Wednesday 17 September 2014

A NEW HEAVEN AND A NEW EARTH / 'n NUWE HEMEL EN 'n NUWE AARDE.

Wednesday 17 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Psalm 48:14]
For this God is our God forever and ever, He will be our guide (even) until death. 

MESSAGE OF THE DAY:
A NEW HEAVEN AND A NEW EARTH:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Revelation 21:1-4]
1. The I saw a new sky (heaven) and a new earth, for the former sky and the former earth had passed away (vanished), and there no longer existed any sea. 
2. And I saw the holy city, the new Jerusalem, descending out of heaven from God, all arrayed like a bride, beautified and adorned for her husband;
3. Then I heard a mighty voice from the throne and perceived its distinct words, saying: "See, the abode of God is with men, and He will live (encamp, tent), among them; and they shall be His people, and God shall personally be with them, and be their God. 
4. God will wipe away every tear from their eyes; and death shall be no more, neither will there be anguish (sorrow and mourning), nor grief, nor pain anymore, for the old conditions and the former order of things have passed away. 
(Also lets take note of Isaiah 25:8): He will swallow up death (in victory; He will abolish death forever). And the Lord God will wipe away tears from all faces; and the reproach of His people He will take away from off all the earth; for the Lord Has spoken it. 

Woensdag 27 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Psalm 48:15]
Weet dat hierdie God onse God is, vir ewig en altyd, Hy sal ons lei tot die dood toe. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
'n NUWE HEMEL EN 'n NUWE AARDE:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Openbaring 21:1-4]
1. En ek het 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie. 
2. En ek, Johannes, het die heilige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos 'n bruid wat vir haar man versier is. 
3. En ek het 'n groot stem uit die hemel hoor sê: "Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal Sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. 
4. En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie. 
(Noteer ook Jesaja 25:8): 
Hy sal die dood vir ewig vernietig, en die Here Here sal die trane van alle aangesigte afvee; en Hy sal die smaad van Sy volk van die hele aarde af wegneem; want die Here het dit gespreek. 
     The sea of Galilee. 

1 comment: