Wednesday 18 November 2015

PROVERBS 8, Fourth section, - (The excellence of Wisdom). / SPREUKE 8, Vierde gedeelte (Die Voortreflikheid van Wysheid).

Weekend 21 & 22 November 2015. WORD OF THE DAY:                 (Proverbs 16:3).                            Commit your works to the Lord, and your plans will be established. 

MESSAGE OF THE DAY: 
PROVERBS 8, Fourth section - (The Excellence of Wisdom). 
(Proverbs 8:28-36)
28. "When He made strong the skies overhead; when He established the clouds above, when the fountains of the deep grew strong, 
29. "When He put a limit to the sea, when He gave His decree that the waters should not pass over His command, when He marked out the foundations of the earth, 
30. "Then I was by His side as a master craftsman, and I was His delight day by day, rejoicing before Him all the time. 
31. "Rejoicing in the habitable part of His earth, and delighting in its people. 
32. "So now children, listen to me; blessed are those who keep my ways.  
33.  "Take my teaching and be wise, and do not neglect it. 
34. "Happy is the man who gives ear to me, watching at my doors day by day, waiting beside my doorway. 
35. "For whoever gets me, gets life, and receives favour from the Lord. 
36. "But he who does evil to me, does wrong to his soul; all my haters are in love with death."

Naweek 21 & 22 November 2015.
WOORD VAN DIE DAG: 
(Spreuke 16:3)
Laat jou werke aan die Here oor, dan sal  jou planne uitgevoer word. 

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
SPREUKE 8, Vierde gedeelte, (Die Voortreflikheid van Wysheid).
(Spreuke 8:28-36)
28. "Toe Hy die wolke daarbo bevestig het, toe die bronne van die wêreldvloed sterk geword het;
29. "Toe Hy vir die see sy grens gestel het, dat die waters Sy bevel nie sou oortree nie; toe Hy die fondamente van die aarde vasgelê het -
30, "Toe was ek 'n kunstenaar naas Hom, en ek was elke dag vol verlustiging, en het gespeel voor Sy aangesig altyd, 
31. "En het gespeel op Sy wêreldrond, en my verlustiginge was met die mensekinders. 
32. "Luister dan nou na my, seuns; want gelukkig is hulle wat my weë bewaar. 
33. "Luister na tug en word wys, en verwerp dit nie. 
34. "Gelukkig is die mens wat na my luister, om dag vir dag te waak aan my deure, by die syposte van my poorte die wag te hou. 
35. "Want hy wat my vind, het die lewe gevind, en verkry 'n welbehae van die Here. 
36. "Maar hy wat my mis, benadeel sy eie lewe; almal wat my haat, het die dood lief. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share some of the Proverbs with you, as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is, en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek sommige van die Spreuke met u deel, so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Many thanks to Rosan Marais who kindly sent me this beautiful pic to use for a Bible verse. 


1 comment: