Sunday 18 August 2013

OUR FATHER WHO IS IN HEAVEN:/ ONSE VADER WAT IN DIE HEMEL IS:

18 August 2013. 
1. English - (Amplified Bible Version)
[Matthew 6:6-13]. JESUS SAID:
6. "But when you pray, go into your [most] private room, and, closing the door, pray to your Father, Who is in secret; and your Father, Who sees in secret, will reward you in the open. 
7. And when you pray, do not heap up phrases [multiply words, repeating the same ones over and over] as the gentiles do, for they think they will be heard for their much speaking. 
8. Do not be like them, for your Father knows what you need before you ask Him. 
9. Pray therefore like this: 'Our Father Who is in heaven, hallowed [kept holy] be Your Name. 
10. Your kingdom come, Your will be done on earth as it is in heaven. 
11. Give us this day our daily bread. 
12. And forgive us our debts, as we also have forgiven [left, remitted, and let go of the debts, and have given up resentment against] our debtors. 
13. And lead, [bring] us not into temptation, but deliver us from the evil one. For Yours is the kingdom and the power and the glory, forever. Amen.'

2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Matthéüs 6:6-13] JESUS HET GESÊ:
6. "Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid tot jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde. 
7. En as julle bid, gebruik nie 'n ydele herhaling van woorde soos die heidene nie, want hulle dink dat hulle deur hul baie woorde verhoor sal word. 
8. Moet dan nie soos hulle word nie, want jul Vader weet wat julle nodig het voordat julle Hom vra.
9. Só moet julle dan bid: 'Onse Vader wat in die hemele is, laat U Naam geheilig word;
10. Laat U koninkryk kom, laat U wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;
11. Gee ons vandag ons daaglikse brood;
12. En vergeef ons, ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe;
13. En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose. Want aan U behoort die Koninkryk en die krag en die heerlikheid, tot in ewigheid. Amen.'

Photo by/Foto deur: Martin Heigan. 



No comments:

Post a Comment