Monday 26 September 2016

THE CHURCH PERSECUTED AND SCATTERED. /. DIE KERK VERVOLG EN VERSTROOI.

Weekend 1 & 2 October 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Isaiah 41:10)
So do not fear, for I Am with you; do not be dismayed for I Am your God. I will strengthen you and help you; I will uphold you with My righteous right hand. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE CHURCH PERSECUTED AND SCATTERED: 
(Acts 8:1-8)
And Saul was there, giving approval to his death. 
1. On that day a great persecution broke out against the Church at Jerusalem and all except the apostles were scattered throughout Judea and Samaria.   
2. Godly men buried Stephen and mourned deeply for him. 
3. But Saul began to destroy the Church. Going from house to house, he dragged off men and woman and put them in prison. 
4. Those that had been scattered preached the Word wherever they went. 
5. Philip went down to a city in Samaria and proclaimed the Christ' there. 
6. When the crowds heard Philip and saw the miraculous signs he did, they all paid close attention to what he said.  
7. With shrieks, evil spirits came out of many, and many paralytics and cripples were healed. 
8. So there was great joy in that city. 

Naweek 1 & 2 Oktober 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Jesaja 41:10)
Wees nie bevrees nie want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met My reddende regterhand. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE KERK WORD VERVOLG EN DIE GEMEENTE WORD VERSPREI:
(Handelinge 8:1-8)
1. En Saulus het sy vermoording goedgekeur. En daar het in daardie tyd groot vervolging teen die gemeente in Jerusalem ontstaan. 
2. En Godvresende manne het Stéfanus begrawe, en 'n groot rou oor hom bedrywe. 
3. Maar Saulus het die gemeente verwoes en in die huise gegaan en manne en vroue uitgesleep, en in de gevangenis oorgelewer. 
4. En die wat verstrooi was, het die land deurgegaan en die Woord van die evangelie verkondig. 
5. En Filippus het afgekom in 'n stad van Samaría en Christus aan hulle verkondig. 
6. En die skare het eendragtig ag gegee op die woorde van Filippus toe hulle dit hoor, en die tekens sien wat hy doen. 
7. Want uit baie van die wat onreine geeste gehad het, het die geeste uitgegaan terwyl hulle met 'n groot stem skreeu; en baie wat lam en kreupel was, het gesond geword. 
8. En daar was groot blydskap in daardie stad. 

(God willing and by His marvelous grace and mercy, I will bring the Word to you as often as I possibly can. But seeing that I now publish a "Pearl for Each Day," I mostly continue this blog only during weekends. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord aan u bring so dikwels as wat ek moontlik kan. Maar siende dat ek nou 'n "Pêrel vir Elke Dag" publiseer, gaan ek voort met hierdie 'blog' meestal net gedurende naweke. 

 
Many thanks to whoever posted this pic and powerful statement on Face Book. 

No comments:

Post a Comment