Sunday 21 July 2013

WORD OF THE DAY:

HY SAL ALTYD MET ONS WEES:
[Ou Afrikaanse Vertaling]
(Matthéüs 28:19-20)
19. Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het. 
20. En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.

Foto deur Martin Heigan - ["Fire-wheel" tree ]


No comments:

Post a Comment