Saturday 31 August 2013

JESUS, THE BREAD OF LIFE / JESUS, DIE BROOD VAN DIE LEWE

1 September 2013 
JESUS, THE BREAD OF LIFE:
Part 2.
1. English - (Amplified Bible Version)
[John 6:39-40, 44]
39. And this is the will of Him Who sent Me, that I should not lose any of all that He Has given Me, but that I should give them new life and raise (them all) up at the last day. 
40. For this is My Father's will and His purpose, that everyone who sees the Son, and believes in and cleaves to and trusts in and relies on Him should have eternal life, and I will raise him up (from the dead) at the last day. 
44. No one is able to come to Me, unless the Father Who sent Me attracts and draws him and gives him the desire to come to Me, and (then) I will raise him up (from the dead) at the last day. 
Part 3 will follow on: 2 September.

JESUS, DIE BROOD VAN DIE LEWE:
Deel 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 6:39-40, 44]
39. En dit is die wil van die Vader wat My gestuur het, dat al wat Hy My gegee het, Ek daarvan nie sal verloor nie, maar dit opwek in die laaste dag.
40. En dit is die wil van Hom wat My gestuur het, dat elkeen wat die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag hê; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. 
44. Niemand kan na My toe kom as die Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. 
Gedeelte 3 sal volg op 2 September. 

Photo by/Foto deur:  Martin Heigan. 



JESUS, THE BREAD OF LIFE / JESUS, DIE BROOD VAN DIE LEWE

JESUS, THE BREAD OF LIFE - Part 1
31 August 2013
1. English - (Amplified Bible Version)
[John 6:33-35]
33. "For the Bread of God is He Who comes down out of heaven and gives life to the world."
34. Then they said to Him, "Lord, give us this bread always (all the time)"
35. Jesus replied: "I Am the Bread of Life. He who comes to Me will never be hungry, and he who believes in, and cleaves to and trusts in and relies on Me will never thirst any more (at any time)."
(Part 2 will follow tomorrow, 1 September)

JESUS, DIE BROOD VAN DIE LEWE -
Gedeelte 1
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 6:33-35]
33. "Want die Brood van God is Hy wat uit die hemel neerdaal, en aan die wêreld die lewe gee."
34. Toe sê hulle vir Hom: "Here, gee ons altyd hierdie brood."
35. En Jesus sê vir hulle: "Ek is die Brood van die Lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie."
(Gedeelte 2 volg môre, 1 September)

PHOTO BY / FOTO DEUR: Martin Heigan


Friday 30 August 2013

WALK IN THE LIGHT / WANDEL IN DIE LIG

30 August 2013
WALK IN THE LIGHT:
1. English - (NIV Translation)
[John 12:35-36]
35. Then Jesus told them: "You are going to have the Light just a little while longer. Walk while you have the Light, before darkness overtakes you. The man who walks in the dark does not know where he is going. 
36. "Put your trust in the Light while you have it, so that you may become sons of Light." When He had finished speaking, Jesus left and hid Himself from them. 

WANDEL IN DIE LIG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse vertaling)
[Johannes 12:35-36]
35. En Jesus sê vir hulle: "Nog 'n klein tydjie is die Lig by julle. Wandel so lank as julle die Lig het, sodat die duisternis julle nie oorval nie. En wie in die duisternis wandel, weet nie waar hy gaan nie. 
36. "So lank as julle die Lig het, glo in die Lig, sodat julle kinders van die Lig kan word." Dit het Jesus gespreek, en Hy het weggegaan en Hom vir hulle verberg.

PHOTO BY / FOTO DEUR: Martin Heigan

Thursday 29 August 2013

JESUS IS THE LIGHT OF THE WORLD/JESUS IS DIE LIG VAN DIE WÊRELD.

JESUS IS THE LIGHT OF THE WORLD:
1. English - (NIV Translation.)
[John 1:1-5]
1. In the beginning was the Word, and the Word was with God, and the Word was God, 
2. He was with God in the beginning. 
3. Through Him all things were made; without Him nothing was made that has been made. 
4. In Him was life, and that Life was the Light of men. 
5. The light shines in the darkness, but the darkness has not understood it. 
[John 3:19-21]
19. "This is the verdict: Light has come into the world, but men loved darkness instead of Light because their deeds were evil. 
20. "Everyone who does evil hates the Light, and will not come into the Light for fear that his deeds will be exposed. 
21. "But whoever lives by the truth comes into the the Light, so that it may be seen plainly that what he has done has been done through God."
[John 8:12]
When Jesus spoke again to the people, He said: "I Am the light of the world. Whoever follows Me will never walk in darkness, but will have the Light of life."

JESUS IS DIE LIG VAN DIE WÊRELD:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes  1:1-5]
1. In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. 
2. Hy was in die begin by God. 
3. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. 
4. In Hom was lewe, en die Lewe was die Lig van mense. 
5. En die Lig skyn in die duisternis, en die duisternis het dit nie oorweldig nie. 
[Johannes 3:19-21]
19. "En dit is die oordeel: dat die Lig in die wêreld gekom het, en die mense het die duisternis liewer gehad as die Lig; want hulle werke was boos. 
20. "Want elkeen wat kwaad doen, haat die Lig en kom nie  na die Lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie. 
21." Maar hy wat die waarheid doen, kom na die Lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is."
[Johannes 8:12]
En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: "Ek is die Lig van die wêreld; wie My volg sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die Lig van die lewe hê."

Photo by/Foto deur: Martin Heigan. 


Tuesday 27 August 2013

DIE HERE IS MY HERDER. (Psalm 23)

28 Augustus 2013. 
DIE HERE IS MY HERDER. 
DEEL 4.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 23:1-6, Openbaringe 7:17, Esegiël 34:22,23, Jesaja 25:8, 2 Timótheüs 1:10]

Psalm 23:1-6
1. Die Here is my Herder; niks sal my ontbreek nie. 
2. Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen. 
3. Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om Sy Naam ontwil. 
4. Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: U stok en U staf díe vertroos my. 
5. U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 
6. Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. 
Openbaringe 7:17
Want die Lam wat in die middel van die troon is, sal hulle laat wei en hulle na lewende waterfonteine lei, en God sal alle trane van hulle oë afvee. 
Esegiël 34:22-23
22. Daarom sal Ek My skape red, sodat hulle nie meer 'n prooi sal wees nie; en Ek sal oordeel tussen skape en skape. 
23. En Ek sal een enkele herder oor hulle verwek, en hy sal hulle laat wei, naamlik My kneg Dawid; en hy sal vir hulle 'n herder wees. 
Jesaja 25:8
En Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here Here sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van Sy volk van die hele aarde af wegneem; want die Here het dit gespreek. 
2 Timótheüs 1:10
Maar wat nou geopenbaar is deur die verskyning van ons Verlosser, Jesus Christus, wat die dood tot niet gemaak het en die lewe en die onverderflikheid aan die lig gebring het deur die evangelie. 

Foto deur: Martin Heigan


THE LORD IS MY SHEPHERD - Psalm 23.

27 August 2013
(THE LORD IS MY SHEPHERD) - 
PART 4.
1. English - (Amplified Bible Version)
[Psalm 23:1-6, Revelation 7:17, Ezekiel 34:22-23, Isaiah 25:8, 2 Timothy 1:10]
1. The Lord is my Shepherd [to feed, guide, and shield me,] I shall not lack. 
2. He makes me lie down on [fresh, tender,] green pastures; He leads me beside the still and restful waters. 
3. He refreshes and restores my life (my self); He leads me in the paths of righteousness [uprightness and right standing with Him - not for my earning it, but] for His Name's sake. 
4. Yes, though I walk through the [deep, sunless] valley of the shadow of death, I will fear or dread no evil, for You are with me; Your rod [to protect] and Your staff [to guide], they comfort me. 
5. You prepare a table before me in the presence of my enemies. You anoint my head with oil; my [brimming] cup runs over. 
6. Surely only goodness, mercy, and unfailing love shall follow me all the days of my life, and through the length of my days the house of the Lord [and His presence] shall be my dwelling place. 
[Revelation 7:17]
For the Lamb Who is in the midst of the throne will be their Shepherd, and He will guide them to the springs of the waters of life; and God will wipe away every tear from their eyes. 
[Ezekiel 34:22-23]
22. Therefore I will rescue My flock, and they shall no more be a prey; and I will judge between sheep and sheep. 
23. And I will raise up over them one Shepherd and He shall feed them, even My servant David: He shall feed them and He shall be their Shepherd. 
[Isaiah 25:8]
He will swallow up death [in victory; He will abolish death forever]. And the Lord God will wipe away tears from all faces; and the reproach of His people He will take away from all the earth; for the Lord Has spoken it. 
2 Timothy 1:10
[It is that purpose and grace] which He now has made known and has fully disclosed and made real [to us] through the appearing of our Saviour Jesus Christ, Who annulled death and made it of no effect and brought life and immortality [immunity from eternal death] to light through the Gospel. 
(Die Afrikaanse weergawe sal môre volg)

Photo by/Foto deur: Martin Heigan. 


Monday 26 August 2013

JESUS THE GOOD SHEPHERD/JESUS DIE GOEIE HERDER

26 August 2013. 
JESUS THE GOOD SHEPHERD - 
Part 3. 
English - (NIV Translation)
[John 10:18, 25-30]
18. "No one takes it from Me, but I lay it down of My own accord. I have authority to lay it down and authority to take it up again. This command I received from My Father."
25. Jesus answered: "I did tell you, but you do not believe. The miracles I do in My Father's Name speak for Me. 
26. "But you do not believe because you are not My sheep. 
27. "My sheep listen to My voice; I know them and they follow Me. 
28. "I give them eternal life, and they shall never perish; no one can snatch them out of My hand. 
29. "My Father, Who has given them to Me, is greater than all; no one can snatch them out of My Father's hand. 
30. "I and the Father are One."
(Part 4 will follow tomorrow.)

JESUS DIE GOEIE HERDER -
Gedeelte 3.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 10:18, 25-30]
18." Niemand neem dit van My af nie, maar Ek lê dit uit Myself af, Ek het mag om dit af te lê en Ek het mag om dit weer te neem. Hierdie gebod het Ek van My Vader ontvang."
25. En Jesus antwoord hulle: "Ek het dit vir julle gesê, en julle glo nie. Die werke wat Ek doen in die Naam van die Vader, díe getuig van My. 
26. "Maar julle glo nie, want julle is nie My skape nie, soos Ek vir julle gesê het. 
27. "My skape luister na My stem, en Ek ken hulle, en hulle volg My. 
28. "En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit My hand ruk nie. 
29. "My Vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en niemand kan hulle uit die hand van My Vader ruk nie. 
30. "Ek en die Vader is Een."
(Gedeelte 4 volg môre)

Photo by / Foto deur: Martin Heigan. 



