good? No one is (essentially and perfectly, morally) good except God only.  
20. "You know the commandments: 'Do nog commit adultery, do not kill, do not steal, do not witness falsely, honour your father and your mother.'"
21. And he replied: "All these I have kept from my youth."
22. And when Jesus heard it, He said to him: "One thing you still lack. Sell everything that you have and divide (the money) among the poor, and you will have (rich) treasure in heaven; and come back (and) follow Me, (become My disciple, join My party, and accompany Me.)
23. But when he heard this, he became distressed and very sorrowful, for he was rich -- exceedingly so. 
24. Jesus, observing him, said: "How difficult it is for those who have wealth to enter the kingdom of God!
25. "For it is easier for a camel to enter through a needle's eye than (for) a rich man to enter the kingdom of God."
26. And those who heard it said: "Then who can be saved?"
27. But He said: "What is impossible with men, is possible with God."

Saterdag 31 Januarie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:  
[Psalm 89:10,12]
10. Ú heers oor die trotsheid van die see; as sy golwe hulle verhef, bring Ù hulle tot bedaring. 
12. Aan U behoort die hemel, aan U ook die aarde; die wêreld en sy volheid -- U het dit gegrond. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE RYK JONGMAN:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 18:18-27]
18. En 'n sekere owerste vra Hom en sê: "Goeie Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe?"
19. En Jesus antwoord hom: "Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe Een, naamlik God. 
20. "Jy ken die gebooie: 'Jy mag nie egbreek nie; jy mag nie steel nie; jy mag geen valse getuienis gee nie; eer jou vader en jou moeder.'"
21. En hy sê: "Al hierdie dinge onderhou ek van my jeug af."
22. En toe Jesus dit hoor, antwoord Hy hom: "Nog een ding ontbreek jou -- verkoop alles wat jy het, en verdeel dit onder die armes, en jy sal 'n skat in die hemel hê; kom dan hier, volg My." 
23. Toe hy dit hoor, het hy diep bedroef geword, want hy was baie ryk. 
24. En toe Jesus sien dat hy diep bedroef geword het, sê Hy: "Hoe beswaarlik sal hulle wat goed besit, in die koninkryk van God ingaan. 
25. "Want dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan, as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan."
26. Daarop sê die wat dit gehoor het: "Wie kan dan gered word."
27. Maar Hy antwoord: "Die dinge wat by mense onmoontlik is, is by God moontlik."

(DV. I will share the Word with you as often as U possibly can. / 
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Tuesday 27 January 2015

THE MAN WITH THE UNCLEAN SPIRIT. / DIE MAN MET DIE ONREINE GEES.

Wednesday 28 January 2015.
WORD OF THE DAY:
[Ecclesiastes 2:26{
For God gives wisdom and knowledge and joy to a man who is good in His sight; but to the sinner He gives the work of gathering and collecting, that he may give to the one who is pleasing before God. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE MAN WITH THE UNCLEAN SPIRIT:
1. English - (New King James Version.)
[Mark 1:21-28]
21. Then they went into Capernaum, and immediately on the Sabbath He entered the synagogue and taught. 
22. And they were astonished at His teaching, for He taught them as one having authority, and not as the scribes.  
23. Now there was a man in their synagogue with an unclean spirit. And he cried out:
24. Saying: "Let us alone! What have we to do with You, Jesus of Nazareth? Did You come to destroy us? I know Who You are - the holy One of God!"
25. But Jesus rebuked him saying: "Be quiet and come out of him!"
26. And when the unclean spirit had convulsed him and cried out with a loud voice, he came out of him. 
27. Then they were all amazed, so that they questioned among themselves, saying: "What is this? What new doctrine is this? For with authority He commands even the unclean spirits, and they obey Him!"
28. And immediately His fame spread througout all the region of Galilee.  

Woensdag 28 Januarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Prediker 2:26]
Want aan 'n mens wat welgevallig is voor Sy aangesig, gee Hy wysheid en kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar te maak en te versamel, om dit dan te gee aan een wat welgevallig is voor die aangesig van God. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE MAN MET DIE ONREINE GEES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Markus 1:21-28]
21. En hulle het in Kapérnaüm gekom, en dadelik op die sabbat het Hy in die sinagoge ingegaan en begin leer. 
22. En hulle was verslae oor Sy leer, want Hy het hulle geleer soos een wat gesag het, en nie soos die skrifgeleerdes nie. 
23. En daar was in hulle sinagoge 'n man met 'n onreine gees; en hy het uitgeskreeu,
24. En gesê: "Hou op! Wat het ons met U te doen, Jesus, Nasaréner? Het U gekom om ons te verdelg? Ek ken U, Wie U is; die Heilige van God!"
25. En Jesus het hom bestraf en gesê: "Bly stil en gaan uit hom uit!"
26. En die onreine gees het hom stuiptrekkings laat kry en met 'n groot stem geskreeu, en uit hom uitgegaan. 
27. En almal was verbaas, sodat hulle onder mekaar vra en sê: "Wat is dit? Watter nuwe leer is dit, dat Hy met gesag ook aan die onreine geeste bevel gee, en hulle Hom gehoorsaam is?"
28. En die gerug aangaande Hom is dadelik versprei in die hele omtrek van Galiléa. 
(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. / 
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)


Monday 26 January 2015

THEY DROVE JESUS OUT OF THE TOWN. / HULLE DRYF JESUS UIT DIE STAD.

Monday 26 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 60:19]
The sun will no more be your light by day, nor will the brightness of the moon shine on you, for the Lord will be your everlasting light, and your God will be your glory. 

MESSAGE OF THE DAY: 
THEY DROVE JESUS OUT OF THE TOWN:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 4:24-30]
24. Then He said: "Solemnly I say to you, no prophet is acceptable and welcome in his (own) town (country).
25. "But in truth I tell you, there were many widows in Israel in the days of Elijah, when the heavens were closed up for three years and six months, so that there came a great famine over all the land; 
26. "And yet, Elijah was not sent to a single one of them, but only to Zarephath in the country of Sidon, to a woman who was a widow. (1 Kings 17:1, 8-16; 18:1)
27. "And there were many lepers in Israel in the time of Elisha the prophet, and yet no one of them was cleansed (by being healed) -- but only Naaman the Syrian."(11 Kings 5:1-14).
28. When they heard these things, all the people in the synagogue were filled with rage. 
29. And rising up, they pushed and drove Him out of the town. And (laying hold of Him,) they led Him to the (projecting) upper part of the hill on which their town was built, that they might hurl Him headlong down (over the cliff).
30. But passing through their midst, He went on His way. 

Maandag 26 Januarie 2015.  
WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 60:19]
En die son sal bedags jou lig nie meer wees nie, en as glans sal die maan vir jou geen skynsel gee nie; maar die Here sal vir jou wees 'n ewige lig, en jou God sal jou sieraad wees. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS WORD VERDRYF UIT DIE STAD:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling) 
[Lukas 4:24-30]
24. En Hy sê: "Voorwaar Ek sê vir julle, geen profeet is aangenaam in Sy vaderland nie. 
25. "Maar Ek sê vir julle met waarheid, daar was baie weduwees in Israel in die dae van Elía toe die hemel toegesluit was drie jaar en ses maande lank, toe daar 'n groot hongersnood gekom het in die hele land.  
26. "En na nie een van hulle is Elía gestuur nie, behalwe na Sarfat in Sidon, na 'n weduwee. 
27. "En daar was baie melaatses in Israel in die tyd van Elísa die profeet, en nie een van hulle is gereinig nie, behalwe Naäman die Síriër."
28. En almal in die sinagoge is met woede vervul toe hulle dit hoor;
29. En hulle het opgestaan en Hom uit die stad uitgedryf en Hom gebring tot op die rand van die berg waarop hulle stad gebou was, om Hom van die krans af te gooi. 
30. Maar Hy het tussen hulle deur geloop en weggegaan.  
  Photo kindly supplied by:
     André Heigan. 
(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. 
DV. Sal ek die Woord met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Saturday 24 January 2015

JESUS REJECTED AT NAZARETH. / JESUS WORD UIT NÁSARET VERDRYWE.

Weekend 24 & 25 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 54:10]
"For though the mountains should depart and the hills be shaken or removed, yet My love and kindness shall not depart from you, nor shall My covenant of peace and Completeness be removed," says the Lord Who Has compassion on you. 

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS REJECTED AT NAZARETH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Luke 4:14-23]
14. Then Jesus went back, full of and under the power of the (Holy) Spirit into Galilee, and the fame of Him spread through the whole region round about. 
15. And He Himself conducted (a course of) teaching in their synagogues, being recognized and honoured and praised by all. 
16. So He came to Nazareth, (that Nazareth) where He had been brought up, and He entered the synagogue, as was His custom on the Sabbath day. And He stood up to read. 
17. And there was handed to Him (the roll of) the book of the prophet Isaiah. He opened (unrolled) the book and found the place where it was written:
18. "The Spirit of the Lord (is) upon Me, because He Has anointed Me (the Anointed One, the Messiah) to preach the good news (the Gospel) to the poor; He Has sent Me to announce release to the captives and recovery of sight to the blind, to send forth as delivered those who are oppressed (who are downtrodden, bruised, crushed, and broken down by calamity.)
19. "To proclaim the acceptable year of the Lord (the day when salvation and the free favours of God profusely abound.)
20. Then He rolled up the book and gave it back to the attendant and sat down; and the eyes of all in the synagogue were gazing (attentively) at Him. 
21. And He began to speak to them: "Today this Scripture has been fulfilled while you are present and hearing."
22. And all spoke well of Him and marveled at the words of grace that came forth from His mouth; and they said: "Is not this Joseph's Son?"
23. So He said to them: "You will doubtless quote to Me this proverb: 'Physician heal Yourself! What we have learned by hearsay that You did in Capernaum, do here also in Your (own) town (country)."

Naweek 24 & 25 Januarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 54:10]
"Want berge mag wyk en heuwels wankel, maar My goedertierenheid sal van jou nie wyk en My vredeverbond nie wankel nie." sê die Here, jou Ontfermer. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS WORD UIT NÁSARET VERDRYWE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 4:14-23]
14. En Jesus het in die krag van die Gees na Galiléa teruggekeer, en daar het 'n gerig aangaande Hom deur die hele omtrek uitgegaan; 
15. En Hy het in hulle sinagoges geleer en is deur almal geprys, 
16. Toe kom Hy in Násaret waar Hy opgevoed was; en soos Hy gewoond was, gaan Hy op die sabbatdag in die sinagoge en staan op om te lees. 
17. En die boek van die profeet Jesaja is aan Hom oorhandig; en toe Hy die boek oopmaak, kry Hy die plek waar geskrywe is: 
18. 'Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseld van hart is, te genees;
19. 'Om aan gevangenis vrylating te verkondig en aan die blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig.'
20. En nadat Hy die boek toegemaak het, en aan die dienaar teruggegee het, gaan Hy sit, en die oë van almal in die sinagoge was op Hom gevestig. 
21. Toe begin Hy vir hulle te sê: "Vandag is hierdie Skrif in julle ore vervul."
22. En almal het vir Hom getuienis gegee en was verwonderd oor die aangename woorde wat uit Sy mond kom; en hulle sê: "Is Hy nie die Seun van Josef nie?" 
23. En Hy antwoord hulle: "Julle sal My ongetwyfeld hierdie spreekwoord toevoeg: 'Geneesheer, genees Uself! Alles wat ons hoor wat in Kapérnaüm gebeur het, doen dit hier in U vaderstad ook!"
(Picture by John Hagee Ministries.)
(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. 
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Wednesday 21 January 2015

THE TEMPTATION OF JESUS. / DIE VERSOEKING VAN JESUS.

Wednesday 21 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Luke 6:37]
Jesus said: "Do not judge, and you will not be judged. Do not condemn, and you will not be condemned. Forgive, and you will be forgiven."

MESSSAGE OF THE DAY:
THE TEMPTATION OF JESUS:
1. English - (New International Version)
[Luke 4:1-13]
1. Jesus, full of the Holy Spirit, returned from the Jordan and was led by the Spirit in the desert,
2. Where for forty days He was tempted by the devil. He ate nothing during those days, and at the end of them He was hungry. 
3. The devil said to Him: "If You are the Son of God, tell this stone to become bread."
4. Jesus answered: "It is written: 'Man does not live on bread alone.'"
5. The devil led Him up a high place and showed Him in an instant all the kingdoms of the world. 
6. And he said to Him: "I will give You all their authority and splendour, for it has been given to me, and I can give it to anyone I want to. 
7. "So, if You worship me, it will all be Yours."
8. Jesus answered: "It is written: 'Worship the Lord your God and serve Him only.'"
9. The devil led Him to Jerusalem and made Him stand on the highest point of the temple. " If You are the Son of God," he said, "Throw Yourself down from here,
10. "For it is written: 'For He will command His angels concerning You, to guard You carefully; 
11. 'They will lift You up in their hands, so that You will not strike Your foot against a stone.'"  
12. Jesus answered: "It says: 'Do not put the Lord your God to the test.'"
13. When the devil had finished all this tempting, he left Him untill an opportune time. 

Woensdag 21 Januarie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[Lukas 6:37]
En Jesus het gesê: "En julle moet nie oordeel nie, dan sal julle nooit geoordeel word nie. Julle moet nie veroordeel nie, dan sal julle nooit veroordeel word nie.  Spreek vry, en julle sal vrygespreek word."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE VERSOEKING VAN JESUS:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 4:1-13]
1. Jesus het vol van die Heilige Gees teruggekeer van die Jordaan af, en is deur die Gees in die woestyn gelei, 
2. Waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is; en Hy het niks geëet in die dae nie; en toe hulle verby was, het Hy naderhand honger geword. 
3. Toe sê die duiwel vir Hom: "As U die Seun van God is,  vir hierdie klip dat dit brood moet word."
4. Maar Jesus antwoord en sê vir hom: "Daar is geskrywe: 'Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke Woord van God.'"
5. Toe bring die duiwel Hom op 'n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in 'n oomblik se tyd. 
6. En die duiwel sê vir Hom: "Ek sal U al hierdie mag gee en al hulle heerlikheid, want dit is aan my oorgegee, en ek gee dit aan wie ek wil. 
7. "As U my dan aanbid, sal alles aan U behoort."
8. En Jesus antwoord en sê vir hom: "Gaan weg agter My satan, want daar is geskrywe:  'Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.'" 
9. Toe bring hy Hom na Jerusalem en stel Hom op die dak van die tempel en sê vir Hom: "As U die Seun van God is, werp Uself hiervandaan neer
10. "Want daar staan geskrywe: 'Hy sal Sy engele bevel gee aangaande U om U te bewaar,
11. "En hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien U voet teen 'n klip stamp nie."
12. En Jesus antwoord en sê vir hom: "Daar is gesê: 'Jy mag die Here jou God nie versoek nie.'"
13. En toe die duiwel elke versoeking geëindig het, het hy 'n tyd lank van Hom gewyk. 

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. 
DV. Sal ek die Woord met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)

  Photo kindly supplied by:
     André Heigan. 

Tuesday 20 January 2015

WIND AND WAVE OBEY JESUS. / WIND EN WATER GEHOORSAAM JESUS.

Tuesday 20 January 2015.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 145:14]
The Lord upholds all who fall and lifts up all who are bowed down. 
 
MESSAGE OF THE DAY:
WIND AND WAVE OBEY JESUS:
1. English - (New International Version)
[Mark 4:35-41]
35. That day when evening came, He said to His disciples: "Let us go over to the other side."
36. Leaving the crowd behind, they took Him along, just as He was, in the boat. There were also orher boats with Him. 
37. A furious squall came up, and the waves broke over the boat, so that it was nearly swamped. 
38. Jesus was in the stern, sleeping on a cushion. The disciples woke Him and said to Him: "Teacher, don't you care if we drown?"
39. He got up, rebuked the wind, and said to the water: "Quiet, be still!" Then the wind died down and it was completely calm. 
40. He said to His disciples: "Why are you so afraid? Do you still have no faith?"
41. They were terrified and asked each other: "Who is this? Even the wind and the waves obey Him!"
(Also read this in Matthew 8:23-27 and Luke 8:22-25)

