Monday 22 September 2014

TTHE DEATH OF MOSES / DIE DOOD VAN MOSES.

Monday 22 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Mica 7:8b]. Though I have fallen, I will rise. Though I sit in darkness, the Lord will be my light. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE DEATH OF MOSES:
1. English - (New International Version)
[Deuteronomy 34:1-6]
1. Then Moses climbed mount Nebo from the plains of Moab to the top of Pisgah, accross from Jericho. There the Lord showed him the whole land - from Gilead to Dan,
2. All of Naphtali, the territory of Ephraim and Manasseh, all the land of Judah, as far as the Western Sea.  
3. The Negev, and the whole region from the Valley of Jericho, the City of Palms, as far as Zoar. 
4. Then the Lord said to him: "This is the land I promised on oath to Abraham, Isaac and Jacob when I said: 'I will give it to your descendants.'  "I have let you see it with your eyes, but you will not cross over into it."
5. And Moses the servant of the Lord died there in Moab. as the Lord had said. 
6. He buried him in Moab, in the valley opposite Beth Peor, but to this day no one knows where his grave is. 

Maandag 22 September 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Miga 7:8b]  Al het ek geval, ek staan weer op; al sit ek in die duisternis, die Here is 'n lig vir my. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE DOOD VAN MOSES:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling).
[Deuteronomium 34:1-6]
1. Toe het Moses opgeklim uit die vlaktes van Moab na die berg Nebo, die top van Pisga, wat teenoor Jérigo lê; en die Here het hom die hele land, Gélead tot Dan toe, laat sien; 
2. En die hele Náftali en die land Efraim en Manasse en die hele land Juda tot by die Westelike See;
3. En die Suidland, en die Jordaanstreek, die laagte van Jérigo, die Palmstad, tot by Soar. 
4. En die Here het vir hom gesê: "Dit is die land wat Ek aan Abraham, Isak en Jakob met 'n eed beloof het, met die woorde: 'Aan jou nageslag sal Ek dit gee;' "Ek het jou dit met jou oë laat sien, maar jy sal daarheen nie oortrek nie."
5. Toe het Moses, die kneg van die Here, daar gesterwe in die land Moab, volgens die bevel van die Here. 
6. En Hy het hom in die dal in die land Moab, teenoor Bet-Peor begrawe; en niemand het tot vandag toe sy graf geken nie. 
I thank Pastor John Hagee for this very relevant photo from John Hagee Ministries. 
(I WILL (DV) SHARE THE WORD WITH YOU AS OFTEN AS I POSSIBLY CAN  / EK SAL (DV) DIE WOORD MET U DEEL SO DIKWELS AS WAT EK MOONTLIK KAN. 

No comments:

Post a Comment