Friday, 5 February 2016

JESUS SENDS OUT THE TWELVE APOSTLES, Third section. / JESUS STUUR DIE TWAALF APOSTELS UIT, Derde gedeelte ...

Saturday 6 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Romans 1:5)
It is through Him (Jesus) that we have received grace (God's unmerited favour) and (our) apostleship to promote obedience to the faith, and make disciples for His Name's sake, among all nations.  

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS SENT OUT THE TWELVE APOSTLES, Third section ...
(Matthew 10:27-34)
27. "What I say to you in the dark, tell in the light; and what you hear whispered in the ear, proclaim upon the housetops. 
28. "And do not be afraid of those who kill the body but cannot kill the soul; but rather be afraid of Him Who can destroy both soul and body in hell (Gehenna). 
29. "Are not two little sparrows sold for a penny? And yet not one of them will fall to the ground without your Father's leave (consent) and notice. 
30. "But even the very hairs of your head are all numbered. 
31. "Fear not, then; you are of more value than many sparrows. 
32. "Therefore, everyone who acknowledges Me before men, and confesses Me (out of a state of oneness with Me), I will also acknowledge him before My Father Who is in heaven and  confess (that I Am abiding in) him. 
33. "But whoever denies and disowns Me before men, I also will deny and disown him before My Father Who is in heaven. 
34. "Do not think that I have come to bring peace upon the earth; I have not come to bring peace, but a sword."

Saterdag 6 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Romeine 1:5)
Jesus Christus, onse Here, deur wie ons genade en die apostelskap ontvang het, om geloofsgehoorsaamheid te verkry onder al die heidene, ter wille van Sy Naam. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS STUUR DIE TWAALF APOSTELS UIT, Derde gedeelte ...
(Matthéüs 10:27-34)
27. "Wat julle in die donker sê, vertel dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit op die dakke. 
28. "En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel. 
29. "Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. 
30. "En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel. 
31. "Wees dan nie bevrees nie: Julle is meer werd as baie mossies. 
32. "Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor My Vader wat in die hemele is. 
33. "Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor My Vader wat in die hemele is. 
34. "Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Many thanks to Kenneth Copeland Ministries for this uplifting and true statement. 


JESUS SENDS OUT THE TWELVE APOSTLES, Fourth section ... / JESUS STUUR DIE TWAALF APOSTELS UIT, Vierde gedeelte ...

Monday 8 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Romans 1:17)
For the righteousness of God is revealed in the gospel from faith to faith, just as it is written: "The righteous by faith will live."

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS SENT OUT THE TWELVE DISCIPLES, Fourth section ...
(Matthew 10:35-42)
35. "For I have come to part asunder a man from his father, and a daughter from her mother, and a newly married wife from her mother-in-law -
36. "And a man's foes will be they of his own household. 
37. "He who loves (and takes more pleasure in) father and mother more than (in) Me is not worthy of Me; and he who loves (and takes more pleasure in) son or daughter more than (in) Me is not worthy of Me;
38. "And he that does not take up his cross and follow Me (cleave steadfastly to Me, conforming wholly to My example in living and, if need be, in dying also) is not worthy of Me. 
39. "Whoever finds his life will lose it,  and whoever loses his life on My account, will find it. 
40. "He who receives and welcomes and accepts you, receives and welcomes and accepts Me, and he who receives and welcomes and accepts Me, receives and welcomes and accepts Him Who sent Me. 
41. "He who receives and welcomes and accepts a prophet because he is a prophet, shall receive a prophet's reward, and he who receives and welcomes and accepts a righteous man, because he is a righteous man, shall receive a righteous man's reward. 
42. "And whoever gives to one of these little ones (in rank of influence) even a cup of cold water because he is My disciple, surely I declare to you, he shall not lose his reward."

Maandag 8 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Romeine 1:17)
Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar - uit geloof tot geloof, soos geskrywe is: "Maar die regverdiges sal uit die geloof lewe."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS STUUR DIE TWAALF APOSTELS UIT, Vierde gedeelte ...
(Matthéüs 10:35-42)
35. "Want Ek het gekom om tweedrag te verwek tussen 'n man en sy vader, en tussen 'n dogter en haar moeder, en 'n skoondogter en haar skoonmoeder. 
36. "En 'n mens se huisgenote sal sy vyande wees. 
37. "Wie vader en moeder bo My liefhet, is My nie waardig nie; en wie seun of dogter bo My liefhet is My nie waardig nie. 
38. "En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie. 
39. "Wie sy lewe vind sal dit verloor; en wie sy lewe verloor om My ontwil, sal dit vind. 
40. "Wie julle ontvang, ontvang My; en wie My ontvang, ontvang Hom wat My gestuur het. 
41. "Wie 'n profeet ontvang omdat hy 'n profeet is, sal die loon van 'n profeet ontvang; en wie 'n regverdige ontvang omdat hy 'n regverdige is, sal die loon van 'n regverdige ontvang. 
42. "En elkeen wat een van hierdie kleintjies net 'n beker kou water laat drink, omdat hy My dissipel is, voorwaar Ek sê vir julle, hy sal sy loon sekerlik nie verloor nie."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Many thanks to Joseph Prince Ministries for this illustration, as a reminder that God is a good God, Who will rescue us because of His loyal love. (Psalm 44:26)



JESUS IS LORD OF THE SABBATH. / JESUS IS HERE VAN DIE SABBAT.

Tuesday 9 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Mark 14:62)
And Jesus said: "I Am; and you will (all) see the Son of Man seated at the right hand of Power (the Almighty), and coming on the clouds of heaven."

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS IS LORD OF THE SABBATH:
(Matthew 12:1-8)
1. At that particular time Jesus went through the fields of standing grain on the Sabbath; and His disciples were hungry, and they began to pick off the spikes of grain, and to eat. 
2. And when the Pharisees saw it, they said to Him: "See there! Your disciples are doing what is unlawful and not permitted on the Sabbath."
3. He said to them: "Have you not even read what David did when he was hungry, and those who accompanied him -
4. "How he went into the house of God and ate the loaves of showbread - which was not lawful for him to eat, nor for the men who accompanied him, but for the priests only?
5. "Or have you never read in the law that on the Sabbath the priests in the temple violate the sanctity of the Sabbath (breaking it), and yet are guiltless?  
6. "But I tell you, Something greater and more exalted and more majestic than the temple is here!
7. "And if you only had known what this saying means: 'I desire mercy (readiness to help, to spare, to forgive) rather than sacrifice and sacrificial victims,' you would not have condemned the guiltless. 
8. "For the Son of Man is Lord (even) of the Sabbath."

Dinsdag 9 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Markus 14:62)
En Jesus sê: "Ek is. En u almal sal die Seun van die Mens aan die regterhand van die krag van God sien sit, en kom met die wolke van die hemel. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS IS HERE VAN DIE SABBAT:
(Matthéüs 12:1-8)
1. In daardie tyd het Jesus op die Sabbat deur die gesaaides geloop, en Sy dissipels het honger geword en  are begin pluk en eet. 
2. Maar toe die Fariseërs dit sien, sê hulle vir Hom: "U dissipels doen wat nie geoorloof is om op die Sabbat te doen nie."
3. Maar Hy sê vir hulle: "Het julle nie gelees wat Dawid gedoen het nie - toe hy en die wat saam met hom was, honger gehad het - 
4. "Hoe hy in die huis van God gegaan en die toonbrode geëet het, wat vir hom en die wat saam met hom was, nie geoorloof was om te eet nie, maar net vir die priesters alleen?
5. "Of het julle nie in die wet gelees dat die priesters op die Sabbat in die tempel die Sabbat ontheilig en onskuldig is nie?
6. "En Ek sê vir julle, Een wat groter is as die tempel is hier. 
7. "Maar as julle geweet het wat dit beteken: 'Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie,' sou julle die onskuldiges nie veroordeel het nie.
8. "Want die Seun van die Mens, is Here ook van die Sabbat."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden

THE TRADITION OF THE ELDERS. / DIE OORLEWERING VAN DIE OU MENSE.

Thursday 11 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Matthew 24:44)
"You also must be ready therefore, for the Son of Man is coming at an hour when you do not expect Him."

MESSAGE OF THE DAY:
THE TRADITION OF THE ELDERS:
(Mark 7:1-8)
1. Now there gathered together to (Jesus) the Pharisees and some of the scribes who had come from Jerusalem, 
2. For they had seen that some of His disciples ate with common hands, that is, unwashed (with hands defiled and unhallowed, because they had not given them a ceremonial washing) - 
3. For the Pharisees and all the Jews do not eat unless (merely for ceremonial reasons) they wash their hands (diligently up to the elbow) with clenched fist, adhering (carefully  and faithfully) to the tradition of (practices and customs handed down to them by) their forefathers (to be observed). 
4. And when they come from the marketplace, they do not eat unless they purify themselves; and there are many other traditions (oral, man-made laws handed down to them, which they observe faithfully and diligently such as) the washing of cups and wooden pitchers and widemouthed jugs and utensils of copper and beds- 
5. And the Pharisees and scribes kept asking (Jesus): "Why do Your disciples not order their way of living according to the tradition handed down by the forefathers (to be observed), but eat with hands unwashed, and ceremonially not purified?"
6. But He said to them: "Excellently and truly (so that there will be no room for blame) did Isaiah prophecy of you, the pretenders and hypocrites, as it stands written: 'These people (constantly) honour Me with their lips, but their hearts hold off and are far distant from Me.     
7. "'In vain (fruitlessly) and without profit) do they worship Me, ordering and teaching (to be obeyed) as doctrines, the commandments and precepts of men.'
8. "You disregard and give up, and ask to depart from you the commandments of God, and cling to the tradition of men (keeping it carefully and faithfully).

