Sunday 29 November 2015

PROVERBS 12, First section ... / SPREUKE 12, Eerste gedeelte ...

Saturday 12 December 2015.
WORD OF THE DAY:
(Proverbs 15:29)
The Lord is far from the wicked, but He hears the prayer of the righteous. 

MESSAGE OF THE DAY:
PROVERBS 12, First section ...
1. English - (New Enhlish Translation).
(Proverbs 12:1-7)
1. The one who loves discipline loves knowledge, but the one who hates reproof is stupid. 
2. A good person gains favour from the Lord, but the Lord condemns a person with wicked schemes. 
3. No one can be established through wickedness, but a righteous root cannot be moved. 
4. A noble wife is the crown of her husband, but the wife who acts shamefully is like rottenness in his bones. 
5. The plans of the righteous are just; the counsels of the wicked are deceitful. 
6. The words of the wicked lie in wait to shed innocent blood, but the words of the upright will deliver them. 
7. The wicked are overthrown and perish, but the righteous household will stand. 

Saterdag 12 Desember 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Spreuke 15:29)
Die Here is ver van die goddelose, maar die gebed van die regverdiges hoor Hy. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SPREUKE 12, Eerste gedeelte ...
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
(Spreuke 12:1-7) 
1. Een wat die tug liefhet, het kennis lief. 
2. Die goeie verkry 'n welbehae van die Here, maar hy veroordeel 'n slinkse man. 
3. Geen mens kan deur goddeloosheid bestaan nie, maar die wortel van die regverdiges wankel nie. 
4. 'n Deugsame vrou is die kroon van haar man, maar een wat skande maak, is soos 'n verrotting in sy gebeente. 
5. Die gedagtes van die regverdiges is wat reg is, die slim planne van die goddelose is bedrog.  
6. Die woorde van die goddelose is om te loer op bloed, maar die mond van die opregtes red hulle. 
7. Die goddelose mense word omgekeer, en hulle is daar nie meer nie; maar die huis van die regverdiges bly staan.  

(God willing and by His marvellous mercy and grace, I will share some of the PROVERBS with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek sommige van die SPREUKE met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Cell phone photo taken in our garden


No comments:

Post a Comment