Dinsdag 20 Januarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 145:14]
Die Here ondersteun almal wat val, en Hy  rig almal op wat neergeboë is. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
WIND EN WATER GEHOORSAAM JESUS:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Markus 4:35-41]
35. En toe dit aand geword het op daardie dag, het Hy vir hulle gesê: "Laat ons oorvaar na die ander kant."
36. En hulle het die skare verlaat en Hom, net soos Hy was, saamgeneem in die skuit; en daar was ook ander skuitjies by Hom. 
37. En 'n groot stormwind het opgekom, en die golwe het in die skuit geslaan, sodat dit al vol wou word. 
38. Maar Hy was agter op die skuit aan die slaap op die kussing. En hulle het Hom wakker gemaak en vir Hom gesê: "Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?"
39. En Hy het opgestaan en die wind bestraf en vir die see gesê: "Swyg, wees stil!" En die wind het gaan lê, en daar het 'n groot stilte gekom. 
40. Toe sê Hy vir hulle: "Waarom is julle so bang? Hoe het julle dan geen geloof nie?"
41. En 'n groot vrees het hulle oorweldig, en hulle het vir mekaar gesê: "Wie is Hy tog, dat selfs die wind en see Hom gehoorsaam is!"
(Lees dit ook in Matthéüs 8:23-27 en Lukas 8:22-25)

(DV. I Will share the Word with you as often as I possibly can.  
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
 PHOTO KINDLY SUPPLIED BY:
      ANDRÉ HEIGAN. 

Monday 19 January 2015

JESUS WALKS ON THE WATER. / JESUS LOOP OP DIE WATER.

Monday 19 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 35:3,4]
3. Make the weak hands strong and make the feeble knees sure. 
4. Say to those of a hasty heart: "Be strong, fear not; behold, your God will come with vengeance, with the full dealing of God. He will come and save you."  

MESSAGE OF THE DAY:
(JESUS WALKS ON THE WATER):
1. English - (King James Version)
[Matthew 14:22-33]
22. And immedistely Jesus constrained His disciples to get into a boat and to go before Him to the other side, while He sent the crowds away. 
23. And when He had sent the crowds away, He went up into a mountain apart to pray. And when evening had come, He was there alone. 
24.. But the boat was now in the midst of the sea, tossed with waves; for the wind was against them. 
25. In in the forth watch of the night Jesus went to them, walking on the sea. 
26. And when the disciples saw Him walking on the sea, they were troubled, saying: "It is a phantom!" And they cried out for fear. 
27. But immediately Jesus spoke to them, saying: "Be of good cheer, I AM,
do not fear."
28. And Peter answered Him and said: "Lord, if it is You, tell me to come to You on the water."
29. And He said; "Come." And when Peter had come down out of the boat, he walked on the water to go to Jesus. 
30. But seeing that the wind was strong, he was afraid. And beginning to sink, he cried, saying: "Lord, save me!"
31. And immediately Jesus stretched out His hand and caught him; and said to him: "Little-faith! Why did you doubt?"
32. And when they had come into the boat, the wind ceased. 
33. And those in the boat came and worshiped Him, saying: "Truly, You are the Son of God!"

Maandag 19 Januarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Jesaja 35:3,4]
3. Versterk die slap hande en maak die struikelende knieë vas. 
4. Sê aan die wat vervaard is van hart: "Wees sterk, wees nie bevrees nie! Kyk, julle God kom met wraak, met Goddelike vergelding; Hy self sal kom en julle verlos."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
(JESUS LOOP OP DIE WATER):
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling):
[Matthéüs 14:22-33]
22. En Jesus het dadelik Sy dissipels vedwing om in die skuit te gaan en voor Hom uit te vaar na die oorkant, terwyl Hy die skare wegstuur. 
23. En nadat Hy die skare weggestuur het, klim Hy op die berg om in die eensaamheid te bid. En toe dit aand geword het, was Hy daar alleen. 
24. En die skuit was al in die middel van die see, geteister deur die golwe; want die wind was teen hulle. 
25. Maar in die vierde nagwaak het Jesus na hulle gekom, al wandelende op die see. 
26. En toe die dissipels Hom op die see sien loop, word hulle ontsteld en sê: "Dit is 'n spook!" En hulle het geskreeu van vrees.  
27. Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: "Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie. "
28. En Petrus antwoord Hom en sê: "Here, as dit U is, beveel my om op die water na U te kom."
29. En Hy sê: "Kom!" Petrus klim toe van die skuit af en loop op die water om na Jesus te gaan. 
30. Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: "Here, red my!"
31. En Jesus het dadelik Sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: "Kleingelowige, waarom het jy getwyfel?" 
32. Daarop klim hulle in die skuit, en die wind het gaan lê. 
33. Toe kom die wat in die skuit was, en val voor Hom neer en sê: "Waarlik, U is die  Seun van God!"
 
(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. 
DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

Wednesday 14 January 2015

THE YOKE OF JESUS. / DIE JUK VAN JESUS.

Wednesday 14 January 2015.
WORD OF THE DAY:
[Luke 12:8]
"And I tell you, whoever declares openly ( speaking out freely) and confesses that he is My worshiper, and acknowledges Me before men, the Son of Man also will declare and confess and acknowledge him before the angels of God." 

MESSAGE OF THE DAY:
[Matthew 11:27-30]
27. "All things have been entrusted and delivered to Me by My Father; and no one fully knows and accurately understands the Son except the Father, and no one fully knows and accurately understands the Father except the Son, and anyone to Whom the Son deliberately wills to make Him known. 
28. "Come to Me, all you who labour and are heavy-laden and overburdened, and I will cause you to rest. (I will ease and relieve and refresh your souls.)
29. "Take My yoke upon you and learn of Me, for I Am gentle (meek) and humble (lowly) in heart, and you will find rest (relief and ease and refreshment and recreation and blessed quiet) for your souls. 
30. "For My yoke is wholesome (useful, good --not harsh, hard, sharp, or pressing, but comfortable , gracious, and pleasant,) and My burden is light and easy to be borne."

