Thursday 17 April 2014

THE SIGN OF JESUS' SECOND COMING, AND THE END OF THE WORLD / DIE TEKEN VAN JESUS SE TERUGKOMS EN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD.

Thursday 17 April 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Isaiah 43:25]
"I, even I, Am He Who blots out and cancels your transgressions, for My own sake and I will not remember your sins."

MESSAGE OF THE DAY:
THE SIGN OF JESUS' SECOND COMING AND THE END OF THE WORLD:
1. English - (New King James Version).
[Matthew 24:3-8]
3. He sat on the Mount of Olives,and the  disciples came to Him privately, saying: "Tell us, when shall these things be? And what shall be the sign of Your coming, and of the end of the world?"
4. And Jesus answered and said to them: "Take heed that no man deceive you. 
5. "For many will come in My Name, saying: 'I am Christ,' and will deceive many. 
6. "And you will hear of wars and rumours of wars. See that you are not troubled, for all these things must occur; but the end is not yet. 
7. "For nation will rise against nation, and kingdom against kingdom. And there will be famines and pestilences, and earthquakes in different places. 
8. "All these are the beginning of sorrows."

Donderdag 17 April 2014. 
WOORD VAN DIE DAG: 
[Jesaja 43:25]
"Ek, Ek is dit wat julle oortredinge uitdelg om My ontwil, en aan julle sondes dink Ek nie." 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE TEKEN VAN JESUS SE TERUGKOMS EN DIE VOLEINDING VAN DIE WÊRELD:
2. Afrikaans -(Ou Afrikaanse Vertaling).
[Matthéüs 24:3-8]
3. En toe Hy op die Olyfberg gaan sit het, kom die dissipels alleen na Hom en sê: "Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van U koms en van die voleinding van die wêreld?"
4. En Jesus antwoord en sê vir hulle: "Pas op dat niemand julle mislei nie. 
5. "Want baie sal onder My Naam kom en sê: 'Ek is die Christus,' en hulle sal baie mense mislei. 
6. "En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. 
7. "Want die een nasie sal teen die ander nasie opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke. 
8. "Maar al hierdie dinge is 'n begin van smarte."
 

No comments:

Post a Comment