Thursday 29 May 2014

WIORD OF THE DAY / WOORD VAN DIE DAG.

Friday 30 May 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Mark 16:17,18]
17. "And these signs will follow those who believe: In My Name they will cast out demons; and they will speak with new tongues;  
18. "They will take up serpents; and if they drink anything deadly, it will by no means hurt them; they will lay hands on the sick, and they will recover."

Vrydag 30 Mei 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Markus 16:17,18]
17. "En vir die wat geglo het, sal hierdie tekens volg: In My Naam sal hulle duiwels uitdryf, met nuwe tale sal hulle spreek;
18. "Slange sal hulle opneem; en as hulle iets dodeliks drink, sal dit hulle geen kwaad doen nie; op siekes sal hulle die hande lê, en hulle sal gesond word."

THE COMING OF JESUS ON THE CLOUDS OF HEAVEN / DIE KOMS VAN JESUS OP DIE WOLKE VAN DIE HEMEL.

Thursday 29 May 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 107:13,14]
13. Then they cried out to the Lord in their trouble, and He saved them out of their distresses. 
14. He brought them out of darkness and the shadow of death. He broke their chains in pieces.  

MESSAGE OF THE DAY:
THE COMING OF JESUS ON THE CLOUDS OF HEAVEN:
1. English - (New King James Version)
[Mark 13:24-32]
24. "But in those days, after that tribulation, the sun will be darkened, and the moon will not give its light.  
25. "The stars of heaven will fall, and the powers in heaven will be shaken. 
26. "Then they will see the Son of Man coming in the clouds with great power and glory. 
27. "And then He will send His angels, and gather together His elect from the four winds, from the farthest part of earth to the farthest part of heaven. 
28. "Now learn this parable from the fig tree; when its branch has already become tender, and puts forth leaves, you know that summer is near. 
29. "So you also, when you see these things happening, know that it is near. At the very doors. 
30. "Assuredly I say to you: this generation will by no means pass away till all these things take place. 
31. "Heaven and earth will pass away, but My words will by no means pass away. 
32. "But of that day and hour no one knows, neither the angels in heaven, nor the Son but only the Father."

Donderdag & Vrydag 29 & 30 Mei 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 107:13,14]
13. Toe het hulle die Here aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle verlos. 
14. Hy het hulle uit duisternis en doodskaduwee laat uitgaan, en hulle bande verbreek.  

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE KOMS VAN JESUS OP DIE WOLKE VAN DIE HEMEL:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Markus 13:24-32]
24. "Maar in daardie dae, ná die vedrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, 
25. "En die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die hemele is, sal geskud word. 
26. "En dan sal hulle die Seun van die mens op die wolke sien kom met groot krag en heerlikheid. 
27. "En dan sal Hy Sy engele uitstuur, en Hy sal al Sy verkorenes uit die vier windstreke versamel, van die einde van die aarde af, tot by die einde van die hemel. 
28. "En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is. 
29. "So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is, voor die deur. 
30. "Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur nie. 
31. "Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar My woorde sal nooit verbygaan nie. 
32. "Maar van daardie dag en dié uur weet niemand nie, ook nie die engele in die hemel of die Seun nie, maar net die Vader."
      Photo by/Foto deur Martin Heigan. 

Friday 23 May 2014

WORD OF THE DAY - MY TEARS / WOORD VAN DIE DAG - MY TRANE.

Friday 23 May 2014. 

WORD OF THE DAY:
(PUT MY TEARS INTO YOUR BOTTLE):
[Psalm 56:8-9]
8. You number my wandering; O, put my tears into Your bottle; are they not in Your Book?
9. When I cry, then my enemies will be turned back. This I know, for God is with me. 

Vrydag 23 Mei 2014.

WOORD VAN DIE DAG:
(HOU MY TRANE IN U KRUIK):
[Psalm 56:9-10]
9. U het my omswerwinge getel; hou my trane in U kruik: is hulle nie in U boek nie?
10. Dan sal my vyande agteruitwyk op die dag as ek roep: dit weet ek dat God aan my kant is. 
        Photo by John Hagee Ministries. 

Thursday 22 May 2014

BE ON GUARD! BE ALERT! / WAAKSAAMHEID.

