Monday 7 April 2014

DR ROSS HARKER SE OPROEP TOT GEBED MET BETREKKING TOT DIE VERKIESING / DR ROSS HARKER'S PLEA TO PRAY WITH REGARDS TO THE COMING ELECTIONS IN SOUTH AFRICA.

Weekend, Saturday 5 and Sunday 6 April 2014. 
DR ROSS HARKER'S PLEA FOR PRAYER WITH REGARDS TO THE UPCOMING ELECTIONS IN SOUTH AFICA:
(God willing the
section below will be translated in English tomorrow.) 

Naweek, Saterdag 5 en Sondag 6 April 2014.
DR ROSS HARKER SE VERSOEK MET BETREKKING TOT GEBED VIR DIE OPKOMENDE VERKIESING IN SUID-AFRIKA:
Dr Ross Harker, 'n prokureur van Port Elizabeth, doen 'n beroep op alle Kerke in S.A., om aan te sluit by Kerke in P.E. en Kaapstad wat hulle Kerkklokke lui om 12:00 elke middag.
Dit is om sodoende Christene daaraan te herinner om 12:00 elke middag - dat hulle, hulleself moet verootmoedig en die Almagtige God moet aanroep in gebed, en Hom te vra om groot wonders te verrig, gedurende die komende verkiesing in Suid-Afrika. 
"Ons moet om 12:00 elke dag die Groot en Wonderbare GOD vertrou om tussenbeide te tree en betekenisvolle verandering te weeg te bring, om sodoende ons kosbare land Suid-Afrika te red."
Dr. Harker kan gekontak word by: rossharker@telkomsa.net.
Asseblief! Bid elke middag om 12:00 saam, sodat ons as 'n eenheid elke dag kan uitroep tot die Almagtige, Genadige en Wonderwerkende God. 
"Ons het nie almal kerkklokke om ons te herinner nie, maar laat ons om 12:00 elke middag vir 'n kort wyle die oë sluit en bid vir ons en ons kinders se toekoms!"
Dr Harker sê: "Ek smeek u almal om hierdie boodskap aan te stuur. Kom ons vat hande oor die grense en soek weereens die aangesig van God soos in 1994."

1 comment:

  1. We can supply on CIF / FOB: D2 DIESEL OIL GOST 305-82, JP54 AVIATION KEROSENE, COLONIAL GRADE, UREA 46%/PRILLS, LNG, LPG, REBCO, MAZUT 100 GOST 10585-75/99, AUTOMOTIVE GAS OIL(AGO), VIRGIN OIL D6, EN590 10PPM etc.
    We as well secure allocations from our various Refineries for our numerous buyers who are interested in Spot transactions on FOB/CIF deliveries to any world safe port (AWSP). Our Refineries have their products at Russia, Rotterdam and Houston port Terminals.
    if you are in need or has a reliable petroleum products buyers with genuine motifs for business, please contact us or refer them:

    Email: tradeandsales.andrey@mail.ru
    WhatsApp/Call: +79268065517
    Skype: tradeandsales.andrey

    We look forward to hear from you.


    Thanks.

    ReplyDelete