Tuesday 29 July 2014

THE COMPROMISING CHURCH / DIE KOMPROMERENDE KERK.

Tuesday 29 July 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 84:11-12]
11. For the Lord is a sun and shield; the Lord bestows favour and honour; no good thing does He withhold from those whose walk is blameless. 
12. O Lord Almighty, blessed is the man who trusts in You. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE COMPROMISING CHURCH:
1. English - (New King James Version)
[Revelation 2:12-17]
12. "And to the angel of the Church of Pergamos write: 'These things says He Who has the sharp two-edged sword: 13. 'I know your works and where you dwell, where satan's throne is. And you hold fast to My Name, and did not deny My faith, even in the days in which Antipas was My faithful martyr, who was killed among you, where satan dwells. 
14. 'But I have a few things against you, because you have there those who hold the doctrine of Balaam, who taught Balak  to put a stumbling block before the children of Israel, to eat things sacrificed to idols, and to commit sexual immorality.
15. 'Thus you also have those who hold the doctrine of the Nicolaitans, which thing I hate. 
16. 'Repent, or else I will come to you quickly and will fight against them with the sword of My mouth. 
17. "He who has an ear, let him hear what the Spirit says to the Churches: 'To him who overcomes I will give some of the hidden manna to eat. And I will give him a white stone, and on the stone a new name written, which no one knows except him who receives it.'"

Dinsdag 29 Julie 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 84:12-13] 
12. Want die Here God is 'n son en skild; die Here sal genade en eer gee; Hy sal die goeie nie onthou aan die wat in opregtheid wandel nie. 
13. Here van die leërskare, welgeluksalig is die mens wat op U vertrou. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE KOMPROMERENDE KERK:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 2:12-17]
12. "En skryf aan die engel van die gemeente in Pergamus: Dit sê Hy wat die skerp tweesnydende swaard het:
13. 'Ek ken jou werke, en die plek waar jy woon, waar die troon van die satan is. En jy hou vas aan My Naam en het die geloof in My nie verloën nie, selfs in die dae waarin Antipas My getroue getuie was, wat gedood is by julle waar die satan woon. 
14. 'Maar Ek het enkele dinge teen jou: dat jy daar mense het wat vashou aan die leer van Bíleam wat Balak geleer het om 'n struikelblok voor die kinders van Isreal te werp, naamlik om afgodsoffers te eet, en te hoereer. 
15. 'So het jy ook mense wat vashou aan die leer van die Nikolaiete, wat Ek haat. 
16. 'Bekeer jou, anders kom Ek gou na jou toe en sal teen hulle oorlog voer met die swaard van My mond. 
17. "Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. 'Aan hom wat oorwin sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee 'n wit keursteen, en op dié steen 'n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang.'"

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. /  As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
  
Many thanks to Shirley Ramaley for this
      extremely beautiful photo composition. 

No comments:

Post a Comment