Thursday 22 May 2014. 
WORD OF THE DAY:
[1 Timothy 6:17]
Command those who are rich in this present world not to be arrogant nor to put their hope in wealth which is so uncertain, but to put their hope in God, Who richly provides us with everything for our enjoyment.  

MESSAGE OF THE DAY:
(BE ON GUARD! BE ALERT!)
1. English - (New International Version)
[Mark 13:33-37]
33. "Be on guard! Be alert! You do not know when the time will come. 
34. "It's like a man going away: He leaves his house and puts his servants in charge, each with his assigned task, and tells the one at the door to keep watch.
35. "Therefore keep watch, because you do not know when the owner of the house will come back - whether in the evening or at midnight, or when the cock crows, or at dawn. 
36. "If he comes suddenly, do not let him find you sleeping. 
37. "What I say to you, I say to everyone: 'Watch!'"

Donderdag 22 Mei 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[1 Timótheüs 6:17]
Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie, en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet. 

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
(WAAKSAAMHEID!)
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Markus 13:33-37]
33. "Pasop, waak en bid, want julle weet nie wanneer die tyd daar is nie. 
34. "Dis soos 'n man wat op reis is, en sy diensknegte volmag gegee het, en vir elkeen sy werk, en aan die deurwagter bevel gegee het om te waak. 
35. "Waak dan, want julle weet nie wanneer die eienaar van die huis kom nie: in die aand of middernag of met die haangekraai of vroeg in die môre nie;
36. "Dat hy nie miskien skielik kom en julle aan die slaap vind nie. 
37. "En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal:  
Waak!"
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I endeavour to share 'End Times' with you as often as possible. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek 'Eindtye' met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
         
Photo by Martin Heigan. 

Tuesday 20 May 2014

THE PARABLE OF THE TALENTS / DIE GELYKENIS VAN DIE TALENTE.

Wednesday 21 May 2014. 
WORD OF THE DAY:
[2 Corinthians 5:10]
For we must all appear before the judgement seat of Christ, that each one may receive what is due to him for the things done while in the body, whether good or bad. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE PARABLE OF THE TALENTS. 
(Part 2) 
1. English - (New King James Version)
[Matthew 25:23-30]
23. "His lord said to him: 'Well done, good and faithful servant; you have been faithful over a few things. I will make you ruler over many things. Enter into the joy of your lord.'
24. "Then he who had received the one talent came and said: 'Lord I knew you to be a hard man, reaping where you have not sown, and gathering where you have not scattered seed. 
25. "'And I was afraid, and went and hid your talent in the ground. Look, there you have what is yours.'
26. "But his lord answered and said to him: 'You wicked and lazy servant, you knew that I reap where I have not sown, and gather where I have not scattered seed.
27. "'Therefore you ought to have deposited my money with the bankers, and at my coming I would have received back my own with interest.
28. "'Therefore take the talent from him, and give it to him who have ten talents.'
29. "'For to everyone who has, more will be given, and he will have abundance; but from him who does not have, even what he has, will be taken away. 
30. "'And cast the unprofitable servant into the outer darkness. There will be weeping and gnashing of teeth.'"

Woensdag 21 Mei 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[2 Korinthiërs 5:10]
Want ons moet almal voor die regterstoel van Christus verskyn, sodat elkeen kan ontvang wat hy deur die liggaam verrig het, volgens wat hy gedoen het, of dit goed is of kwaad. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GELYKENIS VAN DIE TALENTE:
(Deel 2)
2. Afrikaans - (Ou Afrikaaanse Vertaling)
[Matthéüs 25:23-30]
23. "Sy heer sê vir hom: 'Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in die vreugde van jou heer,'
24. "En die een wat die een talent ontvang het, kom ook en sê: 'Meneer, ek het u geken, dat u 'n harde man is wat maai waar u nie gesaai het nie, en bymekaar maak waar u nie uitgestrooi het nie;
25. "'Omdat ek bang was, het ek gegaan en u talent in die grond weggesteek. Hier het u wat aan u behoort.'
26. "Maar sy heer antwoord en sê vir hom: 'Jou slegte en luie dienskneg, jy het geweet dat ek maai waar ek nie gesaai het nie, en bymekaar maak wat ek nie uitgestrooi het nie.'
27. "'Daarom moes jy my geld by die wisselaars gestort het, en ek sou by my koms wat aan my behoort, met rente ontvang het.
28. "'Neem dan die talent van hom weg en gee dit aan die een wat tien talente het;
29. "'Want aan elkeen wat het, sal gegee word, en hy sal oorvloed hê; maar van hom wat nie het nie, van hom sal weggeneem word ook wat hy het.
30. "'En werp die nuttelose dienskneg uit in die buitenste duisternis; daar sal geween wees en gekners van die tande.'"
  Photo kindly supplied by Ananja Strauss

