Sunday 29 November 2015

PROVERBS 12, Third section ... / SPREUKE 12, Derde gedeelte ...

Tuesday 15 December 2015.
WORD OF THE DAY:
(Proverbs 15:1)
A gentle response turns away anger, but a harsh word stirs up wrath. 

MESSAGE OF THE DAY:
PROVERBS 12, Third section ...
(Proverbs 12:15-21)
15. The way of a fool is right in his own opinion, but the one who listens to advice is wise. 
16. A fool's annoyance is known at once, but the prudent overlooks an insult. 
17. The faithful witness tells what is right, but a false witness speaks deceit. 
18. Speaking recklessly is like the thrusts of a sword, but the words of the wise bring healing.  
19. The one who tells the truth will endure forever, but the one who lies will last only for a moment. 
20. Deceit is in the heart of those who plot evil, but those who promote peace have joy. 
21. The righteous do not encounter any harm, but the wicked are filled with calamity. 

Dinsdag 15 Desember 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Spreuke 15:1)
'n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SPREUKE 12, Derde gedeelte ...
(Spreuke 12:15-21)
15. Die weg van 'n dwaas is reg in sy eie oë, maar die wyse luister na raad. 
16. Die dwaas laat sy drif op die daad bekend word, maar die skrandere verberg skande. 
17. Hy wat die waarheid spreek, vertel wat reg is; maar 'n valse getuie bedrog. 
18. Daar is een wat onverskillig woorde uitspreek soos swaardsteke, maar die tong van die wyse is genesing. 
19. 'n Betroubare lip bestaan vir altyd, maar 'n valse tong vir 'n oomblik. 
20. Bedrog is in die hart van die wat onheil bewerk; maar die wat vrede aanraai het vreugde. 
21. Geen enkele onheil tref die regverdige nie, maar die goddelose is  vol ongeluk. 

(God willing and by His marvellous mercy and grace, I will share some of the PROVERBS with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek sommige van die SPREUKE met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our garden as background for this Bible verse. 

No comments:

Post a Comment