Tuesday 23 September 2014

THE DEATH OF MOSES / DIE DOOD VAN MOSES.

Tuesday 23 September 2014.
WORD OF THE DAY:
[Deuteronomy 33:26-27]
26. "There is no one like the God of Jeshurun, Who rides on the heavens to help you and on the clouds in His majesty
27. "The eternal God is your refuge, and underneath are the everlasting arms. He will drive out your enemy before you, saying:
'Destroy him!' "

MESSAGE OF THE DAY:
THE DEATH OF MOSES - PART 2.
1. English - (New International Version)
[Deuteronomy 34:7-12]
7. Moses was a hundred and twenty years old when he died, yet his eyes were not weak, nor his strength gone. 
8. The Israelites grieved for Moses in the plains of Moab thirty days, until the time of weeping and mourning was over. 
9. Now Joshua son of Nun was filled with the Spirit of wisdom, because Moses had laid hands on him. So the Israelites listened to him and did what the Lord had commanded Moses. 
10. Since then no prophet has risen in Israel like Moses, whom the Lord knew face to face,
11. Who did all those miraculous signs and wonders the Lord sent him to do in Egypt - to Pharaoh and all his officials and to his whole land. 
12. For no one has ever shown the mighty power or performed the mighty deeds that Moses did in the sight of Israel. 

Dinsdag 23 September 2014.
WOORD VAN DIE DAG:
[Deuteronómium 33:26-27]
26. Niemand is daar soos God, o Jesúrun, wat oor die hemel ry as jou hulp, en oor die wolke in Sy hoogheid
27. Die ewige God is 'n woning, en onder - ewige arms; en Hy het die vyand voor jou uit verdrywe en gesê: "Verdelg!"

BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE DOOD VAN MOSES - DEEL 2.
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling)
[Deuteronomium 34:7-12]
7. En Moses was honderd-en-twintig jaar oud toe hy gesterf het; sy oog was nie verswak nie, en sy krag het nie vergaan nie. 
8. Toe het die kinders van Israel Moses beween in die vlaktes van Moab, dertig dae lank. En die dae van die geween, van die rou oor Moses, het ten einde gekom. 
9, En Joshua, die seun van Nun, was vol van die Gees van wysheid; want Moses het hom die hande opgelê. En die kinders van Israel het na hom geluister en gedoen soos die Here Moses beveel het.  
10. En soos Moses, vir wie die Here van aangesig tot aangesig geken het, het daar geen profeet meer in Israel opgestaan nie  -
11. Wat betref al die tekens en die wonders wat die Here hom opgedra het, om in Egipteland aan Farao en al sy dienaars en sy hele land te doen, 
12. En wat betref die hele magsopenbaring en al die groot, skrikwekkende dade wat Moses voor die oë van die hele Israel gedoen het. 
        Photo by John Hagee Ministries. 

No comments:

Post a Comment