Tuesday 3 February 2015

A BLIND MAN RECEIVES HIS SIGHT. / 'N BLINDE MAN KRY HERSTEL VAN GESIG.

Tuesday 3 February 2015. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 19:8]
The statutes of the Lord are right, rejoicing the heart; the commandment of the Lord is pure, enlightening the eyes. 

MESSAGE OF THE DAY:
A BLIND MAN RECEIVES HIS SIGHT:
1. English - (New King James Bible)
[Luke 18:35-43]
35. Then it happened, that as He was coming near Jericho, that a certain blind man sat by the road begging. 
36. And hearing a multitude passing by, he asked what it meant. 
37. So they told him that Jesus of Nazareth was passing by. 
38. And he cried out, saying: "Jesus, Son of David, have mercy on me!"
39. Then those who went before Him, warned that he should be quiet; but he cried out all the more: "Son of David, have mercy on me!"
40. So Jesus stood still and commanded him to be brought to Him. And when he had come near, He asked him,
41. Saying: "What do you want Me to do for you?" And he said: 'Lord, that I may receive my sight.'
42. Then Jesus said to him: "Receive your sight, your faith has saved you."
43. And immediately he received his sight and followed Him, glorifying God. And all the people when they saw it, gave praise to God. 

Dinsdag 3 Februarie 2015. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 19:8]
Die wet van die Here is volmaak: dit verkwik die siel; die getuienis van die Here is gewis: dit gee wysheid aan die eenvoudige. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
'N BLINDE MAN ONTVANG HERSTEL VAN GESIG:
Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 18:35-43]
35. En terwyl Hy naby Jérigo kom, sit daar 'n blinde man langs die pad en bedel;
36. En toe hy die skare hoor verbygaan, vra hy wat dit is. 
37. En hulle vertel hom: "Jesus die Nasaréner gaan verby."
38. Toe roep hy uit: "Jesus, Seun van Dawid, wees my barmhartig!"
39. En die wat voor loop, bestraf hom dat hy moet stilbly. Maar hy het al harder uitgeroep: "Seun van Dawid, wees
My barmhartig!"
40. En Jesus het gaan staan en bevel gegee dat hy na Hom gebring moes word; en toe hy naby kom, vra Hy hom,
41. En sê: "Wat wil jy hê dat Ek vir jou moet doen?" En hy antwoord: "Here, dat ek kan sien!"
42. En Jesus sê vir hom: "Sien, jou geloof het jou gered."
43. En onmiddellik het hy gesien en Hom gevolg, terwyl hy God verheerlik. En toe die hele volk dit sien, het hulle aan God die lof gegee. 

  Photo kindly supplied by: 
    Martin Heigan. 

(God willing and by His glorious grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. / As dit die wil van God is en deur sy genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)

1 comment: