Thursday 22 May 2014

BE ON GUARD! BE ALERT! / WAAKSAAMHEID.

Thursday 22 May 2014. 
WORD OF THE DAY:
[1 Timothy 6:17]
Command those who are rich in this present world not to be arrogant nor to put their hope in wealth which is so uncertain, but to put their hope in God, Who richly provides us with everything for our enjoyment.  

MESSAGE OF THE DAY:
(BE ON GUARD! BE ALERT!)
1. English - (New International Version)
[Mark 13:33-37]
33. "Be on guard! Be alert! You do not know when the time will come. 
34. "It's like a man going away: He leaves his house and puts his servants in charge, each with his assigned task, and tells the one at the door to keep watch.
35. "Therefore keep watch, because you do not know when the owner of the house will come back - whether in the evening or at midnight, or when the cock crows, or at dawn. 
36. "If he comes suddenly, do not let him find you sleeping. 
37. "What I say to you, I say to everyone: 'Watch!'"

Donderdag 22 Mei 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[1 Timótheüs 6:17]
Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie, en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet. 

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
(WAAKSAAMHEID!)
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Markus 13:33-37]
33. "Pasop, waak en bid, want julle weet nie wanneer die tyd daar is nie. 
34. "Dis soos 'n man wat op reis is, en sy diensknegte volmag gegee het, en vir elkeen sy werk, en aan die deurwagter bevel gegee het om te waak. 
35. "Waak dan, want julle weet nie wanneer die eienaar van die huis kom nie: in die aand of middernag of met die haangekraai of vroeg in die môre nie;
36. "Dat hy nie miskien skielik kom en julle aan die slaap vind nie. 
37. "En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal:  
Waak!"
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I endeavour to share 'End Times' with you as often as possible. / As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek 'Eindtye' met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.)
         
Photo by Martin Heigan. 

1 comment: