Friday 5 February 2016

JESUS SENDS OUT THE TWELVE APOSTLES, Third section. / JESUS STUUR DIE TWAALF APOSTELS UIT, Derde gedeelte ...

Saturday 6 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Romans 1:5)
It is through Him (Jesus) that we have received grace (God's unmerited favour) and (our) apostleship to promote obedience to the faith, and make disciples for His Name's sake, among all nations.  

MESSAGE OF THE DAY:
JESUS SENT OUT THE TWELVE APOSTLES, Third section ...
(Matthew 10:27-34)
27. "What I say to you in the dark, tell in the light; and what you hear whispered in the ear, proclaim upon the housetops. 
28. "And do not be afraid of those who kill the body but cannot kill the soul; but rather be afraid of Him Who can destroy both soul and body in hell (Gehenna). 
29. "Are not two little sparrows sold for a penny? And yet not one of them will fall to the ground without your Father's leave (consent) and notice. 
30. "But even the very hairs of your head are all numbered. 
31. "Fear not, then; you are of more value than many sparrows. 
32. "Therefore, everyone who acknowledges Me before men, and confesses Me (out of a state of oneness with Me), I will also acknowledge him before My Father Who is in heaven and  confess (that I Am abiding in) him. 
33. "But whoever denies and disowns Me before men, I also will deny and disown him before My Father Who is in heaven. 
34. "Do not think that I have come to bring peace upon the earth; I have not come to bring peace, but a sword."

Saterdag 6 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Romeine 1:5)
Jesus Christus, onse Here, deur wie ons genade en die apostelskap ontvang het, om geloofsgehoorsaamheid te verkry onder al die heidene, ter wille van Sy Naam. 

BOODSKAP VAN DIE DAG:
JESUS STUUR DIE TWAALF APOSTELS UIT, Derde gedeelte ...
(Matthéüs 10:27-34)
27. "Wat julle in die donker sê, vertel dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit op die dakke. 
28. "En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel. 
29. "Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. 
30. "En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel. 
31. "Wees dan nie bevrees nie: Julle is meer werd as baie mossies. 
32. "Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor My Vader wat in die hemele is. 
33. "Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor My Vader wat in die hemele is. 
34. "Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Many thanks to Kenneth Copeland Ministries for this uplifting and true statement. 


No comments:

Post a Comment