Friday 5 February 2016

THE TRADITION OF THE ELDERS, Third section .,, / DIE OORLEWERING VAN DIE OU MENSE, Derde gedeelte ...

Tuesday 16 February 2016. 
WORD OF THE DAY:
(Ecclesiastes 2:26)
For to the one who pleases Him, God gives wisdom, knowledge and joy, but to the sinner, He gives the task of amassing wealth - only to give it to the one who pleases God. The task of the wicked is futile - like chasing the wind. 

MESSAGE OF THE DAY:
THE TRADITION OF THE ELDERS, Third section ...
(Mark 7:20-24)
20. He said: "What comes out of a person defiles him. 
21. "For from within, out of the human heart, comes evil ideas: sexual immorality, theft, muder, 
22. "Adultery, greed, evil, deceit, debauchery, envy, slander, pride and folly. 
23. "All these evils come from within and defile a person, and makes him unclean. 

Dinsdag 16 Februarie 2016. 
WOORD VAN DIE DAG:
(Prediker 2;26)
Want aan 'n mens wat welgevallig is voor Sy aangesig, gee Hy wysheid en kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar te maak en te versamel, om dit dan  te gee aan die een wat welgevallig is voor die aangesig van God. 
 
BOODSKAP VAN DIE DAG:
DIE OORLEWERING VAN DIE OU MENSE, Derde gedeelte ... 
(Markus 7:20-24)
20. En Hy sê: "Wat uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein.  
21. "Want van binne, uit die hart van die mense, kom die slegte gedagtes, egbreuk, hoerery, moord, 
22. "Diewery, hebsug, boosheid, bedrog, losbandigheid, afguns, lastering, hoogmoed, dwaasheid. 
24. "Al hierdie booshede kom van binne uit, en maak die mens onrein. 

(God willing and by His marvellous grace and mercy, I will share the Word with you as often as I possibly can. 
/
As dit die wil van God is en deur Sy wonderbare genade en goedertierenheid, sal ek die Woord met u deel so dikwels as wat ek moontlik kan.) 
Cell phone photo taken in our garden 

No comments:

Post a Comment