Thursday, 18 September 2014

A NEW HEAVEN AND A NEW EARTH / DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE.

Thursday 18 September 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 25:1-2]
1. Unto You, O Lord, do I bring my life. 
2. O my God, I trust, lean on, and am confident in You. Let me not be put to shame or (my hope in You) be disappointed; let not my enemies triumph over me. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE NEW HEAVEN AND THE NEW EARTH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Revelation 21:5-8]
5. And He Who was seated on the throne said: "See! I make all things new." Also He said: "Record this, for these sayings are faithful (accurate, incorruptible, and trustworthy) and true (genuine)."
6. And He further said to me: "It is done! I Am the Alpha and the Omega, the Beginning and the End. To the thirsty, I (Myself) will give water without price from the fountain (springs) of the water of Life. (Isaiah 55:1)
7. "He who is victorius shall inherit all these things and I will be God to him and he shall be My son. 
8. "But as for the cowards and the ignoble and the contemptable and the cravenly lacking on courage and the cowardly submissive, and as for the unbelieving and faithless, and as for the depraved and defiled with abominations, and as for the murderers and the lewd and adulterous and the practicers of magic arts and the idolaters (those who give supreme devotion to anyone or anything other than God), and all liars (those who knowingly convey untruth by word or deed), - (all these shall have their part in the lake that blazes with fire and brimstone. This is the second death" (Isaiah 30:33). 

Donderdag 18 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 25:1-2]
1. Alef. Tot U, O Here, hef ek my siel op. 
2. Bet. My God op U vertrou ek; laat my nie beskaamd staan nie; laat my vyande oor my nie juig nie. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 21:5-8]
5. En Hy wat op die troon sit het gesë: "Kyk, Ek maak alles nuut." En Hy het aan my gesê: "Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar."
6. En Hy het vir my gesê: "Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga, die Begin en die Einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein, van die water van die lewe, verniet.  (Jesaja 55:1)
7. "Hy wat oorwin, sal alles beërwe; en Ek sal vir hom 'n God wees, en hy sal vir My 'n seun wees. 
8. "Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en afgodedienaars en al die leuenaars - hulle deel is in die poel wat brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood." (Jesaja 30:33) 
       Photo by John Hagee Ministries. 
(I will [DV] share the Word with you as soon as possible again  /  Ek sal [DV] weer die Woord so gou as moontlik met u deel.)
 

4 comments: