Monday 16 February 2015

THE HEALING OF THE TEN LEPERS. / DIE GENESING VAN DIE TIEN MELAATSES.

Monday 16 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 51:10-11]
10. Create in me a clean heart, O God, and renew a steadfast spirit within me. 
11. Do not cast me away from Your presence, and do not take Your Holy Spirit from me. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE HEALING OF THE TEN LEPERS:
1. English - (New International Version)
[Luke 16:11-19]
11. Now on His way to Jerusalem, Jesus travelled along the border between Samaria and Galilee. 
12. As He was coming into a village, ten men who had leprosy met Him. They stood at a distance -
13. And called out in a loud voice: "Jesus, Master, have mercy on us!"
14. When He saw them, He said: "Go, show yourselves to the priests." And as they went, they were cleansed. 
15. One of them, when He saw he was healed, came back, praising God in a loud voice. 
16. He threw himself at Jesus' feet and thanked Him - and he was a Samaritan. 
17. Jesus asked: "Were not all ten cleansed? Where are the other nine?
18. "Was no one found to return and give praise to God except this foreigner?"
19. Then He said to him: "Rise and go; your faith has made you well."

Maandag 16 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 51:12-13]
12. Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees. 
13. Verwerp my nie van U aangesig nie, en neem U Heilige Gees nie van my weg nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE GENESING VAN DIE TIEN MELAATSES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 17:11-19]
11. En op Sy reis na Jerusalem het Hy deur Samaría en Galiléa gegaan. 
12. En toe Hy in 'n sekere dorp ingaan, kom tien melaatse manne Hom tegemoet, wat op 'n afstand bly staan het. 
13. En hulle het hul stem verhef en gesê: "Jesus, Meester, wees ons barmhartig!"
14. En toe Hy hulle sien, sê Hy vir hulle: "Gaan vertoon julle aan die priesters." En onderwyl hulle weggaan, het hulle rein geword. 
15. En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het hy omgedaraai en God met 'n groot stem verheerlik. 
16. En hy het op sy aangesig neergeval by Sy voete en Hom gedank. En hy was 'n Samaritaan. 
17. Toe antwoord Jesus en sê: "Het tien nie rein geword nie? En waar is die nege?
18. "Was daar niemand onder hulle te vinde wat omgedraai het om God te verheerlik behalwe hierdie vreemdeling nie?"
19. En Hy sê vir hom: "Staan op en gaan; jou geloof het jou gered."


(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. /
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)


3 comments: