Monday 15 September 2014

JESUS IS COMING SOON / JESUS SAL GOU KOM.

Monday 15 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Deuteronomy 8:3b]
That He might make you know that man shall not live by bread alone; but man lives by every Word that proceeds from the mouth of the Lord. 

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS IS COMING SOON:
1. English - (New King James Version)
[Revelation 22:12-16]
12. "And behold I Am coming quickly, and My reward is with Me, to give to everyone according to his work. 
13. "I Am the Alpha and the Omega, the Beginning and the End, the First and the Last."
14. "Blessed are those who do His commandments, that they might have the right to the tree of life, and may enter through the gates into the city. 
15. "But outside are dogs (sinners) and sorcerers and sexually immoral and murderers and idolaters, and whoever loves and practices a lie. 
16. "I, Jesus, have sent My angel to testify to you these things in the churches. I Am the Root and the offspring of David, the Bright and Morning Star."

Maandag 15 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG: 
[Deuteronómium 8:3b]
Om aan jou bekend te maak dat die mens nie van brood alleen lewe nie, maar dat die mens lewe van alles wat uit die mond van die Here uitgaan. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS SAL GOU KOM:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 22:12-16]
12. "En kyk, Ek kom gou, en My loon is by My, om elkeen te vergeld soos sy werk sal wees. 
13. "Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde, die Eerste en die Laaste. 
14. "Salig is die wat Sy gebooie doen, sodat hulle reg kan hê op die boom van die lewe, en ingaan deur die poorte van die stad. 
15. "Maar buite is die honde (sondaars) en towenaars en die hoereerders en die moordenaars en die afgode-dienaars en elkeen wat leuens liefhet en doen. 
16. "Ek, Jesus, het My engel gestuur om hierdie dinge aan julle voor die gemeentes te betuig. Ek is die Wortel, en die geslag van Dawid, die blink Môrester."

(DV. I WILL SHARE WITH YOU AGAIN, AS SOON AS I POSSIBLY CAN. / EK SAL DV. WEER MET U DEEL SO GOU AS WAT EK MOONTLIK KAN.)
 Photo by Jesse DuPlantiss       Ministries. 

No comments:

Post a Comment