Woensdag 14 Januarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG: 
[Lukas 12:8]
"En Ek sê vir julle: Elkeen wat My sal bely voor die mense. Hom sal die Seun van die Mens ook bely voor die engele van God."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE JUK VAN JESUS: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 11:27-30]
27. "Alles is aan My oorgegee deur My Vader, en niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader; ook ken niemand die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun dit wil openbaar. 
28. "Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.  
29. "Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;
30. "Want My juk is sag en My las is lig."

(DV. I will try to share the Word with you as often as I possibly can. / DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)






Monday 12 January 2015

THE SON OF MAN IS ABOUT TO SUFFER. / DIE SEUN VAN DIE MENS GAAN BINNEKORT LY.

Monday 12 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Matthew 25:13]
Watch therefore (give strict attention and be cautious and active), for you know neither the day nor the hour when the Son of Man will come. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE SON OF MAN IS ABOUT TO SUFFER:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Matthew 17:8-13]
8. And when they raised their eyes, they saw no one but Jesus only. 
9. And as they were going down the mountain, Jesus cautioned and commanded them: "Do not mention to anyone what you have seen, until the Son of Man Has been raised from the dead."
10. The disciples asked Him: "Then why do the scribes say that Elijah must come first?"
11. He replied: "Elijah does come and will get everything restored and ready. 
12. "But I tell you that Elijah has come already, and they did not know or recognize him, but did to him as they liked. So also the Son of Man is going to be treated and suffer at their hands."
13. Then the disciples understood that He spoke to them about John the Baptist.  

Maandag 12 Januarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Matthéüs 25:13]
Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die Mens kom nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 17:8-13]
8. Toe slaan hulle hul oë op en sien niemand meer nie, behalwe Jesus alleen. 
9. En onderwyl hulle van die berg afklim, het Jesus hulle bevel gegee en gesê: "Julle moet vir niemand iets van die gesig sê voordat die Seun van die Mens uit die dode opgestaan het nie."
10. En Sy dissipels vra Hom en sê: "Waarom sê die skrifgeleerdes dan dat Elía eers moet kom?
11. En Jesus antwoord en sê vir hulle: "Dis waar, Elía kom eers en sal alles herstel;
12. "Maar Ek sê vir julle dat Elía al gekom het, en hulle het hom nie erken nie, maar aan hom alles gedoen wat hulle wou. So sal die Seun van die Mens ook deur hulle ly."
13. Toe verstaan die dissipels dat Hy met hulle van Johannes die Doper gespreek het. 

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
   Photo kindly supplied by:
     Hein Knoetze. 

Saturday 10 January 2015

JESUS TRANSFIGURED ON THE MOUNT. / JESUS VERHEERLIK OP DIE BERG.

Weekend 10 & 11 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[1 John 5:13-15]
13. I write this to you who believe in (adhere to, trust in, and rely on) the Name of the Son of God ( in the peculiar services and blessings conferred by Him on men), so that you may know (with settled and absolute knowledge) that you (already) have life, yes, eternal life. 
14. And this is the confidence, (the assurance, the privilege of boldness) which we have in Him: (we are sure) that if we ask anything (make any request) according to His will (in agreement with His own plan) He listens to, and hears us.
15. And if (since) we (positively) know that  He listens to us in whatever we ask, we also know (with settled and absolute knowlege) that we have (granted us as our present possessions) the requests made of Him. 
 
MESSAGE OF THE DAY:
JESUS TRANSFIGURED ON THE MOUNT:  
1. English - (Amplified Bible Version)
[Matthew 17:1-7]
1. And six days after this, Jesus took with Him Peter and James and John, His brother, and led them up on a high mountain by themselves. 
2. And His appearance underwent a change in their presence; and His face shone clear and bright like the sun, and His clothing became as white as light. 
3. And behold, there appeared to them Moses and Elijah, who kept talking to Him. 
4. Then Peter began to speak and said to Jesus: "Lord, it is good and delightful that we are here; if You approve, I will put up three booths here -- one for You and one for Moses and one for Elijah."
5. While he was still speaking, behold, a shining cloud (composed of light) overshadowed them, and a voice from the cloud said: "This is My Son, My Beloved, with Whom I Am, (and have always been) delighted."
6. When the disciples heard it, they fell on their faces and were seized with alarm, and struck with fear.  
7. But Jesus came and touched them and said: "Get up, and do not be afraid."
 
Naweek 10 & 11 Januarie 2015.  
WOORD VAN DAG:
[1 Johannes 5:13-15]
13. Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God
14. En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens Sy wil.  
15. En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ookal vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het. 

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
JESUS VERHEERLIK OP DIE BERG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 17:1-7]
1. En ná ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes, Sy broer, saamgeneem en hulle op 'n hoë berg in die eensaamheid gebring. 
2. En Hy het voor hulle van gedaante verander, en Sy aangesig het geblink soos die son. En Sy klere het wit geword soos die lig. 
3. En kyk, daar verskyn aan hulle Moses en Elía in gesprek met Hom. 
4. Toe begin Petrus vir Jesus te sê: "Here, dit is goed dat ons hier is; As U wil: laat ons hier 3 hutte maak: vir U een, vir Moses een, en een vir Elía. 
5. Terwyl hy nog spreek, oordek 'n helderligte wolk hulle meteens en daar sê 'n stem uit die wolk: "Dit is My geliefde Seun in Wie Ek 'n welbehae het. Luister na Hom!"
6. En toe die dissipels dit hoor, het hulle op hul aangesig geval en was baie bevrees. 
7. En Jesus het nader gekom en hulle aangeraak en gesê: "Staan op en moenie vrees nie."

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
   Photo kindly supplied by:
     Hein Knoetze. 

Thursday 8 January 2015

HE WILL SWALLOW UP DEATH FOREVER. / HY SAL DIE DOOD VIR EWIG VERNIETIG.