Donderdag 11 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Matthéüs 24:44)
"Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die Mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE OORLEWERING VAN DIE OU MENSE:
(Markus 7:1-8)
1. En die Fariseërs en sommige van die skrifgeleerdes wat van Jerusalem gekom het, het by Hom saamgekom;
2. En toe hulle sommige van Sy dissipels met onrein, dit is met ongewaste hande sien brood eet, het hulle dit afgekeur.  
3. Want die Fariseërs en al die Jode eet nie as hulle nie deeglik die hande gewas het nie, omdat hulle vashou aan die oorlewering van die ou mense.   
4. En wanneer hulle van die mark kom, eet hulle nie as hulle nie gewas het nie; en baie ander dinge is daar wat hulle aangeneem het om te onderhou: die wassery van bekers en kanne en kopergoed en bedde. 
5. Daarop stel die Fariseërs en skrifgeleerdes Hom die vraag: "Waarom wandel U dissipels nie ooreenkomstig die oorlewering van die ou mense nie, maar eet brood met ongewaste hande?"
6. En Hy antwoord en sê vir hulle: "Tereg het Jesaja oor julle, geveinsdes, geprofeteer soos geskrywe is: 'Hierdie volk eer my met die lippe, maar hulle hart is ver van My af.  
7. "'Maar tevergeefs vereer hulle My deur leringe te leer, wat gebooie van mense is.'
8. "Want terwyl julle die gebod van God nalaat, hou julle aan die oorlewering van mense vas: die wassery van kanne en bekers, en ander dergelike dinge van dieselfde aard, doen julle baie."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Many thanks for these facts summed up by Derek Prince of derekprince.org. This is surely a true and marvellous revelation. 
Thank you also to Sonja de Klerk who posted this on Face Book. 



THE TRADITION OF THE ELDERS. / DIE OORLEWERING VAN DIE OU MENSE.

Monday 15 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Ephesians 2:5b)
"By grace you are saved."

MESSAGE OF THE DAY:
THE TRADITION OF THE ELDERS, Second section ...
(Mark 7: 9-19)
9. And He said to them: "You have a fine way of rejecting (thus thwarting and nullifying and doing away with) the commandment of God, in order to keep your tradition (your own human regulations)!
10. "For Moses said: 'Honour (revere with tenderness of feeling and deference) your father and mother, and, He who curses or reviles or speaks evil of or abuses or treats improperly his father or mother, let him surely die.'
11. "But (as for you) you say: "A man is exempt if he tells (his) father or mother: 'What you would otherwise have gained from me (everything I have that would have been of use to you) is Corban, that is, is a gift (already given as an offering to God), 
12. "Then you no longer are permitting him to do anything for (his) father or mother (but are letting him off from helping them). 
13. "Thus you are nullifying and making void and of no effect (the authority of) the Word of God through your tradition, which you (in turn) hand on. And many things of this kind you are doing."
14. And He called the people to (Him) again and said to them: "Listen to Me, all of you, and understand (what I say).
15. "There is not (even) one thing outside a man which by going into him, can pollute and defile him; but the things which come out of a man are what defile him, and make him unhallowed and unclean. 
16. "If any man has ears to hear, let him be listening (and let him perceive and comprehend, by hearing)."
17. And when He had left the crowd and had gone into the house, His disciples began asking Him about the parable. 
18. And He said to them: "Then you are also unintelligent and dull and without understanding? Do you not discern and see that whatever goes into a man from the outside cannot make him unhallowed or unclean, 
19. "Since it does not reach and enter his heart, but (only his) digestive tract, and so passes on (into the place designed to receive waste)?" Thus He was making and declaring all foods (ceremonially) clean (that is: abolishing the ceremonial distinctions of the Levitical law).
 
Maandag 15 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Efesiërs 2:5b)
"Uit genade is julle gered."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE OORLEWERING VAN DIE OU MENSE, Tweede gedeelte ...
(Markus 7:9-19)
9. En Hy sê vir hulle: "Julle verstaan dit goed om die gebod van God opsy te sit, en só julle oorlewering te onderhou. 
10. "Want Moses het gesê: 'Eer jou vader en jou moeder, en; hy wat vader of moeder vloek, moet sekerlik sterwe.'
11. "Maar julle sê: 'As 'n mens aan vader of moeder sê: 'Enige voordeel wat u van my mag geniet, is korban, dit is 'n offergawe - '
12. "Dan laat julle hom nie meer toe om iets vir sy vader en moeder te doen nie. 
13. "So maak julle dan die Woord van God kragteloos deur julle oorlewering wat julle bewaar het; en dergelike dinge van dieselfde aard doen julle baie."
14. En Hy het die hele skare na Hom geroep en vir hulle gesê: "Luister almal na My en verstaan. 
15. "Daar is niks wat van buite af in die mens ingaan wat hom onrein kan maak nie; maar die dinge wat van hom uitgaan, dit is die dinge wat die mens onrein maak. 
16. "As iemand ore het om te hoor, laat hom hoor!"
17. En toe Hy van die skare af in 'n huis gekom het, vra Sy dissipels Hom oor die gelykenis. 
18. En Hy sê vir hulle: "Is julle ook so sonder verstand? Begryp julle nie dat alles wat van buite af in die mens ingaan, hom nie onrein kan maak nie, 
19. "Omdat dit nie ingaan in sy hart nie, maar in die maag, en dit gaan in die heimelikheid uit, en maak al die voedsel rein?"

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden 


THE TRADITION OF THE ELDERS, Third section .,, / DIE OORLEWERING VAN DIE OU MENSE, Derde gedeelte ...

Tuesday 16 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Ecclesiastes 2:26)
For to the one who pleases Him, God gives wisdom, knowledge and joy, but to the sinner, He gives the task of amassing wealth - only to give it to the one who pleases God. The task of the wicked is futile - like chasing the wind. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE TRADITION OF THE ELDERS, Third section ...
(Mark 7:20-24)
20. He said: "What comes out of a person defiles him. 
21. "For from within, out of the human heart, comes evil ideas: sexual immorality, theft, muder, 
22. "Adultery, greed, evil, deceit, debauchery, envy, slander, pride and folly. 
23. "All these evils come from within and defile a person, and makes him unclean. 

Dinsdag 16 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Prediker 2;26)
Want aan 'n mens wat welgevallig is voor Sy aangesig, gee Hy wysheid en kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar te maak en te versamel, om dit dan  te gee aan die een wat welgevallig is voor die aangesig van God. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE OORLEWERING VAN DIE OU MENSE, Derde gedeelte ... 
(Markus 7:20-24)
20. En Hy sê: "Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein.  
21. "Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, 
22. "Diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. 
24. "Al hierdie booshede kom van binne uit, en maak die mens onrein. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden 

BLASPHEMY AGAINST THE HOLY SPIRIT. / GODSLASTERING TEEN DIE HEILIGE GEES.

Monday 22 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Mark 8:29)
And He said to them: "But who do you say that I Am?" And Peter answered and said to Him: "You are the Christ."

MESSAGE OF THE DAY:
BLASPHEMY AGAINST THE HOLY SPIRIT OF GOD, First section ...
(Mark 3:20-26)
20. Now Jesus went home and a crowd gathered. so that they were not able to eat. 
21. When His family heard this, they went out to restrain Him, for they said: "He is out of His mind."
22. The experts in the law who came down from Jerusalem, said: "He is possessed by Beelsebul," and "By the ruler of demons He casts out demons."
23. So He called them and spoke to them in parables: "How can satan cast out satan? 
24. "If a kingdom is divided against itself, that kingdom will not be able to stand. 
25. "If a house is divided against itself, that house will not be able to stand. 
26.  "And if satan rises against himself and is divided, he is not able to stand, and his end has come."  

Maandag 22 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Markus 8:29)
En Hy sê vir hulle: "Maar julle, wie sê julle is Ek?" En Petrus antwoord en sê vir Hom: "U is die Christus."
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
GODSLASTERING TEEN DIE HEILIGE GEES VAN GOD, Eerste gedeelte ...
(Markus 3:20-26)
20. En hulle het in 'n huis gegaan, en 'n skare het weer saamgekom, sodat hulle selfs nie brood kon eet nie.  
21. Toe Sy mense dit hoor, gaan hulle uit om Hom in die hande te kry, want hulle het gesê: "Hy is buite Sy sinne."
22. En die Skrifgeleerdes wat van Jerusalem af gekom het, het gesê: "Hy het Beëlsebul!" en "Deur die owerste van die duiwels dryf Hy die duiwels uit."
23. En Hy het hulle na Hom geroep en vir hulle deur gelykenisse gesê: "Hoe kan die satan die satan uitdryf?
24. "En as 'n koninkryk teen homself verdeeld is, kan daardie koninkryk nie bly staan nie;
25. "En as 'n huis teen homself verdeeld is, kan daardie huis nie bly staan nie.
26. "En as die satan teen homself opstaan en verdeeld is, kan hy nie bly staan nie, maar hy kom tot 'n einde." 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell photo taken inside our house. 

BLASPHEMY AGAINST THE HOLY SPIRIT / GODSLASTERING TEEN DIE HEILIGE GEES.

Tuesday 23 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Ephesians 1:17)
I pray that that the God of our Lord Jesus Christ, the Father of glory, may give you spiritual wisdom and revelation in your growing knowledge of Him. 
 
MESSAGE OF THE DAY:
BLASPHEMY AGAINST THE HOLY SPIRIT:
(Mark 3:27-35)
27. "But no one is able to enter a strong man's house and steal his property, unless he first ties up the strong man. Then he can thoroughly plunder his house.  
28. "I tell you the truth, people will be forgiven for all sins, even all the blasphemies they utter. 
29. "But whover blasphemes against the HOLY SPIRIT will never be forgiven, but is guilty of an eternal sin."
30. (Because they said: 'He Has an unclean spirit').
31. Then Jesus' mother and His brothers came. Standing outside, they sent word to Him, to summon Him. 
32. A crowd was sitting around Him and they said to Him: 'Look, Your mother snd Your brothers are outside  looking for You.'
33. But He answered them and said: "Who are My mother and My brothers?" 
34. And looking at those who were sitting around Him in a circle, He said: "Here is My mother and brothers.
35. "For whoever does the will of God, is My brother and My sister and My mother."