THE PARABLE OF THE TALENTS / DIE GELYKENIS VAN DIE TALENTE.

Tuesday 20 May 2014. 

WORD OF THE DAY:
[Romans 8:38-39]
38. For I am convinced that neither death nor life, neither angels nor demons, neither the present nor the future, nor any powers,
39. Neither height nor depth, nor anything else in all creation, will be able to separate us from the love of God that is in Christ Jesus our Lord. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE PARABLE OF THE TALENTS:
1. English - (New King James Version)
[Matthew 25:14-22]
14. "For the kingdom of heaven is like a man travelling to a far country, who called his own servants and delivered his goods to them. 
15. "And to the one he gave five talents, to another two, and to another one, to each according to his own ability; and immediately he went on a journey. 
16. "Then he who had received the five talents went and traded with them, and made another five talents. 
17. "And likewise he who had received two gained two more also. 
18. "But he who had received one, went and dug a hole in the ground, and hid his lord's money. 
19. "After a long time the lord of those servants came and settled accounts with them. 
20. "So he who had received the five talents came and brought five other talents, saying: 'Lord, you delivered to me five talents; look, I have gained five more talents besides them.'
21. "His lord said to him: 'Well done, good and faithful servant; you were faithful over a few things, I will make you ruler over many things. Enter into the joy of your lord.'
22. "He also who had received two talents came and said: 'Lord, you delivered to me two talents; look, I have gained two more talents besides them.'

Dinsdag 20 Mei 2014. 

WOORD VAN DIE DAG:
[Romeine 8:38-39]
38. Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte, of teenwoordige dinge;
39. Of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here is nie.  

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GELYKENIS VAN DIE TALENTE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 25:14-22]
14. "Want die koninkryk van God is soos 'n man wat op reis wou gaan en sy diensknegte roep en aan hulle sy besittings toevertrou. 
15. "En aan die een gee hy vyf talente en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoë; en hy het dadelik op reis gegaan.  
16. "En die een wat die vyf talente ontvang het, het daarmee gaan werk en vyf ander talente gewin. 
17. "Net so het die een wat die twee ontvang het, self ook twee ander verdien. 
18. "Maar hy wat die een ontvang het, het in die grond gaan grawe en die geld van sy heer gaan wegsteek. 
19. "En ná 'n lang tyd het die heer van daardie diensknegte gekom en met hulle afgereken. 
20. "En die een wat die vyf talente ontvang het, kom en bring vyf ander talente en sê: 'Meneer, vyf talente het u aan my toevertrou; hier het ek vyf ander talente daarby verdien.'
21. "En sy heer sê vir hom: 'Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in die vreugde van jou heer.'
22. "En die een wat die twee talente ontvang het, kom ook en sê: 'Meneer, twee talente het u aan my toevertrou; hier het ek twee ander talente daarby verdien. '
     Photo kindly supplied by Eddie Fruin

Monday 19 May 2014

PRIESTLY BLESSING / PRIESTERLIKE SEËN.

Monday 19 May 2014.

WORD OF THE DAY:
PRIESTLY BLESSING:
[Numbers 6:24-26]
24. The Lord bless you and watch, guard, and keep you;
25. The Lord make His face to shine upon and enlighten you and be gracious (kind, merciful, and giving favour) to you;
26. The Lord lift up His (approving) countenance upon you, and give you peace, (tranquility of heart and life continually.)

Maandag 19 Mei 2014. 

WOORD VAN DIE DAG:
[Numeri 6:24-26]
24. Die Here sal jou seën en jou behoed;
25. Die Here sal Sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
26. Die Here sal Sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will still share 'END TIMES' with you as often as possible. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid sal ek steeds 'EINDTYE' met u deel, so dikwels as moontlik.)

     > ################### <

Sunday 18 May 2014

THE PARABLE OF THE TEN VIRGINS / DIE GELYKENIS VAN DIE TIEN MAAGDE.

Weekend 17 & 18 May 2016.
WORD OF THE DAY:
[Proverbs 3:5,6] 
5. Trust in the Lord with all your heart, and lean not on your own understanding;
6. In all your ways acknowledge Him, and He will make your paths straight.     

MESSAGE OF THE DAY:
THE PARABLE OF THE TEN VIRGINS:
1. English - (New International Version)
[Matthew 25:1-13]
1. "At the same time the Kingdom of Heaven shall be likened to ten virgins who took their lamps and went out to meet the bridegroom. 
2. "Five of them were foolish and five were wise. 
3. "The foolish ones took their lamps but did not take any oil with them. 
4. "The wise however, took oil in jars along in their lamps. 
5. "The bridegroom was a long time in coming, and they all became drowsy and fell asleep. 
6. "At midnight the cry rang out: 'Here's the bridegroom! Come out to meet him!' 
7. "Then all the virgins woke up and trimmed their lamps. 
8. "The foolish ones said to the wise: 'Give us some of your oil, our lamps are going out.'
9. "'No,' they replied, 'there may not be enough for both us and you. Instead, go to those who sell oil and buy some for yourselves.'
10. "But while they were on their way to buy the oil, the bridegroom arrived. The virgins who were ready went in with him to the wedding banquet. And the door was shut. 
11. "Later the others also came. 'Sir! Sir!' they said, 'Open the door for us.'
12. "But he replied: 'I tell you the truth, I don't know you.'
13. "Therefore keep watch, because you do not know the day or the hour in which the Son of man is coming."

Naweek 17 & 18 Mei 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Spreuke 3:5,6]
5. Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. 
6. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GELYKENIS VAN DIE TIEN MAAGDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 25:1-13]
1. "Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet. 
2. "En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas. 
3. "En toe die wat dwaas was hulle lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie. 
4. "Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem. 
5. "En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak. 
6. "En middernag was daar 'n geroep: 'Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!'
7. "Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed. 
8. "En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: 'Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.'
9. "Maar die verstandiges antwoord en sê: 'Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself. 
10. "En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit. 
11. "Later kom toe die ander maagde ook en sê: 'Meneer, meneer! Maak vir ons oop!'
12. "Maar hy antwoord en sê: 'Voorwaar,
ek sê vir julle, ek ken julle nie.'
13. "Waak dan: omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie."
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will endeavour to share 'End Times' with you as often as possible. /
As dit die wil van God is, en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek poog om 'Eindtye' so dikwels moontlik met u te deel.)

Sunday 11 May 2014

THE SON OF MAN WILL JUDGE THE NATIONS - ETERNAL LIFE AND EVERLASTING PUNISHMENT / DIE SEUN VAN DIE MENS SAL DIE NASIES BEOORDEEL - DIE EWIGE OORDEEL EN DIE EWIGE STRAF.

Weekend 10 & 11 May 2014.
WORD OF THE DAY:
[Jeremiah 1:19]. "They will fight against you, but they will not prevail against you. For I Am with you," says the Lord, "to deliver you."

MESSAGE OF THE DAY:
THE SON OF MAN WILL JUDGE THE NATIONS - ETERNAL LIFE, OR EVERLASTING PUNISHMENT. 
[Matthew 25:31-46]
31. "When the Son of Man comes in His glory, and all the holy angels with Him, then He will sit on the throne of His glory. 
32. "All the nations will be gathered before Him, and He will separate them one from another, as a shepherd divides his sheep from the goats. 
33. "And He will set the sheep on His right hand, but the goats on the left. 
34. "Then the King will say to those on His right hand: 'Come, you blessed of My Father, inherit the kingdom prepared for you from the foundation of the world;
35. 'For I was hungry and you gave me food; I was thirsty and you gave Me drink; I was a stranger and you took Me in;
36. 'I was naked and you clothed Me; I was sick and you visited Me; I was in prison and you came to Me.'
37. "Then the righteous will answer Him, saying: 'Lord, when did we see You hungry and feed You, or thirsty and gave You drink?
38. 'When did we see You a stranger and take You in, or naked and clothe You?
39. 'Or when did we see You sick, or in prison, and come to You?'
40. "And the King will answer and say to them: 'Assuredly, I say to you, inasmuch as you did it to one of the least of these My brethren, you did it to Me.'
41. "Then He will also say to those on the left hand: 'Depart from Me, you cursed, into the everlasting fire prepared for the devil and his angels;
42. "'For I was hungry, and you gave Me no food; I was thirsty and you gave Me no drink;
43. "'I was a stranger and you did not take Me in, naked, and you did not clothe Me, sick and in prison and you did not visit Me.'
44. "Then they will also answer Him, saying: 'Lord, when did we see You hungry or thirsty or a stranger or naked or sick or in prison, and did not minister to You?'
45. "Then He will answer them, saying: 'Assuredly, I say to you, inasmuch as you did not do it to one of the least of these, you did not do it to Me.'
46. "And these will go away into everlasting punishment, but the righteous into eternal life."
 
Naweek 10 & 11 Mei 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Jeremia 1:19]  "En hulle sal teen jou veg, maar jou nie oorwin nie; want Ek is met jou," spreek die Here, "om jou uit te red."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Matthéüs 25:31-48] 
31. "En wanneer die Seun van die Mens in Sy heerlikheid kom, en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op Sy heerlike troon sit;
32. "En voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei;
33. "En Hy sal die skape aan Sy regterhand en die bokke aan Sy linkerhand sit.  
34. "Dan sal die Koning vir die wat aan Sy regterhand is, sê: 'Kom, julle geseëndes van My Vader, beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af.'
35. "Want Ek het honger gehad, en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad, en julle het My te drinke gegee; Ek was 'n vreemdeling, en julle het My herberg gegee;
36. "Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle het na My gekom."
37. "Dan sal die regverdiges Hom antwoord en sê: 'Here, wanneer het ons U honger gesien en gevoed; of dors en te drinke gegee?
38. "'En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien, en herberg gegee, of naak, en geklee?
39. "'Of wanneer het ons U siek gesien, of in die gevangenis, en na U gekom?' 
40. "En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: 'Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan die geringstes van hierdie broeders van My,
het julle dit aan My gedoen.'
41. "Dan sal Hy ook aan dié aan sy linkerhand sê: 'Gaan weg van My, julle vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele.
42. "Want Ek het honger gehad, en julle het My nie te ete gegee nie; Ek het dors gehad en julle het My nie te drinke gegee nie. 
43. "Ek was 'n vreemdeling en julle het My nie herberg gegee nie; naak, en julle het My nie geklee nie, siek en in die gevangenis, en julle het My nie besoek nie."
44. "Dan sal hulle Hom antwoord en sê: 'Wanneer het ons U honger of dors gesien, of 'n vreemdeling, of naak of siek of in die gevangenis, en U nie gedien nie?'
45. "Dan sal Hy hulle antwoord en sê: 'Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit nie gedoen het aan een van hierdie geringstes nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie.'
46. "En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe."
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share 'End Times' with you as often as possible. /  As dit die wil van God is, en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek 'Eindtye' so dikwels moontlik met u deel.)

Monday 5 May 2014

NO ONE KNOWS THE DAY OR HOUR / NIEMAND KEN DIE DAG OF UUR.

Monday 5 May 2014. 

WORD OF THE DAY:
[Psalm 103:2-3]  2. Bless the Lord, O my soul, and forget not all His benefits;
3. Who forgives all your iniquities, Who heals all your diseases. 

