Sunday 23 November 2014

AI BURNT DOWN. / AI WORD AFGEBRAND.

Sunday 23 November 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Proverbs 11:24-25]
24. There are those who (generously) scatter abroad, and yet increase more; there are those who withhold more than is fitting or what is justly due, but it results only in want. 
25. The liberal person shall be enriched, and he who waters shall himself be watered. 

MESSAGE OF THE DAY:
AI BURNT DOWN:
1. English - (Amplified Bible Version)
[Joshua 8:15-20]
15. And Joshua and all Israel pretended to be beaten by them, and fled toward the wilderness. 
16. So all the people in Ai were called together to pursue them, and they pursued Joshua and were drawn away from the city.  
17. Not a man was left in Ai or Bethel who did not go out after Israel. Leaving the city open, they pursued Israel. 
18. Then the Lord said to Joshua: "Stetch out the javelin that is in your hand toward Ai, for I will give it into your hand." So Joshua stretched out the javelin in his hand toward the city. 
19. The men in the ambush arose quickly 
out of their place and ran when he stretched out his hand; and they entered the city and took it, and then hastened and set it afire. 
20. When the men of Ai looked back, behold, the smoke of the ciry went up to the heavens, and they had no power to flee this way or that way. Then the Israelites who fled to the wilderness turned back upon the pursuers. 
 
Sondag 23 November 2014. 
WOORD VAN DIE DAG:
[Spreuke 11:24-25]
24. Daar is een wat ruim uitdeel en nog meer kry, en een wat terughou meer as wat reg is, maar tot sy gebrek. 
25. Die siel wat seën, word versadig; en hy wat laaf, word self ook gelaaf. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
AI WORD AFGEBRAND:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling.)
[Josua 8:15-20]
15. En Josua en die hele Israel het hulle laat verslaan voor hulle en gevlug in die rigting van die woestyn.  
16. Al die manskappe in die stad is toe opgeroep om hulle agterna te jaag; en terwyl hulle Josua agtervolg, is hulle van die stad afgesny,
17. Sodat niemand in Ai en Bet-el oorgebly het wat nie agter Israel aan uigetrek het nie; en hulle het die stad oop laat staan en Israel agternagejaag. 
18. En die Here het vir Josua gesê: "Steek die spies wat in jou hand is, na Ai toe uit, want Ek wil dit in jou hand gee." Daarop steek Joshua die spies wat in sy hand was, na die stad uit.  
19. En die  hinderlaag het gou van sy plek af opgestaan en gestorm net toe hy sy hand uitgestrek het, en hulle het in die stad ingekom en dit ingeneem en die stad gou aan die brand gesteek. 
20. Toe die manne van Ai agter hulle omkyk, sien hulle hoe die rook van die stad na die hemel optrek; maar hulle het geen kans gehad om hierheen of daarheen te vlug nie, want die manskappe wat op vlug was na die woestyn, het omgedraai teen die vervolgers. 

(DV I will share the Word with you as often as I possibly can. / DV sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.)
 Photo kindly supplied by:
       André Heigan. 

No comments:

Post a Comment