Friday 11 April 2014

BUT YOU ARE ALL SONS OF THE LIGHT AND SONS OF THE DAY / MAAR ONS IS ALMAL KINDERS VAN DIE LIG EN KINDERS VAN DIE DAG.

Friday 11 April 2014.
WORD OF THE DAY:
[1 Thessalonnians 4:8]
Therefore whoever disregards (sets aside and rejects) this, disregards not man but God. Whose (very) Spirit (Whom He gives to you, is holy (chaste, pure.)

MESSAGE OF THE DAY:
YOU ARE ALL SONS OF THE LIGHT AND SONS OF THE DAY:
1. English - (Amplified Bible Version)
[1 Thessalonians 5:4-9]
4. But you are not in (given up to the power of) darkness, brethren, for that day to overtake you by surprise like a thief.  
5 For you are all sons of the light and sons of the day: we do not belong either to the nighf or to darkness. 
6. Accordingly then, let us not sleep, as the rest do, but let us keep wide awake (alert, watchful, cautious, and on our guard), and let us be sober (calm, collected and circumspect.) 
7. For those who sleep, sleep at night, and those who are drunk, get drunk at night. 
8. But we belong to the day; therefore let us be sober and put on the breastplate (corslet) of faith and love, and for a helmet, the hope of salvation.
9. For God Has not appointed us to (incur His) wrath, (He did not select us to condemn us), but (that we might) obtain (His) salvation through our Lord Jesus Christ. (The Messiah)

Vrydag 11 April 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[1 Thessalonisense 4:8]
Daarom, hy wat dit verwerp, verwerp nie 'n mens nie, maar God wat ook Sy Heilige Gees aan ons gegee het. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JULLE IS ALMAL KINDERS VAN DIE LIG EN KINDERS VAN DIE DAG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[1 Thessalonisense 5:4-9]
4. Maar julle, broeders, is nie in die duisternis, dat die dag julle soos 'n dief sou oorval nie. 
5. Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie. 
6. Laat ons dan nie slaap soos die ander nie, maar laat ons waak en nugter wees. 
7. Want die wat slaap, slaap in die nag; en die wat dronk word, is in die nag dronk. 
8. Maar laat ons wat van die dag is, nugter wees, met die borswapen van geloof en liefde aan, en as help die hoop op die saligheid. 
9. Want God het ons nie bestem tot toorn nie, maar om die saligheid te verkry, deur onse Here Jesus Christus.  
     Cell phone photo by AndrĂ© Heigan. 
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will endeavour to share the 'End Times' with you, as often as possible.  /  As dit die wil van God is sal ek deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, poog om die 'Eindtye' met u so dikwels moontlik te deel.)

No comments:

Post a Comment