Sunday 27 July 2014

THE SEVEN CHURCHES IN THE PROVINCE OF ASIA / DIE SEWE GEMEENTES IN DIE PROVINSIE VAN ASIË.

Weekend 26 & 27 July 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Revelation 3:11]
"I Am coming soon, hold on to what you have, so that no one will take your crown."

MESSAGE OF THE DAY: 
THE SEVEN CHURCHES IN THE PROVINCE OF ASIA:
1. English - (New International Version)
[Revelation 2:1-7]
1. These are the words of Him who holds the seven stars in His right hand, and walks among the seven golden lampstands:
2. "I know your deeds, your hard work and perseverance. I know that you cannot tolerate wicked men, that you have tested those who claim to be apostles but are not, and have found them false. 
3. "You have persevered and have endured hardships for My Name, and have not grown weary. 
4. "Yet I hold this against you: you have forsaken your first love.
5. "Remember the height from which you have fallen! Repent and do the things you  did at first. If you do not repent, I will come to you and remove your lampstand from its place. 
6. "But you have this in you favour: you hate the practises of Nicolaitans, which I also hate. 
7. "He who has an ear let him hear what the Spirit says to the Churches. To him who overcomes I will give the right to eat from the tree of life, which is in the paradise of God."

Naweek 26 & 27 Julie 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Openbaring 3:11]
"Kyk, Ek kom gou! Hou vas wat jy het, sodat niemand jou kroon kan neem nie."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE SEWE GEMEENTES IN DIE PROVINSIE VAN ASIË:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 2:1-7]
1. Skryf aan die engel van die gemeente in Éfese: Dít sê Hy wat die sewe sterre in Sy regterhand hou, wat wandel tussen die sewe goue kandelars: 
2. "Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê dat hulle apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het;
3. "En dat jy verdra het en lydsaamheid besit, en ter wille van My Naam gearbei en nie moeg geword het nie. 
4. "Maar Ek het dit teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het
5. "Onthou dan waarvandaan jy uitgeval het, en bekeer jou en doen die eerste werke. Anders kom Ek gou na jou toe en sal jou kandelaar van sy plek verwyder as jy jou nie bekeer nie. 
6. "Maar dít het jy, dat jy die werke van die Nikolaiëte haat, wat Ek ook haat. 
7. "Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne-in die paradys van God is."
(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will continue with "End Times," as often as possible  /  As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en barmhartigheid, sal ek voortgaan met "Eindtye," so dikwels moontlik.)


No comments:

Post a Comment