Thursday, 3 July 2014

SIGNS OF THE END OF THE AGE / TEKENS VAN DIE EINDE.

Thursday 3 July 2014.
WORD OF THE DAY:
[Philippeans 4:19]
And my God will liberally supply (fill to the full) your every need according to His riches in glory in Christ Jesus. 

MESSAGE OF THE DAY:
SIGNS OF THE END OF THE AGE:
1 English - (Amplified Bible Version)
[Luke 21:16-26]
16. "You will be delivered up and betrayed even by parents and brothers and relatives and friends and (some) of you they will put to death. 
17. "And you will be hated (depised) by everone because (you bear) My Name and for its sake. 
18. "But not a hair of your head shall perish. (1 Samuel 14:45)
19. "By your steadfastness and patient endurance you shall win the true life of your souls. 
20. "But when you see Jerusalem surrounded by armies, then know and understand, that its desolation has come near. 
21. "Then let those who are in Judea, flee to the mountains, and let those who are inside (the city) get out of it, and let not those who are out in the country, come into it;
22. "For those are days of vengeance (of rendering full justice or satisfaction), that all things that are written may be fulfilled. 
23. "Alas for those who are pregnant and for those who have babies which they are nursing in those days! For great misery and anguish and distress shall be upon the land and indignation and punishment and retribution upon this people.  
24. "They will fall by the mouth and the edge of the sword and will be led away as captives to and among all nations; and Jerusalem will be trodden down by the gentiles, until the times of the gentiles are fulfilled (completed.)
25. "And there will be signs in the sun and moon and stars; and upon the earth (there will be) distress (trouble and anguise) of nations in bewilderment and perplexity, (without resources, left wanting, embarrassed, in doubt, not knowing which way to turn) at the roaring (the echo) of the tossing of the sea. 
26. "Men swooning away or expiring with fear and dread and apprehension and expectation of the things that are coming on the world; for the (very) powers of the heavens will be shaken and caused to totter."

Donderdag 3 Julie 2914. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Filippense 4:19]
En my God sal elke behoefte van julle vervul na Sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus. 

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
TEKENS VAN DIE EINDE:
[Lukas 21:16-26]
16. "Maar julle sal oorgelewer word ook deur ouers en broers en bloedverwante en vriende, en hulle sal van julle doodmaak. 
17. "En julle sal gehaat wees deur almal ter wille van My Naam,
18. "En geen haar op julle hoof sal ooit verlore gaan nie. (1 Samuel 14:45)
19. "Deur julle volharding moet julle jul lewe in besit kry. 
20. "En wanneer julle Jerusalem omsingel sien, dan moet julle weet dat sy verwoesting naby is. 
21. "Dan moet die wat in Judea is, na die berge vlug; en die wat in die stad is moet uitgaan; en die wat in die buitewyke is, moet nie daar inkom nie. 
22. "Want dit sal dae van wraak wees, sodat alles wat geskrywe is, vervul kan word. 
23. "Maar wee die vroue wat swanger is, en die wat nog soog in daardie dae; want daar sal 'n groot nood in die land wees en toorn oor hierdie volk.  
24. "En hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as krygsgevangenes geneem word. 
25. "En daar sal tekens wees aan son en maan en sterre, en op die aarde benoudheid van nasies in hulle radeloosheid, wanneer see en branders dreun, -
26. "En mense se harte beswyk van vrees en verwagting, van die dinge wat oor die wêreld kom. Want die kragte van die hemele sal geskud word."
    
Cell phone photo kindly supplied by
     André Heigan. 

2 comments: