Tuesday 22 July 2014

THE REVELATION OF JESUS CHRIST / DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS.

Tuesday 22 July 2014. 
WORD OF THE DAY: 
[Revelation 3:20-21]
20. "Here I Am! I stand at the door and knock. If anyone hears my voice and opens the door, I will go in and eat with him, and he with Me. 
21. "To him who overcomes, I will give the right to sit with Me on My throne, just as I overcame and sat down with My Father on His throne."

MESSAGE OF THE DAY:
THE REVELATION OF JESUS CHRIST:
1. English - (New International Version)
[Revelation 1:7-8; 1:12-18]
7. Look, He is coming with the clouds, and every eye will see Him, even those who pierced Him; and all the peoples of the earth will mourn because of Him. So shall it be! Amen. 
8. "I Am the Alpha and the Omega," says the Lord God. "Who is, and Who was, and Who is to come, the Almighty."
12. I turned to see the voice that was speaking to me. And when I turned I saw twelve golden lampstands,
13. And among the lampstands was someone "like a son of Man," dressed in a robe reaching down to His feet and with a golden sash round His chest.  
14. His head and hair were white like wool, as white as snow, and His eyes were like blazing fire. 
15. His feet were like bronze, glowing in a furnace, and His voice was like the sound  of rushing waters. 
16. In His right hand He held seven stars, and out of His mouth came a sharp double-edged sword. His face was like the sun shining in all its brilliance. 
17. When I saw Him, I fell at His feet as though dead. Then He placed His right hand on me and said: "Do not be afraid, I Am the Firsf and the Last. 
18. "I Am the living One, I was dead, and behold, I Am alive for ever and ever! And behold I hold the keys of death and Hades. (hell)" 

Dinsdag 22 Julie 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Openbaring 3:20-21]
20. "Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy met My. 
21. "Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om saam met my te sit op My troon, soos Ek ook oorwin het en saam met My Vader op Sy troon gaan sit het."

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE OPENBARING VAN JESUS CHRISTUS: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 1:7-8, 1:12-18]
7. Kyk, Hy kom op die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, Amen!
8. Ek is die Alfa en die Omega, die begin en die einde, sê die Here, wat is, en wat was, en wat kom, die Almagtige. 
12. Toe draai ek my om , om te sien watter stem met my gespreek het; en toe ek my omgedraai het, sien ek sewe goue kandelaars,
13. En tussen die sewe kandelaars, Een soos die "Seun van die mens," met 'n kleed aan wat tot op die voete hang, en gegord om die bors met 'n goue gordel. 
14. Sy hoof en hare was wit, doos wit wol, soos sneeu, en Sy oë soos 'n vuurvlam;
15. En Sy voete soos blink koper wat gloei soos in 'n oond, en Sy stem soos die stem van baie waters. 
16. En in Sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en 'n skerp twee-snydende swaard het uit Sy mond uitgegaan, en Sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag. 
17. En toe ek Hom sien, val ek soos 'n dooie aan Sy voete; en Hy het Sy regterhand op my gelê en vir my gesê: "moenie vrees nie; Ek is die Eerste en die Laaste -
18. En die Lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood."
  Many thanks to the kind photographer. 

No comments:

Post a Comment