Wednesday 3 September 2014

PEOPLE OF FAITH / MENSE VAN GELOOF.

Wednesday 3 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 42:1, 8 & 11]
1. As the deer pants for streams of water, so my soul pants for You O God. 
8. By day the Lord directs His love - by night His song is with me - a prayer to the God of my life. 
11. Why are you downcast, O my soul? Why so disturbed within me? Put your HOPE IN GOD.  For I will yet praise Him - my Saviour and my God. 
  
MESSAGE OF THE DAY:
PEOPLE OF FAITH:
English - (Amplified Bible Version)
[Hebrews 11:7-12]
7. (Prompted) by FAITH Noah, being forewarned by God, concerning events of which as yet there was no visible sign, took heed and diligently and reverently constructed and prepared an ark for the deliverance of his own family. By this his FAITH (which relied on God), he passed judgement and sentence on the world's unbelief and became an heir and possessor of righteousness. (That relation of being right, into which God puts the person who has faith.)
8. (Urged on) by FAITH Abraham when he was called, obeyed and went forth to a place which he was destined to receive as an inheritance: and he went. although he did not know or troubled his mind about where he was to go. 
9. (Prompted) by FAITH he dwelt as a temporary resident on the land which was designated in the promise (of God, though he was like a stranger) in a strange country, living in tents with Isaac and Jacob, fellow heirs with him of the same promise. 
10.  For he was (waiting expectantly and confidently) looking forward to the city which has fixed and firm foundations, Whose Architect and Builder is God.  
11. Because of FAITH also Sarah herself received physical power to conceive a child, even when she was long past the age for it, because she considered (God) Who had given her the promise, to be reliable and trustworthy and true to His  Word.  
12. So from one man, though he was physically as good as dead, there have sprung descendants whose numbers is as the stars of heaven and as countless as the innumerable sands on the seashore.   

Woensdag 3 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 42:1, 9 & 12]
2. Soos 'n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, O God. 
9. Maar die Here sal oordag Sy goedertierenheid gebied, en in die nag sal Sy lied by my wees; 'n gebed van die God van my lewe. 
12. Wat buig jy jou neer, o my siel, en waarom is jy onrustig in my? HOOP OP GOD, want ek sal Hom nog loof - die verlossing van my aangesig, en my God!

BOODSKAP VAN DIE DAG:
MENSE VAN GELOOF:
(Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling) 
[Hebreërs 11:7-12]
7. Deur die GELOOF het Noag, toe hy 'n Goddelike waarskuwing ontvang het, aangaande wat nog nie vantevore gesien was nie, met eerbiedige vrees die ark gereed gemaak tot redding van sy huisgesin - waardeur hy die wêreld veroordeel het, en 'n erfgenaam geword het van die geregtigheid - wat volgens die geloof is.  
8. Deur die GELOOF het Abraham toe hy geroep is, gehoorsaam weggetrek na die plek wat hy as 'n erfenis sou ontvang; en hy het weggetrek, sonder om te weet waar hy sou kom.  
9. Deur die GELOOF het hy as vreemdeling gaan woon in die land van belofte, soos in 'n vreemde land, en in tente gewoon met Isak en Jakob, die mede-erfgename van dieselfde belofte. 
10. Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die Boumeester en Oprigter was. 
11. Deur die GELOOF het Sara self ook krag ontvang om bevrug te word; en toe sy oor die leeftyd was, het sy gebaar, omdat sy Hom getrou geag het, wat dit beloof het. 
12. Daarom is daar ook gebore uit een vader - en dit 'n verstorwene - kinders soos die sterre van die hemel in menigte, en soos die sand aan die strand van die see, wat ontelbaar is. 
 
Photo kindly supplied by Martin Heigan

No comments:

Post a Comment