Sunday 11 May 2014

THE SON OF MAN WILL JUDGE THE NATIONS - ETERNAL LIFE AND EVERLASTING PUNISHMENT / DIE SEUN VAN DIE MENS SAL DIE NASIES BEOORDEEL - DIE EWIGE OORDEEL EN DIE EWIGE STRAF.

Weekend 10 & 11 May 2014.
WORD OF THE DAY:
[Jeremiah 1:19]. "They will fight against you, but they will not prevail against you. For I Am with you," says the Lord, "to deliver you."

MESSAGE OF THE DAY:
THE SON OF MAN WILL JUDGE THE NATIONS - ETERNAL LIFE, OR EVERLASTING PUNISHMENT. 
[Matthew 25:31-46]
31. "When the Son of Man comes in His glory, and all the holy angels with Him, then He will sit on the throne of His glory. 
32. "All the nations will be gathered before Him, and He will separate them one from another, as a shepherd divides his sheep from the goats. 
33. "And He will set the sheep on His right hand, but the goats on the left. 
34. "Then the King will say to those on His right hand: 'Come, you blessed of My Father, inherit the kingdom prepared for you from the foundation of the world;
35. 'For I was hungry and you gave me food; I was thirsty and you gave Me drink; I was a stranger and you took Me in;
36. 'I was naked and you clothed Me; I was sick and you visited Me; I was in prison and you came to Me.'
37. "Then the righteous will answer Him, saying: 'Lord, when did we see You hungry and feed You, or thirsty and gave You drink?
38. 'When did we see You a stranger and take You in, or naked and clothe You?
39. 'Or when did we see You sick, or in prison, and come to You?'
40. "And the King will answer and say to them: 'Assuredly, I say to you, inasmuch as you did it to one of the least of these My brethren, you did it to Me.'
41. "Then He will also say to those on the left hand: 'Depart from Me, you cursed, into the everlasting fire prepared for the devil and his angels;
42. "'For I was hungry, and you gave Me no food; I was thirsty and you gave Me no drink;
43. "'I was a stranger and you did not take Me in, naked, and you did not clothe Me, sick and in prison and you did not visit Me.'
44. "Then they will also answer Him, saying: 'Lord, when did we see You hungry or thirsty or a stranger or naked or sick or in prison, and did not minister to You?'
45. "Then He will answer them, saying: 'Assuredly, I say to you, inasmuch as you did not do it to one of the least of these, you did not do it to Me.'
46. "And these will go away into everlasting punishment, but the righteous into eternal life."
 
Naweek 10 & 11 Mei 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Jeremia 1:19]  "En hulle sal teen jou veg, maar jou nie oorwin nie; want Ek is met jou," spreek die Here, "om jou uit te red."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
[Matthéüs 25:31-48] 
31. "En wanneer die Seun van die Mens in Sy heerlikheid kom, en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op Sy heerlike troon sit;
32. "En voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei;
33. "En Hy sal die skape aan Sy regterhand en die bokke aan Sy linkerhand sit.  
34. "Dan sal die Koning vir die wat aan Sy regterhand is, sê: 'Kom, julle geseëndes van My Vader, beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af.'
35. "Want Ek het honger gehad, en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad, en julle het My te drinke gegee; Ek was 'n vreemdeling, en julle het My herberg gegee;
36. "Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle het na My gekom."
37. "Dan sal die regverdiges Hom antwoord en sê: 'Here, wanneer het ons U honger gesien en gevoed; of dors en te drinke gegee?
38. "'En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien, en herberg gegee, of naak, en geklee?
39. "'Of wanneer het ons U siek gesien, of in die gevangenis, en na U gekom?' 
40. "En die Koning sal antwoord en vir hulle sê: 'Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan die geringstes van hierdie broeders van My,
het julle dit aan My gedoen.'
41. "Dan sal Hy ook aan dié aan sy linkerhand sê: 'Gaan weg van My, julle vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele.
42. "Want Ek het honger gehad, en julle het My nie te ete gegee nie; Ek het dors gehad en julle het My nie te drinke gegee nie. 
43. "Ek was 'n vreemdeling en julle het My nie herberg gegee nie; naak, en julle het My nie geklee nie, siek en in die gevangenis, en julle het My nie besoek nie."
44. "Dan sal hulle Hom antwoord en sê: 'Wanneer het ons U honger of dors gesien, of 'n vreemdeling, of naak of siek of in die gevangenis, en U nie gedien nie?'
45. "Dan sal Hy hulle antwoord en sê: 'Voorwaar Ek sê vir julle, vir sover julle dit nie gedoen het aan een van hierdie geringstes nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie.'
46. "En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe."
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share 'End Times' with you as often as possible. /  As dit die wil van God is, en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek 'Eindtye' so dikwels moontlik met u deel.)

No comments:

Post a Comment