Sunday 25 August 2013

Masked Weaver weaving its Nest

Psalm 118:24
This is the day that the LORD has made; Let us rejoice and be glad in it.

Saturday 24 August 2013

JESUS THE GOOD SHEPHERD/JESUS DIE GOEIE HERDER.:

25 August 2013. 
(JESUS THE GOOD SHEPHERD - 
Part 2.)
1. English - (NKJ Translation)
[John 10:11-17]
11. "I Am the Good Shepherd. The Good Shepherd gives His life for the sheep. 
12. "But he who is a hireling and not the shepherd, one who does not own the sheep, sees the wolf coming and leaves the sheep and flees; and the wolf catches the sheep an scatters them. 
13. "The hireling flees because he is a hireling and does not care about the sheep. 
14. "I Am the Good Shepherd; and I know My sheep, and am known by My own. 
15. "As the Father knows Me, even so I know the Father, and I lay My life down for the sheep. 
16. "And other sheep I have which are not of this fold; them also I must bring, and they will hear My voice; and there will be one flock and one Shepherd. 
17. "Therefore My Father loves Me, because I lay down My life, that I may take it again."
(Part 3 will follow tomorrow)

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 10:11-17]
(JESUS DIE GOEIE HERDER - gedeelte 2.)
11. Ek is die Goeie Herder. Die Goeie Herder lê Sy lewe af vir die skape. 
12. Maar die huurling en hy wat nie 'n herder is nie, van wie die skape nie die eiendom is nie, sien die wolf kom en laat die skape staan en vlug, en die wolf vang hulle en jaag die skape uitmekaar. 
13. En die huurling vlug, omdat hy 'n huurling is en niks vir die skape omgee nie. 
14. Ek is die Goeie Herder, en Ek ken My eie en word deur My eie geken. 
15. Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader; en Ek lê My lewe af vir die skape. 
16. Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie. Ek moet hulle ook lei, en hulle sal na My stem luister, en dit sal wees een kudde, een Herder. 
17. Daarom het die Vader My lief, omdat Ek My lewe aflê om dit weer te neem. 
(Gedeelte 3 sal môre volg)

Photo by/foto deur: Martin Heigan. 


JESUS, THE GOOD SHEPHERD (Jehovah Raäh) / JESUS DIE GOEIE HERDER.

24 August 2013. (JESUS THE GOOD SHEPHERD - PART 1)
1. English - (NIV Translation)
[John 10:1-10]
1. "I tell you the truth, the man who does not enter the sheep pen by the gate, but climbs in by some other way, is a thief and a robber. 
2. "The man who enters by the gate is the shepherd of the sheep. 
3. "The watchman opens the gate for him, and the sheep listen to his voice. He calls his own sheep by name and leads them out. 
4. "When he has brought out all his own, he goes on ahead of them, and his sheep follow him because they know his voice. 
5. "But they will never follow a stranger; in fact, they will run away from him because the do not recognise a stranger's voice."
6. Jesus used this figure of speech, because they did not understand what He was telling them. 
7. Therefore Jesus said again: "I Am the gate for the sheep. 
8. "All who came before Me were thieves and robbers, but the sheep did not listen to them. 
9. I Am the gate; whoever enters through Me will be saved. He will come in and out and find pasture. 
10. The thief comes only to steal and kill and destroy; I have come so that they may have life, and have it to the full. 
(Part 2 will follow tomorrow)

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse vertaling)
[Johannes 10:1-10)
1. "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie nie by die deur van die skaapstal ingaan nie, maar van 'n ander kant af inklim, hy is 'n dief en 'n rower. 
2. "Maar hy wat by die deur ingaan, is 'n herder van die skape. 
3. "Vir hom maak die deurwagter oop, en die skape luister na sy stem; en hy roep sy eie skape by hulle naam en lei hulle uit. 
4. "En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken. 
5. "Hulle sal 'n vreemde nooit volg nie, maar van hom wegvlug, omdat hulle die stem van die vreemdes nie ken nie."
6. Hierdie gelykenis het Jesus aan hulle vertel; maar hulle het nie verstaan wat dit was wat Hy tot hulle vespreek het nie. 
7. Jesus het toe weer vir hulle gesê: "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, Ek is die deur van die skape. 
8. "Almal wat voor My gekom het, is diewe en rowers; maar die skape het nie na hulle geluister nie. 
9. "Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind. 
10. "Die dief kom net om te steel en te slag en te verwoes. Ek het gekom dat hulle lewe en oorvloed kan hê. 
(Gedeelte 2 volg môre)

Photo by/Foto deur: Martin Heigan. 

Thursday 22 August 2013

GOD WILL NOT ALLOW US TO BE TEMPTED BEYOND WHAT WE ARE ABLE/GOD SAL NIE TOELAAT DAT ONS BO ONS KRAGTE VERSOEK WORD NIE.

23 August 2013.
1. English - (NKJ Translation)
[1 Corinthians 10:13]
No temptation has overtaken you except such as is common to man; but God is faithful, Who will not allow you to be tempted beyond what you are able, but with the temptation also make the way of escape, that you may be able to bear it. 

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal  saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit kan verdra. 

Photo by/Foto deur Martin Heigan. 

EVERY FIRSTBORN MALE WHO OPEN THE WOMB, BELONG TO GOD/ELKE EERSGEBORE MANLIKE KIND WAT DIE MOEDERSKOOT OPEN, BEHOORT AAN GOD:

22 August 2013
1. English - (Amplified Bible Version)
[Exodus 13:1-2]
1. The Lord said to Moses:
2. Sanctify (consecrate, set apart) to Me all the firstborn [males]: whatever is first to open the womb among the Israelites, both of man and beast, is Mine. 
[Exodus 13:12] 
You shall set apart to the Lord all that first opens the womb. All the firstlings of your livestock that are males shall be the Lord's.
[Exodus 34:19-20]
19. All the males that first open the womb among your livestock are Mine, whether ox or sheep. 
20. But the firstlings of a donkey [an unclean beast] you shall redeem with a lamb or kid, and if you do not redeem it, then you shall break its neck. All the firstborn of your sons you shall redeem. And none of you shall appear before Me empty-handed. 
[Leviticus 27:26] 
But the firstlings of the animals, since a firstling belongs to the Lord, no man may dedicate, whether it be ox or sheep. It is the Lord's [already].
[Numbers 3:13]
For all the firstborn are Mine. On the day that I slew all the firstborn in the land of Egypt, I consecrated for Myself all the firstborn in Israel, both man and beast; Mine they shall be. I Am the Lord. 
[Numbers 8:17] 
For the firstborn of the Israelites are Mine, both of man and beast; on the day that I smote every firstborn in the land of Egypt [not of Israel], I consecrated them and set them apart for Myself. 
[Luke 2:22-23]
22. And when the time came for their purification [the mother's purification and
The Baby's dedication] came according to the Law of Moses, they brought Him [Jesus] up to Jerusalem to present Him to the Lord. 
23. As it is written in the Law of the Lord. 
Every [firstborn] male that opens the womb shall be set apart and dedicated and called holy to the Lord. 

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling):
[Eksodus 13:1-2]
1. Toe het die Here met Moses gespreek en gesê:
2. Heilig vir My al die eersgeborenes. Alles wat die moederskoot open onder die kinders van Israel, van mense en van diere, dit is Myne. 
[Eksodus 13:12]
Dan moet jy alles wat die moederskoot open, aan die Here afgee; ook elke eersteling, die aanteel van vee, wat jy sal hê - wat manlik is, behoort aan die Here. 
[Eksodus 34::19-20]
19. Alles wat die moederskoot open, is Myne; ook al die vee wat manlik is, die eerstelinge van beeste en kleinvee. 
20. Maar die eersteling van 'n esel moet jy met 'n lam loskoop; as jy dit nie loskoop nie, moet jy sy nek breek. Al jou eersgebore seuns moet jy loskoop, en niemand mag met leë hande voor My aangesig verskyn nie. 
[Levítikus 27:26]
Maar die eersgeborene van 'n dier wat as eersgebore aan die Hete behoort, dit mag niemand heilig nie; of dit 'n bees is of 'n stuk kleinvee - dit behoort aan die Here. 
[Nùmeri 3:13]
Want al die eersgeborenes is Myne: op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek al die eersgeborenes in Israel vir My geheilig, mense sowel as diere; hulle moet Myne wees. Ek is die Here. 
[Nùmeri 8:17]
Want al die eersgeborenes onder die kinders van Israel is Myne, van mense en van diere; op die dag toe Ek al die eersgeborenes in Egipteland getref het, het Ek hulle vir My geheilig. 
[Lukas 2:22-23]
22. En nadat die dae van haar reiniging volgens die Wet van Moses vervul was, het hulle Hom na Jerusalem gebring om Hom aan die Here voor te stel. 
23. Soos geskrywe is in die Wet van die Here: Elke manlike kind wat die moederskoot open, sal heilig vir die Here genoem word. 

Photo by/Foto deur Martin Heigan. 

Wednesday 21 August 2013

GOD TURNED THE SHADOW ON THE SUNDIAL TEN STEPS BACKWARDS/ GOD LAAT DIE SONNEWYSER TIEN GRADE TERUGGAAN:

21 August 2013. 
1. English - (NIV Translation)
[Isaiah 38:1-8]
1. In those days Hezekiah became ill and he was at the point of death. The prophet Isaiah, son of Amoz went to him and said: "This is what the Lord says: put your house in order, because you are going to die; you will not recover."
2. Hezekiah turned his face to the wall and prayed to the Lord: 
3. Remember, O Lord, how I have walked before You faithfully and with wholehearted devotion, and have done what is good in your eyes." And Hezekiah wept bitterly. 
4. Then the Word of the Lord came to Isaiah: 
5. "Go and tell Hezekiah: 'This is what the Lord, the God of your father David says: I have heard your prayer and seen your tears; I will add fifteen years to your life.'"
6. "'And I will deliver you and this city from the hand of the king of Assyria. I will defend this city.
7. "'This is the Lord's sign to you, that the Lord will do what He Has promised: 
8. "'I will make the shadow cast by the sun go back the ten steps it has gone down on the stairway of Ahaz.'" So the sunlight went back the ten steps it had gone down. 

(This is of course to nullify and cancel what God had said to Hezekiah before.)