MESSAGE OF THE DAY:
NO ONE KNOWS THE DAY OR HOUR:
1. English - (New King James Version)
[Matthew 24: 36-51]
36. "But of that day and hour no one knows, no, not even the angels of heaven, but My Father only. 
37. "But as the days of Noah were, so also will the coming of the Son of Man be. 
38. "For as the days before the flood, they were eating and drinking, marrying and giving in marriage, until the day that Noah entered the ark. 
39. "And did not know until the flood came and took them all away. So also will the coming of the Son of Man be. 
40. "Then two men will be in the field: one will be taken and the other left. 
41. "Two women will be grinding at the mill: one will be taken and the other left. 
42. "Watch therefore, for you do not know what hour your Lord is coming
43. "But know this: that if the master of the house had known what hour the thief would come, he would have watched and not allowed his house to be broken into. 
44. "Therefore, you also be ready, for the Son of Man is coming at an hour, when you do not expect Him. 
45. "Who then is a faithful and a wise servant, whom his master made ruler over his household, to give them food in due season?
46. "Blessed is that servant whom his master, when he comes, will find him so doing. 
47. "Assuredly, I say to you that he will make him ruler over all his goods. 
48. "But if that evil servant says in his heart: 'My master is delaying in coming,'
49. "And begins to beat his fellow servants, and to eat and drink with the drunkards -
50. "The master of that servant will come on a day when he is not looking for him and at an hour that he is not aware of.
51. "And will cut him in two and appoint him his portion with the hypocrites. There shall be weeping and gnashing of teeth."

Maandag 5 Mei 2014. 

WOORD VAN DIE DAG: 
[Psalm 103:2-3]
2. Loof die Here o my siel, en vergeet geeneen van Sy weldade nie. 
3. Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankheid genees. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
NIEMAND KEN DIE DAG OF UUR. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 24:36-51]
36. "Maar van dié dag en die dié uur weet niemand nie, ook nie die engele van die hemele nie, maar net My Vader alleen. 
37. "En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die Mens wees. 
38. "Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot die dag dat Noag in die ark gegaan het. 
39. "En dit nie verstaan het voordat die sondvloed gekom en almal weggevoer het nie, so sal ook die koms van die Seun van die Mens wees. 
40. "Dan sal daar twee op die land wees; die een word aangeneem en die ander word verlaat. 
41. "Twee vroue sal by die meul maal; die een word aangeneem en die ander word verlaat. 
42. "Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie 
43. "Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie. 
44. "Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die Mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie
45. "Wie is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy diensvolk aangestel het, om hulle hul voedsel op tyd te gee?
46. "Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, op hierdie manier besig sal vind. 
47. "Voorwaar ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel.
48. "Maar as daardie slegte dienskneg in sy hart sê: 'My heer talm om te kom' -
49. "En hy sy medediensknegte begin slaan, en saam met die dronkaards begin eet en drink,
50. "Dan sal die heer van dié dienskneg kom op 'n dag dat hy dit nie verwag nie, en op 'n uur dat hy dit nie weet nie;
51. "En hom sal pynig en hom 'n deelgenoot van die geveinsdes maak. Daar sal geween wees en gekners van die tande."
Beloved scene of the 'bushveld' in South Africa - thorn trees and waving yellow grass. This picture was kindly supplied by Beatrice Pelser. 
(God willing and by His  marvellous grace and mercy, I endeavour to share "End Times" with you as often as possible. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek "Eindtye" so dikwels moontlik met u deel. 



Sunday 4 May 2014

SIGNS OF THE END OF THE AGE / TEKENS VAN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD.

Weekend 3 & 4 May 2014. 

WORD OF THE DAY:
[Psalm 19:7] The Law of the Lord is perfect, reviving the soul. The statutes of the Lord are trustworthy, making wise the simple. 

MESSAGE OF THE DAY:
SIGNS OF THE END OF THE AGE:
1. English - (New International Version)
[Matthew 24:26-35]
26. "So if anyone tells you: 'There He is, out in the desert,' do not go out; or: 'Here He is, in the inner rooms,' do not believe it. 
27. "For as lightning that comes from the east, is visible even in the west, so will be the coming of the Son of Man. 
28. "Wherever there is a carcass, there the vultures will gather. 
29. "Immediately after the distress of  those days: The sun will be darkened, and the moon will not give its light; the stars will fall from the sky, and the heavenly bodies will be shaken. 
30. "At that time the sign of the Son of Man will appear in the sky, and all the nations of the earth will mourn. They will see the Son of Man coming on the clouds of the sky, with power and great glory. 
31. And He will send His angels with a loud trumpet call, and they will gather His elect from the four winds, from one end of the heavens to the other.  
32. "Now learn this lesson from the fig tree: as soon as its twigs get tender, and its leaves come out, you know that summer is near. 
33. "Even so, when you see all these things, you know that it is near, right at the door. 
34. "I tell you the truth, this generation will certainly not pass away until all these things have happened. 
35. "Heaven and earth will pass away, but My words will never pass away."

Naweek 3 & 4 Mei 2014. 

WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 19:8] Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
TEKENS VAN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 24:26-35]
26. "As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn - moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer - moet dit nie glo nie. 
27. "Want soos die weerlig uit die ooste uitslaan en tot in die weste skyn, so sal ook die koms van die Seun van die Mens wees. 
28. "Want oral waar die dooie liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom. 
29. "En dadelik ná die verdrukking van daardie dae, sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, en die sterre sal van die hemel val, en die kragte van die hemele sal geskud word. 
30. "En dan sal die teken van die Seun van die Mens in die hemel verskyn, en dan sal al die stamme van die aarde rou bedryf, en die Seun van die Mens sien kom op die wolke van die hemel, met groot krag en heerlikheid. 
31. "En Hy sal Sy engele uitstuur met harde trompetgeluid, en hulle sal Sy uitverkorenes versamel uit die vier windstreke, van die een einde van die hemele af, tot die ander einde daarvan.
32. "En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is. 
33. "So weet julle ook wanneer julle ál hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur. 
34. "Voorwaar, Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verby gaan, voordat al hierdie dinge gebeur het nie. 
35. "Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar My woorde sal nooit verbygaan nie."
   Photo by / Foto deur Martin Heigan. 

Thursday 1 May 2014

SIGNS OF THE END OF THE AGE / TEKENS VAN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD.

Thursday 1 May 2014.

WORD OF THE DAY:
[Hebrews 12:28-29]
28. Therefore, since we are receiving a kingdom that cannot be shaken, let us be thankful, and so worship God acceptably with reverence and awe, 
29. For our God is a consuming fire. 

MESSAGE OF THE DAY:
SIGNS OF THE END OF THE AGE:
1. English - (New International Version)
[Matthew 24:15-25]
15. "So when you are standing in the holy place 'the abomination that causes desolation,' spoken of through the prophet Daniel -- let the reader understand -- 
16. "Then let those who are in Judea flee to the mountains. 
17. "Let no one on the roof of his house go down to take anything out of the house. 
18. "Let no one in the field go back to get his cloak.
19. "How dreadful it will be in those days for pregnant women and nursing mothers! 
20. "Pray that your flight will not take place in winter or on the Sabbath. 
21. "For then there will be great distress, unequalled from the beginning of the world until now - and never will be equalled again. 
22. "If those days had not been cut short, no one would survive, but for the sake of the elect those days will be shortened. 
23. "At that time if anyone says to you: 'Look, here is the Christ,' or 'There He is,' do not believe it.
24 "For false Christs and false prophets will appear and perform great signs and miracles to deceive even the elect - if that were possible. 
25. "See, I have told you ahead of time."

WOORD VAN DIE DAG:
[Hebreërs 12:28-29]
28. Daarom, omdat ons so 'n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en (Goddelike) vrees. 
29. Want onse God is 'n verterende vuur. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
TEKENS VAN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD: 
[Matthéüs 24:15-25]
15. "Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom - laat hy wat lees oplet - 
16. "Dan moet die wat in Judea is, na die berge vlug;
17. "Wie op die dak is, moet nie afkom om iets uit die huis weg te neem nie;
18. "En wie op die land is, moet nie omdraai om sy klere weg te neem nie. 
19. "Maar wee die vroue wat swanger is en die wat nog soog, in daardie dae. 
20. "En bid dat julle vlug nie in die winter of op die sabbat mag plaasvind nie. 
21. "Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld tot nou toe nie gewees het, en ook nooit sal wees nie.
22. "En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes sal hierdie dae verkort word. 
23. "As iemand dán vir julle sê: 'Kyk, hier is die Christus! ' of 'Daar!' - moet dit nie glo nie. 
24. "Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. 
25. "Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê."
(God willing and by His grace and mercy, I will endeavor to share the "End times" with you as often as possible. / As dit die wil van God is, en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, onderneem ek om die "Eindtye" so dikwels as moontlik met u te deel.)
 Photo supplied by Alta van Vuuren.