Dinsdag 23 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Efesiërs 1:17)
Ek bid dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
GODSLASTERING TEEN DIE HEILIGE GEES: 
(Markus 3: 27-35)
27. "Niemand kan in die huis van 'n sterk man ingaan en sy goed roof, as hy nie eers die sterk man boei nie; en dan sal hy sy huis berowe. 
28. "Voorwaar Ek sê vir julle: Al die sondes sal die mensekinders vergewe word, en al die lasteringe wat hulle mag uitgespreek het;
29. "Maar wie teen die HEILIGE GEES gelaster het, het geen vergifnis tot in ewigheid nie, maar is skuldig aan die ewige oordeel -"
30. Omdat hulle gesê het: 'Hy het 'n onreine Gees.'
31. Sy broers en Sy moeder het toe gekom, en terwyl hulle buite staan, stuur hulle na Hom om Hom te roep. 
32. En 'n skare het rondom Hom gesit. Hulle sê toe vir Hom: 'U moeder en U broers soek U daarbuite.'
33. En Hy antwoord hulle en sê: "Wie is My moeder of My broers?"
34. En Hy kyk rond na die wat rondom Hom sit, en sê: "Dáár is My moeder en My broers!
35. "Want elkeen wat die wil van God doen, díé is My broer, en my suster en My moeder."

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden


HEALING ON THE SABBATH / GENESING OP DIE SABBATDAG.

Thursday 25 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Mark 11:22)
And Jesus, replying, said to them: "Have faith in God, (constantly).

MESSAGE OF THE DAY:
HEALING ON THE SABBATH:
(Matthew 12:9-14)
9. And going on from there, He went into their synagogue. 
10. And behold, a man was there with one withered hand. And they said to Him, "Is it lawful or allowable to cure people on the Sabbath days?" - that they might accuse Him.  
11. But He said to them: "What man is there among you, if he has only one sheep, and it falls into a pit or ditch on the Sabbath, will not take hold of it and lift it out?
12. "How much better and of more value is a man than a sheep! So it is lawful and allowable to do good on the Sabbath days."
13. Then He said to the man: " Reach out your hand." And the man reached it out and it was restored, as sound as the other one. 
14. But the Pharisees went out and held a consultation against Him, how they might do away with Him. 

Donderdag 25 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Markus 11:22)
Jesus antwoord en sê vir hulle: "Julle moet geloof in God hê."
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
GENESING OP DIE SABBATDAG:
(Matthéüs 12:9-14)
9. En Hy het daarvandaan weggegaan en in hulle sinagoge gekom. 
10. En daar was 'n man met 'n verdorde hand, en hulle het Hom gevra en gesê: "Is dit geoorloof om op die Sabbat gesond te maak?" - sodat hulle Hom sou kon aanklae.  
11. Maar Hy sê vir hulle: "Watter mens sal daar onder julle wees wat een skaap het, en as dit op die Sabbat in 'n sloot val, dit nie sal gryp en uithaal nie?
12. "Hoeveel meer is 'n mens dan nie werd as 'n skaap nie! So is dit dan geoorloof om op die Sabbat goed te doen."
13. Toe sê Hy vir die man: "Steek jou hand uit!" En hy het dit uitgesteek, en dit is herstel, gesond soos die ander een. 
14. Daarop het die Fariseërs uitgegaan en saam raad gehou teen Hom, sodat hulle Hom sou kan ombring. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden

JESUS CALMS THE STORM. / JESUS MAAK DIE STORM STIL.

Tuesday 1 March 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Isaiah 41:10)
Fear not for I Am with you; do not look around you in terror and be dismayed, for I Am your God. I strengthen and harden you in difficulties, yes I will help you and retain you, with My victorious right arm. 

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS CALMS THE STORM: 
(Matthew 8:24-27)
24. And suddenly, behold, there arose a violent storm on the sea, so that the boat was being covered up by the waves; but He was sleeping. 
25. And they went and awakened Him, saying: "Lord rescue and preserve us! We are perishing!" 
26. And He said to them: "Why are you timid and afraid, O you of little faith?" Then He got up and rebuked the winds and the sea, and there was a great and wonderful calm (a perfect peaceableness).
27. And the men were stunned with bewildered wonder and marveled, saying: "What kind of Man is this, that even the winds and the sea obey Him!"  

Dinsdag 1 Maart 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Jesaja 41:10)
Wees nie bevrees nie want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou; ook ondersteun Ek jou met My reddende regterhand. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS MAAK DIE STORM STIL:
(Matthëus 8:24-27)
24. En daar het 'n groot storm op die see gekom, sodat die skuit toe was onder die golwe; maar Hy was aan die slaap.  
25. Daarop kom Sy dissipels en maak Hom wakker en sê: "Here, red ons, ons vergaan!"
26. En Hy sê vir hulle: "Waarom is julle bang, kleingelowiges?" Toe staan Hy op en bestraf die winde en die see, en daar het 'n groot stilte gekom. 
27. En die manne het hulle verwonder en gesê: "Wat vir 'n Mens is Hy, dat selfs die winde en die see Hom gehoorsaam is?"

