Sunday 29 November 2015

PROVERBS 10, Fourth section ... / SPREUKE 10, Vierde gedeelte ...

Monday 30 November 2015.
WORD OF THE DAY:
(Proverbs 28:16)
A ruler who lacks understanding is a great oppressor. But he who hates covetousness will prolong his days. 

MESSAGE OF THE DAY:
PROVERBS 10, Fourth section ...
(Proverbs 10:25-31)
25. When the storm passes through, the wicked are swept away, but the righteous are an everlasting foundation. 
26. Like vinegar to the teeth and like smoke to the eyes, so is the sluggard to those who send him. 
27. Fearing the Lord prolongs life, but the life span of the wicked will be shortened.  
28. The hope of the righteous is joy, but the expectation of the wicked will remain unfulfilled. 
29. The way of the Lord is like a stronghold for the upright, but it is destruction for evildoers. 
30. The righteous will never be moved, but the wicked will not inhabit the land.  
31. The speech of the righteous bears the fruit of wisdom, but the one who speaks perversion will be destroyed. 
32. The lips of the righteous know what is pleasing, but the speech of the wicked is perverse.  

Maandag 30 November 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Spreuke 28:16)
 'n Vors wat gebrek aan verstand het, is wel ryk aan afpersinge, maar die wat onregverdige wins haat, sal die dae verleng. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
SPREUKE 10, Vierde gedeelte ...
(Spreuke 10:25-31)
25. Wanneer 'n stormwind verbygaan is die goddelose nie meer nie; maar die regverdige is vir ewig gegrondves. 
26. Soos asyn vir die tande en soos rook vir die oë, so is die luiaard vir die wat hom stuur. 
27. Die vrees van die Here vermeerder die dae, maar die jare van die goddelose word verkort. 
28. Die verwagting van die regverdiges is vreugde, maar die hoop van die goddelose vergaan. 
29. Die weg van die Here is vir die opregte 'n vesting, maar 'n ondergang vir die werkers van ongeregtigheid. 
30. Die regverdige sal vir ewig nie wankel nie, maar die goddelose sal in die land nie bly woon nie. 
31. Die mond van die regverdige laat wysheid uitspruit, maar die valse tong word uitgeroei. 
32.  Die lippe van die regverdige weet wat welgevallig is, maar die mond van die goddelose is pure valsheid. 

(God willing and by His marvellous mercy and grace, I will share some of the PROVERBS with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek sommige van die SPREUKE met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)



No comments:

Post a Comment