Thursday 1 May 2014

SIGNS OF THE END OF THE AGE / TEKENS VAN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD.

Thursday 1 May 2014.

WORD OF THE DAY:
[Hebrews 12:28-29]
28. Therefore, since we are receiving a kingdom that cannot be shaken, let us be thankful, and so worship God acceptably with reverence and awe, 
29. For our God is a consuming fire. 

MESSAGE OF THE DAY:
SIGNS OF THE END OF THE AGE:
1. English - (New International Version)
[Matthew 24:15-25]
15. "So when you are standing in the holy place 'the abomination that causes desolation,' spoken of through the prophet Daniel -- let the reader understand -- 
16. "Then let those who are in Judea flee to the mountains. 
17. "Let no one on the roof of his house go down to take anything out of the house. 
18. "Let no one in the field go back to get his cloak.
19. "How dreadful it will be in those days for pregnant women and nursing mothers! 
20. "Pray that your flight will not take place in winter or on the Sabbath. 
21. "For then there will be great distress, unequalled from the beginning of the world until now - and never will be equalled again. 
22. "If those days had not been cut short, no one would survive, but for the sake of the elect those days will be shortened. 
23. "At that time if anyone says to you: 'Look, here is the Christ,' or 'There He is,' do not believe it.
24 "For false Christs and false prophets will appear and perform great signs and miracles to deceive even the elect - if that were possible. 
25. "See, I have told you ahead of time."

WOORD VAN DIE DAG:
[Hebreërs 12:28-29]
28. Daarom, omdat ons so 'n onwankelbare koninkryk ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en (Goddelike) vrees. 
29. Want onse God is 'n verterende vuur. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
TEKENS VAN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD: 
[Matthéüs 24:15-25]
15. "Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom - laat hy wat lees oplet - 
16. "Dan moet die wat in Judea is, na die berge vlug;
17. "Wie op die dak is, moet nie afkom om iets uit die huis weg te neem nie;
18. "En wie op die land is, moet nie omdraai om sy klere weg te neem nie. 
19. "Maar wee die vroue wat swanger is en die wat nog soog, in daardie dae. 
20. "En bid dat julle vlug nie in die winter of op die sabbat mag plaasvind nie. 
21. "Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld tot nou toe nie gewees het, en ook nooit sal wees nie.
22. "En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes sal hierdie dae verkort word. 
23. "As iemand dán vir julle sê: 'Kyk, hier is die Christus! ' of 'Daar!' - moet dit nie glo nie. 
24. "Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. 
25. "Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesê."
(God willing and by His grace and mercy, I will endeavor to share the "End times" with you as often as possible. / As dit die wil van God is, en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, onderneem ek om die "Eindtye" so dikwels as moontlik met u te deel.)
 Photo supplied by Alta van Vuuren. 

No comments:

Post a Comment