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 

Cell phone photo taken in our garden 


JESUS WALKS ON THE SEA. / JESUS LOOP OP DIE SEE.

Weekend 12 & 13 March 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Luke 2:23)
As it is written in the Law of the Lord: "Every (firstborn) male that opens the womb, shall be set apart and dedicated and called holy to the Lord."
  
MESSAGE OF THE DAY:
JESUS WALKS ON THE SEA:
(Mark 6:45-52) and also:
(Matthew 14:22-36)
45. Immediately Jesus made His disciples get into the boat and go on ahead to the other side, to Bethsaida while He dispersed the crowd.  
46. After saying good-bye to them, He went to the mountain to pray. 
47. When evening came, the boat was in the middle of the sea, and He was alone on the land. 
48. He saw them straining at the oars, because the wind was against them. As the night was ending, He came to them walking on the sea, for He wanted to pass by them. 
49. When they saw Him walking on the water, they thought He was a ghost. They cried out, 
50. For they all saw Him and were terrified. But immediately He spoke to them: "Have courage! It is I. Do not be afraid."
51. Then He went up with them into the boat, and the wind ceased. They were completely astonished.  
52. After they had crossed over, they came to the land of Gennesaret and anchored there. 

(Matthew 14:22-36)
22. Immediately Jesus made the disciples get into a boat and go ahead of Him to the other side, while He dispersed the crowds. 
23. And after He sent the crowds away, He went up the mountain by Himself to pray. When evening came, He was there slone. 
24. Meanwhile the boat, already far from land, was taking a beating from the waves because the wind was against it.  
25. As the night was ending, Jesus came to them walking on the sea. 
26. When the disciples saw Him walking on the water they were terrified and said: "It's a ghost!" And cried out with fear.  
27. But immediately Jesus spoke to them: "Have courage, it is I. Do not be afraid." 
28. Peter said to Him: "Lord if it is You, order me to come to You on the water."
29. So He said: "Come." Peter got out of the boat, walked on the water, and came toward Jesus. 
30. But when he saw the strong wind he became afraid. And starting to sink, he cried out: "Lord, save me!"
31. Immediately Jesus reached out His hand and caught him, saying to him: "You of little faith, why did you doubt!"
32. When they went up into the boat, the wind ceased. 
33. Then those who were in the boat, worshiped Him, saying: "TRULY, YOU ARE THE SON OF GOD." 
34. After they had crossed over, they came to land at Gennesaret. 
35. When the people there recognized Him, they sent word into all the surrounding area, and they brought all the sick to Him. 
36. They begged Him if they could only touch the edge of His cloak, and all who touched it, were healed.   

Naweek 12 & 13 Maart 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Lukas 2:23)
Soos geskrywe is in die wet van die Here: "Elke manlike kind wat die moederskoot open, sal heilig vir die Here genoem word."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS LOOP OP DIE SEE:
(Markus 6:45-52) asook: 
(Matthéüs 14:22-36)
45. En dadelik het Hy Sy dissipels gedwing om in die skuit te gaan en vooruit te vaar na die oorkant, na Betsáida, onderwyl Hy die skare sou wegstuur. 
46. En nadat Hy van hulle afskeid geneem het, het Hy na die berg gegaan om te bid. 
47. En toe dit aand geword het, was die skuit in die middel van die see, en Hy alleen op die land. 
48. En Hy het gesien dat hulle swaar kry met roei, want die wind was teen hulle. En omtrent die vierde nagwaak het Hy na hulle gekom, al wandelende op die see. En Hy wou by hulle verbygaan. 
49. En toe hulle Hom op die see sien loop, het hulle gemeen dat dit 'n spook was, en hard uitgeskreeu;
50. Want hulle het Hom almal gesien en was ontsteld. Toe spreek Hy dadelik met hulle en sê vir hulle: "Hou goeie moed, dit is Ek, moenie vrees nie."
51. En Hy het by hulle in die skuit geklim, en die wind het gaan lê; en hulle was by hulleself uitermate verbaas en verwonderd. 
 52. Want hulle het by die wonder van die brode, nie verstandig geword nie, omdat hulle hart verhard was.  