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jesaja 38:1-8]
1. In dié dae het Hiskia dodelik siek geword, en die profeet Jesaja, die seun van Amos, het by hom gekom en vir hom gesê: "So spreek die Here: 'Gee bevel aan jou huis, want jy sal sterwe en nie lewe nie.'"
2. Toe draai Hiskia sy gesig na die muur en hy het tot die Here gebid,
3. En gesê: "Ag Here, dink tog daaraan dat ek voor U aangesig in trou en met 'n volkome hart gewandel het, en gedoen het wat goed is in U oë." En Hiskia het bitterlik geween. 
4. Toe het die Woord van die Here tot Jesaja gekom en gesê: 
5. "Gaan sê vir Hiskia: 'So spreek die Here, die God van jou vader Dawid: Ek het jou gebed gehoor en jou trane gesien; Kyk, Ek sal vyftien jaar by jou dae byvoeg. 
6. 'En Ek sal jou uit die hand van die koning van Assirië red en ook hierdie stad; Ek sal hierdie stad beskut. 
7. 'En dit sal vir jou die teken wees van die kant van die Here, dat die Here hierdie Woord wat Hy gespreek het, sal volbring:
8. 'Kyk, Ek sal die skaduwee op die grade wat dit gedaal het deur die son op die grade van Agas se sonnewyser, laat teruggaan, tien grade agteruit. En die son het tien grade teruggegaan op die grade wat dit gedaal het. 

(Dit was natuurlik om te herroep en te kanselleer wat God vantevore oor Hiskia uitgespreek het.)

Photo by/foto deur Martin Heigan. 

Monday 19 August 2013

THE SUN AND THE MOON STOOD STILL/DIE SON EN MAAN HET STILGESTAAN;

20 August 2013
1. English - (NIV Translation)
[Joshua 11-14]
11. As they fled before Israel on the road down from Beth Horon to Azekah, the Lord hurled large hailstones down on them from the sky, and more of them died from the hailstones than were killed by the swords of the Israelites. 
12. On the day the Lord gave the Amorites over to Israel, Joshua said to the Lord in the presence of Israel: "O sun, stand still over Gibeon, o moon, over the Valley of Aijalon."
13. So the sun stood still, and the moon stopped, till the nation avenged itself on its enemies, as it is written in the Book of Jashar. 
The sun stopped in the middle of the sky and delayed going down about a full day. 
14. There has never been a day like it before or since, the day when the Lord listened to a man. Surely, the Lord was fighting for Israel!

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Joshua 10:11-14]
11. En toe hulle voor Israel uitvlug, terwyl hulle op die afdraand van Bet-Horon was, het die Here groot haelstene uit die hemel op hulle gewerp tot by Aséka, sodat hulle gesterf het; daar het meer gesterf deur die haelstene as wat die kinders van Israel met die swaard doodgeslaan het. 
12. Toe het Joshua met die Here gespreek, op die dag dat die Here die Amoriete aan die kinders van Israel oorgegee het, en voor die oë van Israel gesê: "Son, staan stil in Gibeon, en maan, in die dal van Ajalon!"
13. Toe staan die son stil en bly die maan staan totdat die volk hulle gewreek het op hul vyande. Staan dit nie geskrywe in die Boek van die Opregte nie? En die son het bly staan in die middel van die hemel en het hom nie gehaas om onder te gaan nie, omtrent 'n volle dag. 
14. En daar was geen dag soos hierdie een, voor hom en ná hom, dat die Here na die stem van 'n man geluister het nie; want die Here het vir Israel gestry. 



JESUS, OUR DELIVERER:

19 August 2013. 
1. English - (NIV Translation.)
[Mark 5:18-20]
18. As Jesus was getting into the boat, the man who had been demon-possessed begged to go with Him. 
19. Jesus did not let him, but said: "Go home to your family and tell them how much the Lord Has done for you, and how He Has had mercy on you."
20. So the man went away and began to tell in the Decapolis how much Jesus had done for him. And all the people were amazed. 

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
[Markus 5:18-20]
18. En toe Hy in die skuit klim, het die man wat van die duiwels besete gewees het, Hom gesmeek om by Hom te kan bly. 
19. Maar Jesus het hom dit nie toegelaat nie, maar vir hom gesê: "Gaan na jou huis, na jou mense toe, en vertel hulle watter groot dinge die Here aan jou gedoen het, en dat Hy jou barmhartig was."
20. En Hy het weggegaan en in Dekapolis begin verkondig watter groot dinge Jesus aan hom gedoen het, en almal was verwonderd. 

Photo by/Foto deur Martin Heigan. 

Sunday 18 August 2013

OUR FATHER WHO IS IN HEAVEN:/ ONSE VADER WAT IN DIE HEMEL IS:

18 August 2013. 
1. English - (Amplified Bible Version)
[Matthew 6:6-13]. JESUS SAID:
6. "But when you pray, go into your [most] private room, and, closing the door, pray to your Father, Who is in secret; and your Father, Who sees in secret, will reward you in the open. 
7. And when you pray, do not heap up phrases [multiply words, repeating the same ones over and over] as the gentiles do, for they think they will be heard for their much speaking. 
8. Do not be like them, for your Father knows what you need before you ask Him. 
9. Pray therefore like this: 'Our Father Who is in heaven, hallowed [kept holy] be Your Name. 
10. Your kingdom come, Your will be done on earth as it is in heaven. 
11. Give us this day our daily bread. 
12. And forgive us our debts, as we also have forgiven [left, remitted, and let go of the debts, and have given up resentment against] our debtors. 
13. And lead, [bring] us not into temptation, but deliver us from the evil one. For Yours is the kingdom and the power and the glory, forever. Amen.'

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 6:6-13] JESUS HET GESÊ:
6. "Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid tot jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde. 
7. En as julle bid, gebruik nie 'n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word. 
8. Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.
9. Só moet julle dan bid: 'Onse Vader wat in die hemele is, laat U Naam geheilig word;
10. Laat U koninkryk kom, laat U wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;
11. Gee ons vandag ons daaglikse brood;
12. En vergeef ons, ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
13. En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose. Want aan U behoort die Koninkryk en die krag en die heerlikheid, tot in ewigheid. Amen.'

Photo by/Foto deur: Martin Heigan. 



Saturday 17 August 2013

A CURSE WITHOUT A CAUSE:

A CURSE WITHOUT A CAUSE:
17 August 2013. 
1. English - (Different translations) 
[Proverbs 26:2]
NIV Translation:
Like a fluttering sparrow or a darting swallow, an undeserved curse does not come to rest. 
NKJ Translation:
Like a flitting sparrow, like a flying swallow, so a curse without cause shall not alight. 
AMPLIFIED BIBLE VERSION:
(More direct translation from the original Greek and Hebrew text):
Like a sparrow in her wandering, like a swallow in her flying, so the causeless curse does not alight. 
[Numbers 23:8]
How can I curse those whom God Has not cursed? Or how can I (violently) denounce those whom the Lord Has not denounced? 

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling):
'n VERVLOEKING SONDER REDE:
Soos die voëltjie wegvladder, soos die swaweltjie wegvlieg, so is 'n vervloeking sonder oorsaak: dit kom nie uit nie. 
[Númeri 23:8]
Hoe sal ek vloek wie Gòd nie vloek nie? En hoe sal ek verwens vir wie die Here nie verwens nie?

Photo by/Foto deur Martin Heigan. 


Thursday 15 August 2013

ANOTHER THING THAT GOD HATES:

ANOTHER THING THAT GOD HATES:
16 August 2013. 
1. (English - NIV Translation)
[Malachi 2:14-16]
14. You ask "Why." It is because the Lord is acting as a witness between you and the wife of your youth, because you have broken faith with her, though she is your partner, the wife of your marriage covenant. 
15. Has not [the Lord] made them one? In flesh and spirit they are His. And why one? Because He was seeking Godly offspring. So guard yourself in your spirit, and do not break faith with the wife of your youth. 
16. "I hate divorce," says the Lord God of Israel: "And I hate a man's covering himself with violence as well as with his garment," says the Lord Almighty. So guard yourself in your spirit, and do not break faith. 

2. (Afrikaans - Ou Afrikaanse Vertaling:)
[Maleági 2:14-16]
14. En julle vra: "Waarom?" Omdat die Here getuie is tussen jou en die vrou van jou jeug aan wie jy ontrou geword het, terwyl sy tog jou metgesel is en die vrou van jou verbond. 
15. Het Hy dan nie een mens gemaak nie, hoewel Hy gees oorgehad het? En waarom die een? Hy het 'n geslag van God gesoek. Neem julle dan in ag ter wille van julle gees, en wees nie ontrou aan die vrou van jou jeug nie. 
16. "Want Ek haat egskeiding," sê die Here, die God van Israel: "en dat 'n mens sy kleed met geweldpleging bedek," sê die Here van die leërskare. Neem julle dan in ag ter wille van julle gees en wees nie ontrou nie. 

Photo by/Foto deur: Martin Heigan. 


Wednesday 14 August 2013

THINGS GOD HATES:

THINGS GOD HATES:
15 August 2013. 
1. English - (Amplified Bible Version)
[Proverbs 6:16-19]
16. These six things the Lord hates, indeed, seven are an abomination to Him. 
17. A proud look [the spirit that makes one overestimate himself and underestimate others], a lying tongue, and hands that shed innocent blood. 
18. A heart that manufactures wicked thoughts and plans, feet that are swift in running to evil. 
19. A false witness who breathes out lies [even under oath], and he who sows discord among his brethren. 

DINGE WAT GOD HAAT:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Spreuke 6:16-19]
16. Hierdie ses dinge haat die Here, en sewe is vir Sy siel 'n gruwel. 
17. Trotse oë, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet. 
18. 'n Hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop. 
19. Een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai. 

Photo by Martin Heigan. 

JESUS HEALED MANY OF DISTRESSING BODILY DISEASES.

14 August 2013. 
1. English - (Amplified Bible Version)
JESUS HEALED MANY:
[Mark 3:9-12]
9. And He told His disciples to have a little boat in [constant] readiness for Him because of the crowd, lest they press hard upon Him and crush Him. 
10. For He had healed so many that all who had distressing bodily diseases kept falling upon Him and pressing upon Him in order that they might touch Him. 
11. And the spirits, the unclean ones, as often as they might see Him, fell down before Him and kept screaming out: You are the Son of God!
12. And He charged them strictly and severely under penalty again and again that they should not make Him known. 

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse  Vertaling)
JESUS HET 'N MENIGTE GESOND GEMAAK: 
[Markus 3:9-12]
9. En Hy het aan Sy dissipels gesê dat 'n skuitjie altyd vir Hom moes klaar lê vanweë die skare, sodat hulle Hom nie miskien sou verdring nie. 
10. Want Hy het baie gesond gemaak, sodat almal wat vol kwale was, op Hom toegeloop het om Hom aan te raak. 
11. En elke keer as die onreine geeste Hom sien, het hulle voor Hom neergeval en geskreeu en gesê: U is die Seun van God!
12. En Hy het hulle herhaaldelik streng gebied om Hom nie bekend te maak nie.  

