Thursday 20 November 2014

THE KING OF AI OUTWITTED / DIE KONING VAN AI UITOORLÊ.

Thursday 20 November 2014. 
WORD OF THE DAY:
[Psalm 92:12-15]
12. The righteous will flourish like a palm tree, they will grow like a cedar of Lebanon;
13. Planted in the house of the Lord, they will flourish in the courts of our God.  
14. They will still bear fruit in old age, they will stay fresh and green,
15. Proclaiming: "The Lord is upright; He is my Rock, and there is no wickedness in Him."

MESSAGE OF THE DAY:
THE KING OF AI OUTWITTED:
1. English - (New International Version)
[Joshua 8:10-14]
10. Early the next morning Joshua mustered his men, and he and the leaders of Israel marched before them to Ai. 
11. The entire force that was with him marched up and approached the city and arrived in front of it. They set up camp North of Ai, with the valley between them and the city. 
12. Joshua had taken about five thousand men and set them in ambush between Bethel and Ai, to the west of the city. 
13. They had the soldiers take up their positions - all those in the camp to the north of the city, and the ambush to the west of it. That night Joshua went into the valley.  
14. When the king of Ai saw this, he and all the men of the city hurried out early in the morning to meet Israel in battle at a certain place overlooking the Arabah. But he did not know that an ambush had been set against him behind the city. 

Donderdag 20 November 2014.
WOORD VAN DIE DAG: 
[Psalm 92:13-16]
13. Die regverdige sal groei soos 'n palmboom; hy sal opgroei soos 'n seder op die Líbanon. 
14. Geplant in die huis van die Here, sal hulle groei in die voorhowe van onse God. 
15. In die gryse ouderdom sal hulle nog vrugte dra; hulle sal vet en groen wees,  
16. Om te verkondig dat: "Die Here reg is, my rots, en in Hom is geen onreg nie."

BOODSKAP VAN DIE DAG: 
DIE KONING VAN AI UITOORLÊ:
2. Afrikaans - (Ou Afrikaanse Vertaling) 
[Josua 8:10-14]
10. Die môre vroeg het Josua hom klaargemaak en die manskappe gemonster, en opgetrek met die oudstes van Israel, op die voorpunt van die manskappe, na Ai toe. 
11. En al die weerbare manskappe wat by hom was, het opgetrek en nader gegaan en teenoor die stad gekom, en hulle het laer opgeslaan aan die noordekant van Ai, sodat die dal tussen hulle en Ai was. 
12. So het hy dan omtrent vyf duisend man geneem en hulle in 'n hinderlaag opgestel tussen Bet-el en Ai, aan die westekant van die stad. 
13. En hulle het die manskappe opgestel, die hele leër wat noordelik van die stad was, met sy agterhoede aan die westekant van die stad. 
14. En toe die koning van Ai dit merk, het die manne van die stad hulle in die vroegte gou klaargemaak en uitgetrek om Israel in die geveg te ontmoet, hy en al sy manskappe, op 'n afgesproke plek voor die vlakte; maar hy het nie geweet dat daar vir hom agter die stad 'n hinderlaag lê nie. 
(Dv I will share the Word with you as often as possible. / Dv Sal ek die Woord  met u deel so dikwels moontlik.)

No comments:

Post a Comment