(Matthéüs 14:27-36)
27. Maar Jesus het dadelik met hulle gespreek en gesê: "Hou goeie moed, dit is Ek! Moenie vrees nie."
28. En Petrus antwoord Hom en sê: "Here as dit U is, beveel my om op die water na U te kom."
29. En Hy sê: "Kom!" Petrus klim toe van die skuit af, en loop op die water om na Jesus te gaan. 
30. Maar toe hy die sterk wind sien, het hy bang geword; en toe hy begin sink, roep hy uit en sê: "Here, red my!"
31. En Jesus het dadelik Sy hand uitgesteek en hom gegryp en vir hom gesê: "Kleingelowige, waarom het jy getwyfel?"
32. Daarop klim hulle in die skuit en die wind het gaan lê. 
33. Toe kom die wat in die skuit was, en val voor Hom neer, en sê: "WAARLIK, U IS DIE SEUN VAN GOD!"
34. En hulle het oorgevaar en in die land Gennésaret gekom. 
35. En die manne van daardie plek het Hom herken, en in daardie hele  omtrek uitgestuur en almal wat ongesteld was, na Hom gebring; 
36. En hulle het Hom gesmeek dat hulle net maar die soom van Sy kleed mag aanraak; en almal wat dit aangeraak het, het gesond geword. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Many thanks to Kenneth Copeland Ministries for this true and very powerful statement. 


A GIRL RESTORED TO LIFE, AND A WOMAN HEALED. / DIE DOGTERTJIE VAN JAÏRUS TOT DIE LEWE TERUGGEBRING EN 'N VROU GENEES.

Friday 4 March 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Matthew 8:17b)
He took our weaknesses and carried our diseases. (NET version)
He Himself took our infirmaties, and bore our sicknesses. (NKJ version)

MESSAGE OF THE DAY:
A GIRL RESTORED TO LIFE, AND A WOMAN HEALED. 
(Mark 5:21-33)
21. When Jesus Had crossed again in a boat to the other side, a large crowd gathered around Him, and He was by the sea. 
22. Then one of the synagogue rulers named Jairus, came up, and when he saw Jesus, he fell at His feet.
23. He asked Him urgently: "My little daughter is near death. Come and lay Your hands on her, so that she may be healed and live."
24. Jesus went with him, and a large crowd followed and pressed around Him. 
25. Now a woman was there who had been suffering from a hemorrhage for twelve years. 
26. She had endured a great deal under the care of many doctors, and had spent all that she had. Yet, instead of getting better, she grew worse. 
27. When she heard about Jesus, she came up behind Him in the crowd and touched His cloak. 
28. For she kept saying: "If only I touch His clothes, I will be healed."
29. At once the bleeding stopped, and she felt in her body that she was healed of her disease. 
30. Jesus knew at once that power had gone out from Him. He turned around in the crowd and said: "Who touched My clothes?"
31. His disciples said to Him: "You see the crowd pressing against You, and You say: 'Who touched Me?'"
32. But He looked around to see who had done it. 
33. Then the woman, with fear and trembling, knowing what had happened to her, came and fell down before Him, and told Him the whole truth. 
(God willing, I will add verses 34-43 during the weekend.)

(Matthew 9:18-26)
18. As He was saying these things, a ruler came, bowed low down before Him, and said: "My daughter has just died, but come and lay Your hand on her, and she will live."
19. Jesus and His disciples got up and followed him. 
20. But a woman who had been suffering from a hemorrhage for twelve years, came up behind Him and touched the edge of His cloak. 
21. For she kept saying to herself: "If only I touch His cloak, I will be healed."
22. But when Jesus turned and saw her, He said: "Have courage daughter! Your faith has made you well." And the woman was healed from that hour.  
23. When Jesus entered the ruler's house, and saw the flute players and the disorderly crowd,
24. He said: "Go away, for the girl is not dead, but asleep." And they began making fun of Him. 
25. But when the crowd had been put outside, He went in, and gently took her by the hand, and the girl got up. 
26. And the news of this spread throughout that region.  

Vrydag 4 Maart 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Matthéüs 8:17b
Hy het ons krankhede op Hom geneem, en ons siektes gedra. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE DOGTERTJIE VAN JAÏRUS TOT DIE LEWE TERUGGEBRING, EN 'N VROU WAT AAN BLOEDVLOEIING GELY HET, GENEES:

(Markus 5:21-32)
21. En toe Jesus weer in die skuit oorgevaar het na die ander kant, het 'n groot menigte by Hom vergader. En Hy was by die see. 
22. En daar kom een van die owerstes van die sinagoge met die naam van Jaïrus; en toe hy Hom sien, val hy aan Sy voete neer,
23. En smeek Hom dringend en sê: "My dogtertjie is op haar uiterste; kom lê haar die hande op, sodat sy gesond kan word, en sy sal lewe." 
24. En Hy het saam met hom gegaan. En 'n groot menigte het Hom gevolg, en Hom verdring. 
25. En 'n sekere vrou wat twaalf jaar lank bloedvloeiing gehad het, 
26. En veel onder baie geneeshere gely het en al haar besittings uitgegee het, sonder om enige baat te vind, maar eerder erger geword het,
27. Het van Jesus gehoor en onder die skare van agter gekom en Sy kleed aangeraak;
28. Want sy het gesê: "As ek maar Sy klere kan aanraak, sal ek gesond word."
29. En dadelik het die fontein van haar bloed opgedroog, en sy het aan haar liggaam bemerk dat sy van haar kwaal genees was. 
30. En dadelik toe Jesus in Homself die krag gewaarword wat van Hom uitgegaan het, draai Hy Hom om onder die skare en sê: "Wie het My klere aangeraak?"
31. En Sy dissipels antwoord Hom: "U sien dat die skare U verdring, en U sê: 'Wie het My aangeraak?"
32. Toe kyk Hy rond om haar te sien wat dit gedoen het. 
33. Die vrou wat gevrees en gebeef het omdat sy wis wat met haar gebeur het, kom toe en val voor Hom neer en vertel Hom die hele waarheid. 
(As die Here wil, sal ek verse 34-43 gedurende die naweek byvoeg.)