Thursday 8 Jamuary 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 25:8,9]
8. He will swallow up death (in victory; He will abolish death forever.) And the Lord God will wipe away tears from all faces; and the reproach of His people He will take away from all the earth; for the Lord has spoken it. 
9. It shall be said in that day: "Behold, our God upon Whom we have waited and hoped, that He might save us! This is the Lord, we have waited for Him; we will be glad and rejoice in His salvation."

WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 25:8,9]
8. Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here HERE sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van Sy volk van die hele aarde af wegneem; want die Here het dit gespreek. 
9. En hulle sal in die dag sê: "Kyk, dit is onse God op Wie ons gewag het, dat Hy ons kan verlos; dit is die Here op wie ons gewag het: laat ons juig en bly wees oor Sy hulp."
(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
   Photo kindly supplied by:
     André Heigan. 

Tuesday 6 January 2015

THE SON OF MAN MUST BE LIFTED UP. / DIE SEUN VAN DIE MENS MOET VERHOOG WORD.

Wednesday 7 January 2015.
WORD OF THE DAY:
[Lamentations 3:26]
It is good that one should hope in, and wait quietly for the salvation (the safety and ease) of the Lord. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE SON OF MAN MUST BE LIFTED UP:
1. English - (Amplified Bible Version)
[John 3:14-21]
14. And just as Moses lifted up the serpent in the desert (on a pole), so must (so it is necessary that) the Son of Man be lifted up (on the cross.)
15. In order that everyone who believes in Him (who cleaves to Him, trusts Him, and relies on Him), may not perish, but have eternal life and (actually) live forever! 
16. For God so greatly loved and dearly prized the world that He (even) gave up His only begotten (unique) Son, so that whoever believes in (trusts in, clings to, relies on) Him shall not perish (come to destruction, be lost) but have eternal (everlasting) life. 
17. For God did not send the Son into the world in order to judge (to reject, to condemn, to pass sentence on) the world, but that the world might find salvation and be made safe and sound through Him. 
18. He who believed in Him (who clings to, trusts in, relies on Him) is not judged (he who trusts in Him never comes up for judgement; for him there is no rejection, no condemnation -- he incurs no damnation;) but he who does not believe (cleave to, rely on, trust in Him) is judged already (he has already been convicted and has already received his sentence) because he has not believed in and trusted in the Name of the only begotten Son of God. (He is condemned for refusing to let his trust rest in Christ's Name.)
19. The (basis of the) judgement (indictment, the test by which men are judged, the ground for the sentence) lies in this; the Light has come into the world, and people have loved the darkness rather and more than the Light, for their works (deeds) were evil.  
20. For every wrongdoer hates (loathes, detests) the Light, and will not come out into the (Light but shrinks from it, lest his works (his deeds, his activities, his conduct) be exposed and reproved. 
21. But he who practises truth (who does what is right) comes out into the Light; so that his works may be plainly shown to be what they are -- wrought with God (divinely prompted, done with God's help, in dependence upon Him.)

Woensdag 7 Januarie 2015.
WOORD VAN DIE DAG;
[Klaagliedere 3:26]
Dit is goed om in stilheid te hoop op die hulp van die Here. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE SEUN VAN DIE MENS MOET VERHOOG WORD:
2. - Afrikaans (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 3:14-21]
14. En soos Moses die slang in die woestyn verhoog het, so moet die Seun van die Mens verhoog word. 
15. Sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. 
16. Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy Sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. 
17. Want God het Sy Seun in die wêreld gestuur, nie om die wêreld te veroordeel nie, maar dat die wêreld deur Hom gered kan word. 
18. Hy wat in Hom glo, word nie veroordeel nie; maar hy wat nie glo nie, is reeds veroordeel omdat hy nie geglo het in die Naam van die Eniggebore Seun van God nie. 
19. En dit is die oordeel: dat die Lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die Lig; want hulle werke was boos. 
20. Want elkeen wat kwaad doen, haat die Lig, en kom nie na die Lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie. 
21. Maar hy wat die waarheid doen, kom na die Lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is. 

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
   Photo kindly supplied by:
      Martin Heigan.  



JESUS, THE SON OF GOD. / JESUS, DIE SEUN VAN GOD.

Tuesday 5 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Romans 14:11,12]
11. For it is written: "As I live," says the Lord. "Every knee shall bow to Me, and every tongue shall confess to God,"(acknowledge Him to His honour and to His praise.)
12. And so each of us shall give an account of himself (give an answer in reference to judgement) to God. 

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS, THE SON OF GOD:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Matthew 3:13-17]
13. Then Jesus came from Galilee to the Jordan to John to be baptized by him. 
14. But John protested strenuously, having in mind to prevent Him, saying: "It is I who need to be baptized by You, and do You come to me?"
15. But Jesus replied to Him: "Permit it just now; for this is the fitting way for (both of) us to fulfill all righteousness (that is, to perform completely whatever is right.) Then he permitted Him. 
16. And when Jesus was baptized, He went up at once out of the water; and behold, the heavens were opened, and he (John) saw the Spirit of God descending like a dove and alighting on Him. 
17. And behold, a voice from heaven said: "This is My Son, My Beloved, in Whom I delight."
[John 1:32-36]
32. John gave further evidence, saying: "I have seen the Spirit descending on Him as a dove out of heaven and He dwelt on Him, (never to depart.)
33. "And I did not know Him, nor recognize Him, but He Who sent me to baptize in (with) water said to me: "Upon Him Whom you shall see the Spirit descend and remain, that One is He Who baptizes with the Holy Spirit."
34. And I have seen (that happen -- I actually did see it) and my testimony is that this is the Son of God!"
35. Again the next day John was standing with two of his disciples. 
36. And he looked at Jesus as He walked along, and said: "Look, there is the Lamb of God!" 

Dinsdag 5 Januarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Romeine 14:11,12]
11. Want daar is geskrywe: "So waaragtig as Ek leef," sê die Here. "Voor My sal elke knie buig, en elke tong sal God bely."
12. So sal elkeen van ons dan vir homself aan God rekenskap gee. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS, DIE SEUN VAN GOD:
[Matthéüs 3:13-17]
13. Toe het Jesus van Galiléa na die Jordaan, na Johannes gekom om deur hom gedoop te word. 
14. Maar Johannes het Hom ernstig teëgegaan en gesê: "Ek het nodig om deur U gedoop te word, en kom U na my toe?"
15. Maar Jesus het geantwoord en vir hom gesê: "Laat dit nou toe, want só pas dit om alle geregtigheid te vervul." Daarna het hy Hom toegelaat.  
16. En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos 'n duif neerdaal en op Hom kom."
17. En daar kom 'n stem uit die hemele wat sê: "Dit is My Geliefde Seun in Wie Ek 'n welbehae het"
[Johannes 1:32-36]
32. En Johannes het getuig en gesê: "Ek het die Gees soos 'n duif uit die hemel sien neerdaal, en Hy het op Hom gebly.
33. En ek het Hom nie geken nie; maar Hy wat my gestuur het om met water te doop, Hy het aan my gesê: "Op Wie jy die Gees sien neerdaal en op Hom bly, dit is Hy wat met die Heilige Gees doop."
34. En ek het gesien en getuig dat Hy die Seun van God is."
35. Die volgende dag het Johannes weer daar gestaan en twee van sy dissipels;
36. En toe hy Jesus sien wandel, sê hy: "Dáár is die Lam van God!"

(DV. I will share the Word with you as often as possible. / DV. Sal ek die Woord met u deel so dikwels moontlik.)
   Photo kindly supplied by:
     Eddie Fruin. 

Monday 5 January 2015

THE DIFFERENCE BETWEEN THE RICH AND THE POOR. / DIE VERSKIL TUSSEN RYK EN ARM.

Monday 5 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[2 Corinthians 4:17,18]
17. For our light and momentary troubles are achieving for us an eternal glory that far outweighs them all. 
18. So we fix our eyes not on what is seen, but on what is unseen. For what is seen is temporary, but what is unseen is eternal. 

THE DIFFERENCE BETWEEN THE RICH AND THE POOR:
One day the father of avery wealthy family, took his son for a trip to the country, with the express purpose to show him how poor people live. 
They spent a few days and nights on the farm of what would be consiered a very poor family. 
On their teturn from the trip, the father asked the son: "How was the trip?"
The son answered: "It was a good trip dad." 
"Did you see how poor people live?" The father prompted. "And what did you learn?" 
The son answered: "I saw that we have only one dog, but they have four. We have a pool that reaches to the middle of our garden, but they have a creek that has no end. We have imported lanterns in our garden, but they have the stars at night. Our patio reaches to the front yard, but they have the whole horizon. 
"We have a small piece of land to live on, they have fields that stretches out beyond our sight. 
"We have servants to serve us, but they serve others. We have walls around our property to protect us, but they have God and their faithful friends to protect them."
The boy's father was speechless. Then his son added: "Thanks dad, for showing me how poor we really are."
Isn't perspective a wonderful concept? Makes you wonder what would happen if we all gave thanks for everything we have, instead of worrying about what we do not have. 
Appreciate everything you have, especially your friends. Life is too short and friends are too few - with all love and respect. May the love and peace of God surround you always. 

Maandag 5 Januarie 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
[2 Korinthiërs 4:17,18]
17. Want ons ligte verdrukkking wat vir 'n oomblik is, bewerk vir ons 'n allesoortreffende ewige gewig van heerlikheid;
18. Omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig. 

DIE VERSKIL TUSSEN RYK EN ARM:
Die pa van 'n baie welgestelde familie besluit om sy seun vir 'n reis na die platteland te neem met die spesifieke voorneme om hom die verskil tussen arm en ryk te wys. 
Hulle spandeer toe 'n paar dae en nagte op die plaas van baie arm mense. 
By hulle terugkeer, vra die pa die seun bietjie uit oor sy wedervaringe. "Hoe het jy die reis geniet?" Vra hy sy seun. 
"Dit was 'n goeie reis pa," antwoord die seun. "Het jy gesien hoe arm mens leef?"
"O ja pa," antwoord die seun dadelik. "En wat het jy daaruit geleer," pols die pa verder. 
"Ek het gesien dat waar ons een hond het, hulle vier het. Ons het 'n swembad wat tot die middel van ons tuin strek, en hulle het 'n klein spruitjie wat geen einde het nie. 
"Ons het ingevoerde lanterns wat in ons tuin hang, maar hulle het die sterre in die nag. Ons het 'n patio wat strek tot by die voortuin, maar hulle het velde wat strek tot oor die horison. 
"Ons het 'n kleun stukkie grond om op te bly, maar hulle grond gaan verder as wat ons kan sien. 
"Ons het bediendes wat ons bedien, maar hulle bedien ander. Ons het mure
rondom ons eiendom om ons te beskerm. Hulle het God en hulle vriende om hulle te beskerm."
Die seun se pa was woordeloos. Toe voeg die seun by: "Dankie pa, dat pa my gewys het hoe arm ons werklik is."
Is perspektief nie 'n wonderlike konsep nie? As ons maar altyd dankie wil sê vir alles wat ons het, in plaas van om te kla oor wat ons nie het nie!
Waardeer alles wat jy het, veral jou vriende. Die lewe is te kort, en ons vriende is te min. 
(Poor and rich - friends.pps.)
   Photo kindly supplied by:
     André Heigan. 

Saturday 3 January 2015

MORNING PRAYER. / OGGEND GEBED.

Saturday 3 January 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 43:19,20]
19. See, I Am doing a new thing! Now it springs up; do you not perceive it? I Am making a way in the desert, and streams in the wasteland. 
20. The wild animals honour Me, the jackals and the owls, because I provide water in the desert and streams in the wasteland, to give drink to My people, My chosen. 

MESSAGE OF THE DAY -
MORNING PRAYER:
Awesome Father God, in this morning hour I present myself to You, in the precious Name of Jesus. Stripped of what the world knows about me, or thinks of me. 
Almighty God, thank You that I can see and perceive the morning light. Thank You that I can still breathe, and that I can get out of bed and move around. 
The thought immediately surviced that You will provide for me in abundance during this day. Thank You Lord that I never have to be fearful about anything, because in 2 Timothy 1:7, the apostle Paul reminds me that You have not given me a spirit of fear, but of power, and of love and of a sound mind.
Before my thoughts have been formulated, You know them allready. The Word says that You know when I sit down and when I stand up, and that You know all my thoughts from afar.
You know all my dreams, my expectations and my desires. I know and realise that everything that I dream of and wish for, will be fulfilled of it falls within Your will. 
Please make me strong and of good health to enjoy this lovely day to full capacity. And also to utilise it according to Your will. 
Also Father God, help me to be able to witness to others about Your love, compassion and grace. Yes, Father God, the Word declares that Your grace is new every morning. I thank You for that my Lord, and I praise Your wonderful, glorious Name.
Every worry that I may entertain, You have allready perceived, and I believe that You will give me an instant solution to that. 
Almighty God, please totally remove everything in my life that is impure and deceitful. Please strip me from self-conceit in all situations, and help me to first seek and request Your divine guidance and support, and then to obey.  
Today, use me to Your glory Lord, and please help me to listen to the Holy Spirit Who dwells within me. 
Please let me always remember how Jesus led people to You, and to glorify and to exalt You, Almighty Abba Father. 
Glorious Father, thank You for the privilege to know You. Thank You for Your personal touch at all times.  
You know every facet of my life. You are aware of every transgression or trespass in my life. Therefore Lord, You sent Your beloved Son Jesus Christ, to forgive all my sins and to wash and cleanse me in His precious blood, so that I can become pure and white as snow. 
In this morning hour I am thankful that You are in control of my life. Let Your light shine through me Father, so that I can be a blessing to other people who might feel rejected, lonely and lost. 
Please touch the lost and the lonely Lord, and give them the realisation and assurance that the Creator of heaven and earth loves them, cares about them and cherishes them. 
Father God, I pray and I place all this at Your feet, in the Mighty Name of Jesus Christ, Your Son, our Redeemer and Saviour. Amen.

Saterdag 3 Januarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Jesaja 43:19,20]
Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit, sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis. 
20. Die wilde diere van die veld sal My eer, die jaklalse en die volstruise; want Ek gee waters in die woestyn, riviere in die wildernis om My volk, My uitverkorene, te laat drink. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG -
OGGEND GEBED:
In hierdie môre-uur bring ek myself voor U, my God. Gestroop van dit wat die wêreld van my weet, of van my dink. 
Almagtige God, dankie dat ek die môrelig kan aanskou. Dankie dat ek nog kan asemhaal en kan beweeg. Dankie dat die besef dadelik by my opkom, dat U in hierdie dag vir my sal voorsien in oorvloed. Dankie dat ek nie nodig het om vreesagtig te wees nie! In 2 Timótheüs 1:7 herinner die apostel Paulus my dat God ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee het nie, maar van krag, liefde en selfbeheersing.  
Voordat my gedagtes nog geformuleer is, weet U dit al. Die Woord sê: U ken my sit en my opstaan, en van ver af my gedagtes. 
U ken al my drome, verwagtinge en begeertes. Ek weet en besef dat alle drome wat in U wil is, vir my bewaarheid sal word. 
Maak my asseblief sterk en gesond om hierdie mooi dag ten volle te geniet, en te benut. En ook Vader om te getuig van U liefde en U genade. Ja, Abba Vader, die Woord sê dat U genade nuut is elke dag. Ek sê vir U dankie daarvoor, My God, en ek prys U Wonderbare Naam. 
Elke bekommernis wat ek mag koester, het U alreeds raakgesien, en 'n onmiddellike oplossing daarvoor voorsien. 
Almagtige Vader God, neem alles wat onsuiwer of vals in my lewe is, heeltemal weg. Stroop my van die "eie-ek" in situasies en help my om altyd eers U raad en bystand te vra en te volg. 
Gebruik my vandag tot U eer.
Laat my luister na U Heilge Gees wat in my woon.
Help my altyd om te onthou van hoe Jesus mense na U gelei het, om U te vereer en U Naam te verhef, grote Abba Vader!
Almagtige God en Hemel-Vader, dankie vir die voorreg om U te kan ken. Dankie vir U persoonlike aanraking te alle tye. 
U ken elke fasset van my lewe.
U verstaan elke oortreding wat ek ooit begaan het. Ja, Abba Vader, U het voorsien dat die bloed van Jesus my rein en wit was. 
In hierdie  oggenduur is ek dankbaar, want U is in beheer van my lewe.
Laat U lig deur my skyn Vader, sodat ek 'n seën kan wees vir elke mens wat eensaam en verlore voel. Raak hulle nou aan en gee hulle die besef dat die Skepper van die heelal hulle liefhet en koester. Vader God ek bid tot U, en ek sit alles by U voete neer. In die Magtige Naam van Jesus Christus, U Seun. Amen.

(DV. I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV. Sal ek die Woord met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)