Monday 29 July 2013

WORD FOR THE DAY: (1. English, 2. Afrikaans)

1. (Habakkuk 3:17-19) NIV
17. Though the fig tree does not bud and there are no grapes on the vines, though the olive crop fails and the fields produce no food, though there are no sheep in the pen and no cattle in the stalls - 
18. Yet I will rejoice in the Lord, I will be joyful in God my Saviour. 
19. The Sovereign Lord is my strength; He makes my feet like the feet of a deer, He enables me to go on the heights. 

2. (Hábakuk 3:17-19) Ou Afrikaanse
Vertaling. 
17. Alhoewel die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie -
18. Nogtans sal ek jubel in die Here, ek sal juig in die God van my heil. 
19. Die Here, Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes. 

[Cell phone photo by my son André Heigan]

No comments:

Post a Comment