(Matthéüs 9:18-26) 
18. Terwyl Hy vir hulle dit sê, kom daar 'n sekere owerste en val voor Hom neer en sê: "My dogter het nou net gesterwe, maar kom en lê U hand op haar, en sy sal lewe."
19. En Jesus het opgestaan en hom gevolg, en ook Sy dissipels. 
20. En daar het 'n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, van agter gekom en die soom van sy kleed aangeraak. 
21. Want sy het by haarself gesê: "As ek maar net Sy kleed kan aanraak, sal ek gesond word."
22. En Jesus het omgedraai en haar gesien en gesê: "Hou goeie moed dogter, jou geloof het jou gered." En die vrou het gesond geword van daardie uur af. 
23. En toe Jesus in die huis van die owerste kom, en die fluitspelers sien, en die skare wat te kere gaan,
24. Sê Hy vir hulle: "Gaan weg, want die dogtertjie is nie dood nie, maar sy slaap." En hulle het Hom uitgelag. 
25. En nadat die skare uitgedryf was, het Hy ingegaan en haar hand gegryp; en die dogtertjie het opgestaan. 
26. En die gerug hiervan het deur die hele land versprei. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden

JAIRUS' DAUGHTER RAISED FROM THE DEAD. / JAÏRUS SE DOGTER UIT DIE DOOD OPGEWEK.

Saturday 5 March 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Mark 11:23)
"I tell you the truth, if someone says to this mountain: 'Be lifted up and thrown into the sea,' and does not doubt in his heart, but believes that what he says will happen, it will be done for him."

MESSAGE OF THE DAY:
THE DAUGHTER OF JAIRUS RAISED FROM THE DEAD, Second section ...
(Mark 5:34-43)
34. "Daughter, your faith has made you well. Go in peace and be healed of your disease."
35. While He was still speaking, people came from the synagogue ruler's house saying: "Your daughter has died. Why trouble the Teacher any longer?"
36. But Jesus, paying no attention to what was said, told the synagogue ruler: "Do not be afraid, just believe."
37. He did not let anyone follow Him except Peter, James and John, the brother of James. 
38. They came to the house of the synagogue ruler, where He saw noisy confusion and people weeping and wailing loudly. 
39. When He entered He said to them: "Why are you distressed and weeping? The child is not dead but asleep."
40. And they began making fun of Him. But He put them all outside, and took the child's father and mother and His own companions, and went into the room where the child was.   
41. Then, gently taking the child by the hand, He said to her: "Talitha koum," which means: "Little girl, I say to you, get up." 
42. The girl got up at once and began to walk around, (she was twelve years old). They were completely astonished at this. 
43. He strictly ordered that no one should know about this, and told them to give her something to eat. 

Saterdag 5 Maart 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Markus 11:23)
"Want voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê: 'Hef jou op en werp jou in die see' - en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê sal gebeur - hy sal verkry net wat hy sê."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JAÏRUS SE DOGTER UIT DIE DOOD OPGEWEK, Tweede gedeelte ...
(Markus 5:34-43)
34. En Hy sê vir haar: "Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede en wees van jou kwaal genees."
35. Terwyl Hy nog spreek, kom daar mense van die owerste van die sinagoge se huis en sê: "U dogter is dood. Waarom val u die Meester nog lastig?"
36. Maar dadelik, toe Jesus die woord hoor wat gespreek is, sê Hy vir die owerste van die sinagoge: "Moenie vrees nie, glo net." 
37. En Hy het niemand toegelaat om saam met Hom te gaan nie, behalwe Petrus en Jakobus en Johannes, die broer van Jakobus. 
38. En Hy kom in die huis van die owerste van die sinagoge, en sien 'n rumoer: mense wat baie ween en huil. 
39. En toe Hy binnegaan, sê Hy vir hulle: "Waarom gaan julle so tekere en ween julle? Die kind is nie dood nie, maar slaap."
40. En hulle het Hom uitgelag. Maar Hy het almal uitgedryf, en die vader van die kind saamgeneem en die moeder, en die wat by Hom was, en ingegaan waar die kind lê. 
41. Toe gryp Hy die hand van die kind en sê: "Talita, koumi! Wat as dit vertaal word, beteken: "Dogtertjie, Ek sê vir jou, staan op!"
42. En die dogtertjie het dadelik opgestaan, en begin rondloop, want sy was twaalf jaar oud. En hulle was uitermate verbaas. 
43. En Hy het hulle met nadruk beveel dat niemand dit moes weet nie, en gesê dat daar vir haar iets te ete gegee moes word. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden