Sunday 18 May 2014

THE PARABLE OF THE TEN VIRGINS / DIE GELYKENIS VAN DIE TIEN MAAGDE.

Weekend 17 & 18 May 2016.
WORD OF THE DAY:
[Proverbs 3:5,6] 
5. Trust in the Lord with all your heart, and lean not on your own understanding;
6. In all your ways acknowledge Him, and He will make your paths straight.     

MESSAGE OF THE DAY:
THE PARABLE OF THE TEN VIRGINS:
1. English - (New International Version)
[Matthew 25:1-13]
1. "At the same time the Kingdom of Heaven shall be likened to ten virgins who took their lamps and went out to meet the bridegroom. 
2. "Five of them were foolish and five were wise. 
3. "The foolish ones took their lamps but did not take any oil with them. 
4. "The wise however, took oil in jars along in their lamps. 
5. "The bridegroom was a long time in coming, and they all became drowsy and fell asleep. 
6. "At midnight the cry rang out: 'Here's the bridegroom! Come out to meet him!' 
7. "Then all the virgins woke up and trimmed their lamps. 
8. "The foolish ones said to the wise: 'Give us some of your oil, our lamps are going out.'
9. "'No,' they replied, 'there may not be enough for both us and you. Instead, go to those who sell oil and buy some for yourselves.'
10. "But while they were on their way to buy the oil, the bridegroom arrived. The virgins who were ready went in with him to the wedding banquet. And the door was shut. 
11. "Later the others also came. 'Sir! Sir!' they said, 'Open the door for us.'
12. "But he replied: 'I tell you the truth, I don't know you.'
13. "Therefore keep watch, because you do not know the day or the hour in which the Son of man is coming."

Naweek 17 & 18 Mei 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Spreuke 3:5,6]
5. Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. 
6. Ken Hom in al jou weë, dan sal Hy jou paaie gelykmaak. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GELYKENIS VAN DIE TIEN MAAGDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 25:1-13]
1. "Dan sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet. 
2. "En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas. 
3. "En toe die wat dwaas was hulle lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie. 
4. "Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem. 
5. "En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak. 
6. "En middernag was daar 'n geroep: 'Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!'
7. "Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed. 
8. "En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: 'Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.'
9. "Maar die verstandiges antwoord en sê: 'Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself. 
10. "En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit. 
11. "Later kom toe die ander maagde ook en sê: 'Meneer, meneer! Maak vir ons oop!'
12. "Maar hy antwoord en sê: 'Voorwaar,
ek sê vir julle, ek ken julle nie.'
13. "Waak dan: omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie."
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will endeavour to share 'End Times' with you as often as possible. /
As dit die wil van God is, en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek poog om 'Eindtye' so dikwels moontlik met u te deel.)

No comments:

Post a Comment