Sunday 29 November 2015

PROVERBS 12, Fourth section ... / SPREUKE 12, Vierde gedeelte ...

Thursday 17 December 2015.
WORD OF THE DAY:
(Proverbs 12:23)
The shrewd person conceals knowledge, but foolish people publicize folly. 

MESSAGE OF THE DAY:
PROVERBS 12, Fourth section ...
1. English - (New English Translation 
(Proverbs 12:22-28)
22. The Lord abhors a person who lies, but those who deal truthfully are His delight. 
23. The shrewd person conceals knowledge, but foolish people publicize folly. 
24. The diligent person will rule, but the slothful will become a slave. 
25. Anxiety in s person's heart weighs him down, but an encouraging word brings him joy. 
26. The righteous person is cautious in his friendship, but the way of the wicked leads him astray.  
27. The lazy person does not roast his prey, but personal possessions are precious to the diligent. 
28. In the path of righteousness there is life, but another path leads to death. 

Donderdag 17 Desember 2015.
WOORD VAN DIE DAG:
(Spreuke 12:23)
'n Skrander mens verberg sy kennis, maar die hart van die dwase roep hulle sotheid uit.  

BOODSKAP VAN DIE DAG:
(Spreuke 12:22-28)
22. Valse lippe is vir die Here 'n gruwel, maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel. 
23. 'n Skrander mens verberg sy kennis, maar die hart van die dwase roep hulle sotheid uit. 
24. Die hand van die vlytiges sal heers, maar traagheid lei tot dwangarbeid. 
25. Bekommernis in die hart van 'n mens druk dit neer, maar 'n vriendelike woord vrolik dit op. 
26. Die regverdige vind sy weide uit, maar die weg van die goddelose laat hulle dwaal. 
27. Hy wat traag is jaag sy wild nie op nie, maar vlyt is 'n kosbare skat vir 'n mens. 
28. Op die pad van geregtigheid is lewe, en die rigting van dié pad is onsterflikheid. 

(God willing and by His marvellous mercy and grace, I will share some of the PROVERBS with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek sommige van die SPREUKE met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
Many thanks for this very true statement, which I found on FB. 

No comments:

Post a Comment