Monday 5 May 2014

NO ONE KNOWS THE DAY OR HOUR / NIEMAND KEN DIE DAG OF UUR.

Monday 5 May 2014. 

WORD OF THE DAY:
[Psalm 103:2-3]  2. Bless the Lord, O my soul, and forget not all His benefits;
3. Who forgives all your iniquities, Who heals all your diseases. 

MESSAGE OF THE DAY:
NO ONE KNOWS THE DAY OR HOUR:
1. English - (New King James Version)
[Matthew 24: 36-51]
36. "But of that day and hour no one knows, no, not even the angels of heaven, but My Father only. 
37. "But as the days of Noah were, so also will the coming of the Son of Man be. 
38. "For as the days before the flood, they were eating and drinking, marrying and giving in marriage, until the day that Noah entered the ark. 
39. "And did not know until the flood came and took them all away. So also will the coming of the Son of Man be. 
40. "Then two men will be in the field: one will be taken and the other left. 
41. "Two women will be grinding at the mill: one will be taken and the other left. 
42. "Watch therefore, for you do not know what hour your Lord is coming
43. "But know this: that if the master of the house had known what hour the thief would come, he would have watched and not allowed his house to be broken into. 
44. "Therefore, you also be ready, for the Son of Man is coming at an hour, when you do not expect Him. 
45. "Who then is a faithful and a wise servant, whom his master made ruler over his household, to give them food in due season?
46. "Blessed is that servant whom his master, when he comes, will find him so doing. 
47. "Assuredly, I say to you that he will make him ruler over all his goods. 
48. "But if that evil servant says in his heart: 'My master is delaying in coming,'
49. "And begins to beat his fellow servants, and to eat and drink with the drunkards -
50. "The master of that servant will come on a day when he is not looking for him and at an hour that he is not aware of.
51. "And will cut him in two and appoint him his portion with the hypocrites. There shall be weeping and gnashing of teeth."

Maandag 5 Mei 2014. 

WOORD VAN DIE DAG: 
[Psalm 103:2-3]
2. Loof die Here o my siel, en vergeet geeneen van Sy weldade nie. 
3. Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankheid genees. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
NIEMAND KEN DIE DAG OF UUR. 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 24:36-51]
36. "Maar van dié dag en die dié uur weet niemand nie, ook nie die engele van die hemele nie, maar net My Vader alleen. 
37. "En net soos die dae van Noag was, so sal ook die koms van die Seun van die Mens wees. 
38. "Want net soos hulle was in die dae voor die sondvloed toe hulle geëet en gedrink het, getrou en in die huwelik uitgegee het, tot die dag dat Noag in die ark gegaan het. 
39. "En dit nie verstaan het voordat die sondvloed gekom en almal weggevoer het nie, so sal ook die koms van die Seun van die Mens wees. 
40. "Dan sal daar twee op die land wees; die een word aangeneem en die ander word verlaat. 
41. "Twee vroue sal by die meul maal; die een word aangeneem en die ander word verlaat. 
42. "Waak dan, omdat julle nie weet watter uur julle Here kom nie 
43. "Maar weet dit: as die huisheer geweet het in watter nagwaak die dief sou kom, sou hy gewaak en nie toegelaat het dat in sy huis ingebreek word nie. 
44. "Daarom moet julle ook gereed wees, want die Seun van die Mens kom op 'n uur dat julle dit nie verwag nie
45. "Wie is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy diensvolk aangestel het, om hulle hul voedsel op tyd te gee?
46. "Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, op hierdie manier besig sal vind. 
47. "Voorwaar ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel.
48. "Maar as daardie slegte dienskneg in sy hart sê: 'My heer talm om te kom' -
49. "En hy sy medediensknegte begin slaan, en saam met die dronkaards begin eet en drink,
50. "Dan sal die heer van dié dienskneg kom op 'n dag dat hy dit nie verwag nie, en op 'n uur dat hy dit nie weet nie;
51. "En hom sal pynig en hom 'n deelgenoot van die geveinsdes maak. Daar sal geween wees en gekners van die tande."
Beloved scene of the 'bushveld' in South Africa - thorn trees and waving yellow grass. This picture was kindly supplied by Beatrice Pelser. 
(God willing and by His  marvellous grace and mercy, I endeavour to share "End Times" with you as often as possible. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek "Eindtye" so dikwels moontlik met u deel. 



No comments:

Post a Comment