Saturday 14 February 2015

DO NOT BLASPHEME AGAINST THE HOLY SPIRIT. / MOENIE LASTER TEEN DIE HEILIGE GEES NIE.

Sunday 15 Februarie 2015. 
WORD OF THE DAY: 
[John 11:25]
Jesus said to her: "I Am the Resurrection and the Life. He who believes in Me, though he may die, he shall live."
 
MESSAGE OF THE DAY:
DO NOT BLASPHEME AGAINST THE HOLY SPIRIT: 
1. English - (New King James Version).
[Luke 12:10-12]
10. "And anyone who speaks a word against the Son of Man, it will be forgiven him; but to him who blasphemes against the holy spirit, it will not be forgiven. 
11. "Now when they bring you to the synagogues and magistrates and authorities, do not worry about how or what you should answer, or what you should say. 
12. "For the Holy Spirit will teach you in that very hour what you ought to say." 

Sondag 15 Februarie 2015..
WOORD VAN DIE DAG:
[Johannes 11:25]
Jesus sê vir haar: "Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
MOENIE LASTER TEEN DIE HEILIGE GEES NIE: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 12:10-12]
10. "En elkeen wat 'n woord teen die Seun van die Mens sal spreek, dit sal hom vergewe word; maar vir hom wat gelaster het teen die Heilige Gees, sal dit nie vergewe word nie. 
11. "En wanneer hulle jul sal bring voor die sinagoges en die owerhede en die gesagshebbers, moet julle jul nie kwel oor hoe of waarmee julle jul sal verdedig, of wat julle sal sê nie;
12. Want die Heilige Gees sal julle in dieselfde uur leer wat julle moet sê. 

  Photo kindly supplied by:
     André Heigan. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can.   /
As dit die wil van God is en deur die
grootheid van Sy genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

2 comments: