Saturday 24 August 2013

JESUS THE GOOD SHEPHERD/JESUS DIE GOEIE HERDER.:

25 August 2013. 
(JESUS THE GOOD SHEPHERD - 
Part 2.)
1. English - (NKJ Translation)
[John 10:11-17]
11. "I Am the Good Shepherd. The Good Shepherd gives His life for the sheep. 
12. "But he who is a hireling and not the shepherd, one who does not own the sheep, sees the wolf coming and leaves the sheep and flees; and the wolf catches the sheep an scatters them. 
13. "The hireling flees because he is a hireling and does not care about the sheep. 
14. "I Am the Good Shepherd; and I know My sheep, and am known by My own. 
15. "As the Father knows Me, even so I know the Father, and I lay My life down for the sheep. 
16. "And other sheep I have which are not of this fold; them also I must bring, and they will hear My voice; and there will be one flock and one Shepherd. 
17. "Therefore My Father loves Me, because I lay down My life, that I may take it again."
(Part 3 will follow tomorrow)

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Johannes 10:11-17]
(JESUS DIE GOEIE HERDER - gedeelte 2.)
11. Ek is die Goeie Herder. Die Goeie Herder lê Sy lewe af vir die skape. 
12. Maar die huurling en hy wat nie 'n herder is nie, van wie die skape nie die eiendom is nie, sien die wolf kom en laat die skape staan en vlug, en die wolf vang hulle en jaag die skape uitmekaar. 
13. En die huurling vlug, omdat hy 'n huurling is en niks vir die skape omgee nie. 
14. Ek is die Goeie Herder, en Ek ken My eie en word deur My eie geken. 
15. Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader; en Ek lê My lewe af vir die skape. 
16. Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie. Ek moet hulle ook lei, en hulle sal na My stem luister, en dit sal wees een kudde, een Herder. 
17. Daarom het die Vader My lief, omdat Ek My lewe aflê om dit weer te neem. 
(Gedeelte 3 sal môre volg)

Photo by/foto deur: Martin Heigan. 


No comments:

Post a Comment