Thursday 29 May 2014

THE COMING OF JESUS ON THE CLOUDS OF HEAVEN / DIE KOMS VAN JESUS OP DIE WOLKE VAN DIE HEMEL.

Thursday 29 May 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 107:13,14]
13. Then they cried out to the Lord in their trouble, and He saved them out of their distresses. 
14. He brought them out of darkness and the shadow of death. He broke their chains in pieces.  

MESSAGE OF THE DAY:
THE COMING OF JESUS ON THE CLOUDS OF HEAVEN:
1. English - (New King James Version)
[Mark 13:24-32]
24. "But in those days, after that tribulation, the sun will be darkened, and the moon will not give its light.  
25. "The stars of heaven will fall, and the powers in heaven will be shaken. 
26. "Then they will see the Son of Man coming in the clouds with great power and glory. 
27. "And then He will send His angels, and gather together His elect from the four winds, from the farthest part of earth to the farthest part of heaven. 
28. "Now learn this parable from the fig tree; when its branch has already become tender, and puts forth leaves, you know that summer is near. 
29. "So you also, when you see these things happening, know that it is near. At the very doors. 
30. "Assuredly I say to you: this generation will by no means pass away till all these things take place. 
31. "Heaven and earth will pass away, but My words will by no means pass away. 
32. "But of that day and hour no one knows, neither the angels in heaven, nor the Son but only the Father."

Donderdag & Vrydag 29 & 30 Mei 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 107:13,14]
13. Toe het hulle die Here aangeroep in hul benoudheid; uit hul angste het Hy hulle verlos. 
14. Hy het hulle uit duisternis en doodskaduwee laat uitgaan, en hulle bande verbreek.  

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE KOMS VAN JESUS OP DIE WOLKE VAN DIE HEMEL:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Markus 13:24-32]
24. "Maar in daardie dae, ná die vedrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, 
25. "En die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die hemele is, sal geskud word. 
26. "En dan sal hulle die Seun van die mens op die wolke sien kom met groot krag en heerlikheid. 
27. "En dan sal Hy Sy engele uitstuur, en Hy sal al Sy verkorenes uit die vier windstreke versamel, van die einde van die aarde af, tot by die einde van die hemel. 
28. "En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is. 
29. "So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is, voor die deur. 
30. "Voorwaar Ek sê vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur nie. 
31. "Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar My woorde sal nooit verbygaan nie. 
32. "Maar van daardie dag en dié uur weet niemand nie, ook nie die engele in die hemel of die Seun nie, maar net die Vader."
      Photo by/Foto deur Martin Heigan. 

No comments:

Post a Comment