Wednesday 9 July 2014

LIFE AND JUDGEMENT ARE THROUGH THE SON / LEWE EN VEROORDELING DEUR DIE SEUN.

Wednesday 9 July 2014. 
WORD OF THE DAY:
[John 4:14]. But whoever takes a drink of the water that I will give him, shall never, no never, be thirsty any more. But the water that I will give him shall become a spring of water welling up (flowing, bubbling) [continually] within him unto (into, for) eternal life.   
MESSAGE OF THE DAY:
LIFE AND JUDGEMENT THROUGH THE SON:
1. English - (New Intetnational Version)
[John 5:20-29]
20. "For the Father loves the Son and shows Him all He does. Yes, to your amazement He will show Him even greater things than these. 
21. "For just as the Father raises the dead and gives them life, even so the Son gives life to whom He is pleased to give it. 
22. "Moreover, the Father judges no one, but Has entrusted all judgement to the Son. 
23. "That all may honour the Son, just as they honour the Father. He who does not honour the Son, does not honour the Father, Who sent Him. 
24. "I tell you the truth, whoever hears My Word and believes Him Who sent Me, has eternal life and will nit be condemned; he has crossed over from death to life.
25. "I tell you the truth, a time is coming and has now come when the dead will hear the voice if the Son of God, and those who hear will live. 
26. "For as the Father Has life in Himself, so He Has granted the Son to have life in Himself. 
27. "And He Has given Him authority to judge, because He is the Son of man. 
28. "Do not be amazed at this, for a time is coming who are in their graves will hear His voice,
29. "And come out - those who have done good will rise to live, and those who have done evil will rise to be condemned. 
   
Photo kindly supplied by Eddie Fruin. 
Woensdag 9 Julie 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Johannes 4:14]  Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie, maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
LEWE EN VEROORDELING DEUR DIE SEUN:
[Johannes 5:20-29]
20. "Want die Vader het die Seun lief en toon Hom alles wat Hy self doen. En groter werke as hierdie sal Hy Hom toon, sodat julle verwonderd kan wees. 
21. Want soos die Vader die dode opwek en lewend maak, so maak ook die Seun lewend wie Hy wil. 
22. "Want die Vader oordeel ook niemand nie, maar het die hele oordeel aan die Seun gegee,
23. "Sodat almal die Seun kan eer net soos hulle die Vader eer. Wie die Seun nie eer nie, eer nie die Vader wat Hom gestuur het nie. 
24. "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie My woorde hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe. 
25. "Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, daar kom 'n uur en dit is nou, wanneer die dode die stem van die Seun van God sal hoor; en die wat dit gehoor het, sal lewe. 
26. "Want soos die Vader lewe het in Homself, so het Hy aan die Seun ook gegee om lewe in Homself te hê. 
27. "En Hy het Hom mag gegee om te oordeel, omdat Hy die Seun van die mens is. 
28. "Moenie julle hieroor verwonder nie. Want daar kom 'n uur wanneer almal wat in die grafte is, Sy stem sal hoor,
29. "En sal uitgaan, die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe, en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling."

No comments:

Post a Comment