Sunday 22 November 2015

PROVERBS 10, First section...SPREUKE 10, Eerste gedeelte...

Tuesday 24 November 2015. 
WORD OF THE DAY:
(Proverbs 29:25)
The fear of man brings a snare, but whoever leans on, trusts in, and puts his confidence in the Lord is safe, and set on high. 

MESSAGE OF THE DAY:
PROVERBS 10, First section ...
1. English - (Amplified Bible Version).
(Proverbs 10:1-8)
1. The Proverbs of Solomon: A wise son makes a glad father, but a foolish and self-confident son is the grief of his mother. 
2. Treasures of wickedness profit nothing, but righteousness (moral and spiritual rectitude in every area and relation) delivers from death. 
3. The Lord will not allow the (uncompromisingly) righteous to famish, but He thwarts the desire of the wicked. 
4. He becomes poor who works with a slack and idle hand, but the hand of the diligent makes rich. 
5. He who gathers in summer is a wise son, but he who sleeps in harvest is a son who causes shame.  
6. Blessings are upon the head of the (uncompromisingly) righteous (the upright, in right standing with God) but the mouth of the wicked conceals violence. 
7. The memory of the (uncompromisingly) righteous is a blessing, but the name if the wicked shall rot.  
8. The wise in heart will accept and obey commandments, but the foolish of lips will fall headlong. 

Dinsdag 24 November 2015. 
WOORD VAN DIE DAG: 
(Spreuke 29:25)
Die vrees vir die mens span 'n strik; maar hy wat op die Here vertrou, sal beskut word. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SPREUKE 10, Eerste gedeelte ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Spreuke 10:1-8)
1. Die Spreuke van Salomo. 'n Wyse seun verbly die vader, maar 'n dwase seun is 'n bekommernis vir sy moeder.  
2. Skatte deur goddeloosheid verwerf, bring geen voordeel nie, maar geregtigheid red van die dood.  
3. Die Here laat die regverdige nie honger ly nie, maar die begeerlikheid van die goddelose stoot hy weg. 
4. Hy word arm wat met 'n trae hand werk, maar die hand van die flytige maak ryk. 
5. Hy wat in die somer wegbêre, is 'n verstandige man; hy wat vas slaap in die oestyd, is 'n seun wat skande maak. 
6. Seëninge is daar op die hoof van die regverdige, maar die mond van die goddelose verberg geweld. 
7. Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën, maar die naam van die goddelose vergaan. 
8. Hy wat wys van hart is, neem die gebooie aan, maar hy wat dwaas van lippe is, kom tot 'n val. 

(God willing and by His marvellous mercy and loving-kindness, I will share some of the PROVERBS with you, as often as I possibly can. / 
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek sommige van die SPREUKE met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan. 
Many thanks to whoever placed this pic on Face Book. It contains powerful words of truth. May everybody who reads this, be filled with hope and well-being. May all your hearts' desires be fulfilled. 


No comments:

Post a Comment