Friday 18 July 2014

WORD OF THE DAY / WOORD VAN DIE DAG.

Friday 18 July 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Deuteronomy 31:8]
The Lord Himself goes before you and will be with you; He will never leave you, nor forsake you. Do not be afraid; do not be discouraged

Vrydag 18 Julie 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Deuteronomium 31:8]
En dit is die Here wat voor jou uittrek; Hy sal met jou wees; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie; jy mag nie bevrees of verskrik wees nie. 
  Kindly supplied by John Hagee Ministries

No comments:

Post a Comment