Photo by Martin Heigan. 

Monday 12 August 2013

ARE YOU ASHAMED OF JESUS?:

13 August 2013
1. English:  (Amplified Bible Version)
[Luke 9:25-26]
25. For what does it profit a man, if he gains the whole world and ruins or forfeits (loses) himself?
26. Because whoever is ashamed of Me and of My teachings, of him will the Son of Man be ashamed when He comes in His [threefold] glory (the splendour and majesty) of Himself and of the Father and of the holy angels. 

IS JY SKAAM OM JESUS TE BELEI?:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse vertaling):
[Lukas 9:25-26]
25. Wat baat dit die mens tog as hy die hele wêreld win, maar homself verloor of skade aandoen?
26. Want elkeen wat hom skaam vir My en My woorde, vir hom sal die Seun van die mens Hom skaam wanneer Hy kom in Sy heerlilheid en dié van die Vader, en van die heilige engele. 

Photo by Martin Heigan

Sunday 11 August 2013

WORDS OF WISDOM:

12 August 2013. 
WORDS OF WISDOM:
Promise to yourself:
* To be so strong that nothing can disturb your peace of mind. 
* To talk health, happiness and prosperity to every person you meet. 
* To make your friends feel that there is something in them. 
* To look at the sunny side of everything and make your optimism come true. 
* To think only of the best, work only for the best and to expect only the best. 
* To forget the mistakes of the past and to press on to greater achievement of the future. 
* To wear a cheerful countenance at all time. 
* To give much time to the improvement of yourself, so that you have no time to criticize others. 
* To be too large to worry, too noble for anger, too strong for fear, and too happy to permit the presence of trouble. 
* To live in the faith that the world is on your side as long as you are true to God and the highest within you. (Christian D. Larson). 
Consult not your fears, but your hopes and your dreams; think not about your frustrations but about your unfulfilled potentials. Concern yourself not with what you tried and failed in, but what is still possible for you to do. 
* Only you, a person can make you feel high, a person can make you feel low. Only you can decide which way you want to go. A person can hurt you mentally, a person can hurt you physically - but only you can place a limit on your abilities. 
(From: Hard Lessons of Life and Self Healing). 

Photo by Martin Heigan - playful baby rhino. 


WORD OF THE DAY:

TO KNOW AND UNDERSTAND GOD:
11 August 2013
1. English - (Amplified Bible Version) [Jeremiah 9:23-24]
23. Thus says the Lord: "Let not the wise and skillful person glory and boast in his wisdom and skill; let not the mighty and powerful person glory and boast in his strength and power; let not the person who is rich [in physical gratification and earthly wealth] glory and boast in his [temporal satisfactions and earthly] riches. 
24. "But let him who glories, glory in this: that he understands and knows Me [personally and practically, directly discerning and recognizing My character], that I Am the Lord, Who practices loving-kindness, judgement and righteousness in the earth, for in these things I delight," says the Lord. 

OM GOD TE KEN EN VERSTAAN:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Jeremia 9:23-24]
23. So sê die Here: "Laat die wyse hom nie beroem op sy wysheid nie, en laat die sterke hom nie beroem op sy sterkte nie, laat die ryke hom nie beroem op sy rykdom nie;
24. "Maar laat hy wat wil roem, hom hierop beroem dat hy verstaan en My ken, dat Ek die Here is wat goedertierenheid, reg en geregtigheid op die aarde doen; want in díe dinge het Ek 'n behae," spreek die Here. 

Photo by Martin Heigan. 

Friday 9 August 2013

WORD OF THE DAY;

10 August 2013. 
1. English - (NKJ Translation.)
[Mark 11:23-24]
23. "For assuredly, I say to you, whoever says to this mountain, 'Be removed and be cast into the sea,' and does not doubt in his heart, but believes that those things he says will come to pass, he will have whatever he says. 
24. "Therefore I say to you, whatever things you ask when you pray, believe that you receive them, and you will have them."

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Markus 11:23,24]
23. "Want voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: 'Hef jou op en werp jou in die see' - en nie in sy hart twyfel nie, maar glo wat hy sê sal gebeur - hy sal verkry net wat hy sê. 
24. "Daarom sê Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry."

Photo by Martin Heigan. 

WORD OF THE DAY: 9 August 2013

1. (English - NIV Translation)
[Mark 1:10-11]
10. As Jesus was coming out of the water, He saw heaven being torn open and the Spirit descending on Him like a dove. 
11. And a voice came from heaven: "You are My Son, Whom I love; with You I Am well pleased."

2. (Afrikaans - Ou Afrikaanse Vertaling)
[Markus 1:10-11]
10. En dadelik toe Hy opklim uit die water, sien Hy die hemele skeur en die Gees soos 'n duif op Hom neerdaal. 
11. En daar het 'n stem uit die hemele gekom: "U is My geliefde Seun in Wie Ek 'n welbehae het."

Photo by Martin Heigan. 

Wednesday 7 August 2013

WORD OF THE DAY: 8 August 2013

1. (English - NIV Translation)
[Psalm 139:1-6]
1. O Lord, You have searched me and You know me. 
2. You know when I sit and when I rise;
You perceive my thoughts from afar. 
3. You discern my going out and my lying down; you are familiar with all my ways. 
4. Before a word is on my tongue You know it completely, O Lord. 
5. You hem me in - behind and before; You have laid Your hand upon me. 
6. Such knowledge is too wonderful for me, too lofty for me to attain. 

2. (Afrikaans - Ou Afrikaanse Vertaling)
[Psalm 139:1-6]
1. Here, U deurgrond en ken my. 
2. U ken my sit en opstaan; U verstaan van ver my gedagte. 
3. U deurvors my gaan en my lê, en U is met al my weë goed bekend. 
4. Want daar is nog geen woord op my tong nie - of U Here, U ken dit geheel en al. 
5. U sluit my in van agter en van voor, en U lê U hand op my. 
6. Om dit te begryp, is te wonderbaar vir my, te hoog: ek kan daar nie by nie. 

Photo by/Foto deur: Martin Heigan

WORD OF THE DAY: 7 August 2013

KEEP ON ASKING:
1. English - (Amplified Bible Version)
{Matthew 7:7-11} Jesus said:
7. "Keep on asking and it will be given you; keep on seeking and you will find; keep on knocking [reverently] and [the door] will be opened to you. 
8. For everyone who keeps on asking receives; and he who keeps on seeking finds; and to him who keeps on knocking [the door] will be opened. 
9. Or what man is there of you, if his son asks him a loaf of bread, will hand him a stone?
10. Or if he asks for a fish, will hand him a serpent?
11. If you then, evil as you are, know how to give good and advantageous gifts to your children, how much more will your Father Who is in heaven [perfect as He is] give good and advantageous things to those who keep on asking Him!

HOU AAN VRA:
2. Afrikaans - Ou Afrikaanse Vertaling:
{Matthéüs 7:7-11}  Jesus het gesê:
7. Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. 
8. Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop sal oopgemaak word. 
9. Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip sal gee; 
10. En as hy 'n vis vra, aan hom 'n slang sal gee?
11. As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid!

Photo by Martin Heigan



Monday 5 August 2013

WORD OF THE DAY: 6 August 2013

AGREEMENT: (Matthew 18:19)
1. English - NKJ Translation. 
"Again I say to you, that if two of you agree on earth concerning anything that they ask, it will be done for them by My Father in heaven." 
2. Afrikaans - Ou Afrikaanse Vertaling. 
"Weer sê Ek vir julle: As twee van julle saamstem op die aarde oor enige saak wat hulle mag vra, dit sal hulle ten deel val van My Vader wat in die hemele is."

Photo by Martin Heigan. 

WORD OF THE DAY: 5 August 2013

1. (English - NIV Translation)
[Matthew 18:5-6]
5. And whoever welcomes a little child like this in My Name welcomes Me. 
6. But if anyone causes one of these little ones who believe in Me to sin, it would be better for him to have a large millstone hung around his neck and to drown in the depth of the sea. 

2. (Afrikaans -Ou Afrikaanse vertaling)  
[Matthéüs 18:5-6]
5. En elkeen wat sulke kindertjies in My Naam ontvang, ontvang My;
6. Maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat 'n meulsteen aan sy nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see. 

Photo by Martin Heigan. 

Saturday 3 August 2013

WORD OF THE DAY: 4 August 2013

(Matthew 12:18-21) 
1. English [NIV translation]
18. "Here is my servant Whom I have chosen, the One I love; in Whom I delight; I will put My Sprit on Him, and He will proclaim justice to the nations. 
19. He will not quarrel or cry out; no one will hear His voice on the streets. 
20. A bruised reed He will not break, and a smouldering wick He will not snuff out, till He leads justice to victory. 
21. In His Name the nations will put their hope."

2. Afrikaans [Ou Afrikaanse vertaling]
18." Kyk, My Kneg wat Ek uitverkies het, My Geliefde in Wie My siel 'n welbehae het! Ek sal My Gees op Hom lê, en Hy sal aan die nasies die reg aankondig. 
19. Hy sal nie twis of uitroep nie, en niemand sal Sy stem op die strate hoor nie. 
20. 'N geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en 'n lamppit wat rook sal Hy nie uitblis nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring. 
21. En op Sy Naam sal die heidene hoop. 

Photo by Martin Heigan. 




Friday 2 August 2013

WORD FOR THE DAY: (3 August 2013)

1. English - NIV version:
(Matthew 12:15-16)
15. Aware of this, Jesus withdrew from that place. Many followed Him, and He healed all their sick. 
16. Warning them not to tell Who He was. 
2. Afrikaans - Ou Afrikaanse vertaling:
15. Toe Jesus dit bemerk, het Hy daarvandaan weggegaan, en groot menigtes het Hom gevolg, en Hy het almal gesond gemaak. 
16. En Hy het hulle 'n streng bevel gegee dat hulle Hom nie bekend moes maak nie. 

Foto deur Martin Heigan. 

WORD FOR THE DAY: (2 August 2013)

Matthew 11:28-30 [NIV]
(1. English - 2. Afrikaans). 1.
28. "Come to Me, all you who are weary and burdened, and I will give you rest. 
29. Take My yoke upon you and learn from Me, for I Am gentle and humble in heart, and you will find rest for your souls.
30. For My yoke is easy and My burden is light. 
2.
28. Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.  
29. Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;
30. Want My juk is sag en My las is lig. 

Photo by Martin Heigan.