Wednesday 2 July 2014

SIGNS OF THE END OF THE AGE / TEKENS VAN DIE EINDE.

Wednesday 2 July 2014.
WORD OF THE DAY:
[John 1:12] Yet, to all who received Him, to those who believed in His Name, He gave the right to become children of God. 

MESSAGE OF THE DAY:
SIGNS OF THE END OF THE AGE:
1. English - (New International Version)
[Luke 21:7-15]
7. "Teacher," they asked. "When will these things happen? And what will be the sign that they are about to take place?"
8. He replied: "Watch out that you are not deceived. For many will come in My Name, claiming: 'I am He' and 'The time is near.' Do not follow them. 
9. "When you hear of wars and revolutions, do not be frightened. These things must happen first, but the end will not come right away. 
10. Then He said to them: "Nation will rise against nation, and kingdom against kingdom. 
11. "There will be great eathquakes, famines and pestilences in various places, and fearful events and great signs from heaven. 
12. "But before all this, they will lay hands on you and persecute you. They will deliver you to synagogues and prisons, and you will be brought before kings and governors, and all on account of My Name. 
13. "This will result in your being witnesses to them.
14. "But make up your mind not to worry beforehand how you will defend yourselves. 
15. "For I will give you words and wisdom  that none of your adversaries will be able to resist or contradict."

Woensdag 2 Julie 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Johannes 1:12]  Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in Sy Naam glo. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
TEKENS VAN DIE EINDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Lukas 21:7-15]
7. En hulle vra Hom en sê: "Meester, wanneer sal dit dan wees, en wat is die teken wanneer dit gaan gebeur?"
8. En Hy antwoord: "Pas op dat julle nie mislei word nie; want baie sal onder My Naam kom en sê: 'Dit is Ek!' en 'Die tyd is naby!' Gaan dan nie agter hulle aan nie. 
9. "En wanneer julle hoor van oorloë en opstande, moenie skrik nie; want dié dinge moet eers plaasvind, maar dit is nie dadelik die einde nie."
10. Toe sê Hy vir hulle: "Die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander. 
11. "En daar sal groot aardbewings op verskillende plekke wees en hongersnode en pessiektes; en daar sal  verskillende dinge en groot tekens van die hemel kom. 
12. "Maar voor al hierdie dinge sal hulle die hande aan julle slaan en julle vervolg en oorlewer in sinagoges en gevangenisse, en julle voor konings en goewerneurs bring ter wille van My Naam. 
13. "En dit sal vir julle uitloop op 'n getuienis. 
14. "Neem julle dan in jul harte voor om nie vooraf oor julle verdediging te dink nie. 
15. "Want Ek sal aan julle woorde en wysheid gee, wat al julle teëstanders nie sal kan teëspreek of weerstaan nie."
 Photo kindly presented by John Hagee 
    Ministries. 

1 comment: